Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas
Filter Volgens Aanbieding:

Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:









Indien jy Silvermine Nature Reserve besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het 'n wonderlike verskeidenheid van akkommodasie naby Silvermine Nature Reserve.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Silvermine Nature Reserve akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

Akkommodasie naby Silvermine Nature Reserve

Vanaf
R3 750
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Suidelike Voorstede, Wes-Kaap

Stonehurst bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n veilige en kompakte tweeslaapkamerhuis op 'n gesogte sekuriteitslandgoed in Westlake. Die landgoed is teen die berge geleë en bied maklike toegang tot die Constantia...

Vanaf
R3 500
per nag (plek vir 7)
Selfsorg in San Michel, Wes-Kaap

42 Emerald Drive is 'n selfsorgvakansiehuis op die berg bo Noordhoek, naby Chapmans Piek in Kaapstad. Die instansie is naby verskeie geriewe, soos winkelsentrums, restaurante, strande, kroeë en boetiekbrouerye, wan...

Vanaf
R650
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Noordhoek, Wes-Kaap

Sapphire Studio is 'n pragtige aparte woonstel, in 'n cul de sac, langs die berg in Noordhoek. Dis naby talle winkels, restaurante, doendinge en besienswaardighede. Dis ook net 'n paar tree van 'n bergroete af. Di...

20% af Langtermyn-
verblyf!
VanafR3 500
R2 800
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Steenberg Estate, Wes-Kaap

Norval Foundation Apartment bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n stylvolle woonstel op die eerste verdieping op die Steenberg Landgoed. Die sorgsaam ontwerpte woonstel dien as 'n bymekaarkoms van kuns, natuur en ar...

Vanaf
R700
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Noordhoek, Wes-Kaap

Walker`s Stay is 'n selfsorg-eenheid op die tweede verdieping van die eienaar se perseel in Noordhoek. Die eenheid is ideaal vir 2 volwassenes en 2 kinders wat die natuurskoon van die 'Deep South' in Kaapstad wil e...

Vanaf
R5 000
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Steenberg Estate, Wes-Kaap

Niewe Steenberg is 'n pragtige drieslaapkamerhuis met slaapplek vir 6 in die gesogte Steenberg Estate. Dié dubbelverdiepinghuis beskik oor 3 slaapkamers op die boonste verdieping. Die hoofslaapkamer het 'n koningg...

Vanaf
R700
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Noordhoek, Wes-Kaap

Pinetree Cottage Noordhoek is 'n selfsorgwoonstel op die boonste verdieping met 'n aparte ingang en die mooiste uitsigte oor Chapman's Peak se berge, Noordhoekstrand en die see. Dié kothuis is knus tussen die boomt...

Vanaf
R7 000
per nag (plek vir 8)
Selfsorg in Noordhoek, Wes-Kaap

Belvidere House is teen die Noordhoekberg geleë en ideaal vir oordeelkundige gaste wat op soek is na gerieflike, tog luukse, verblyf met 'n verskeidenheid geriewe op die perseel. Hierdie dubbelverdiepinghuis is sm...

Vanaf
R4 950
per nag (plek vir 10)
Selfsorg in Noordhoek, Wes-Kaap

Haven Point is hoog in Noordhoek geleë en lok gaste met asemrowende uitsigte oor Noordhoek se strand, die berge en omliggende fynbos. Dié instansie bied ideale verblyf vir 'n groepie vriende of 'n gesin. Verblyf ...

Vanaf
R600
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Noordhoek, Wes-Kaap

Sunset Studio is 'n klein, netjiese ateljeewoonstel met see-uitsigte in Noordhoek. Dit is ideaal vir paartjies, sakereisigers of enkelgaste wat die pragtige Suidelike Skiereiland van Kaapstad wil verken. Dit is in '...

Bladsy:
1
2
3
4
5
6
7
8
9
Wys 1 tot 10 van 5273 opsies
* Let asb dat al die afstande is soos die kraai vlieg en mag verskil van die werklike reis afstande.
Blad laai, wag asb...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za