Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas
Filter Volgens Aanbieding:

Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Indien jy Silvermine Nature Reserve besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het 'n wonderlike verskeidenheid van akkommodasie naby Silvermine Nature Reserve.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Silvermine Nature Reserve akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

Akkommodasie naby Silvermine Nature Reserve

Vanaf
R3 750
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Noordhoek, Wes-Kaap

Longbeachview is 'n luukse, privaat selfsorg-villa in die voorheuwels van die Silvermine Natuurreservaat wat deel vorm van die Tafelberg Nasionale Park. Dit is net 30 minute se ry vanaf die Kaapse middestad en bied ...

Vanaf
R1 500
per nag (plek vir 2)
B&B in Noordhoek, Wes-Kaap

Gone with the Wind bied gerieflike verblyf in 2 luukse en suite-kamers in Belvedere, Noordhoek. Kom geniet 'n pragtige uitsig oor die see, Noordhoekstrand en op die omliggende berge. Elke kamer het 'n privaat ingan...

Vanaf
R2 500
per nag, vir 6 mense
Selfsorg in Steenberg Estate, Wes-Kaap

Mountain Cottage is 'n stylvolle selfsorgkothuis in 'n rustige area in Tokai-woud en Constantia Wynlande. Die kothuis bied gerieflike toegang tot vername besienswaardighede soos Steenberg Gholfbaan, Constantia Wynro...

Vanaf
R7 400
per nag (plek vir 8)
B&B in Steenberg Estate, Wes-Kaap

Blue Crane Villa is ’n lieflike villa op die luukse Steenberg Gholflandgoed en bied slaapplek aan 8 gaste. Die villa het 4 slaapkamers. Die hoofslaapkamer het ’n koninggrootte-bed en en suite-badkamer met ’n...

Vanaf
R1 500
per nag, vir 4 mense
Selfsorg in Noordhoek, Wes-Kaap

Brynbrook House is 'n moderne, smaakvol versierde selfsorgwoonstel met 2 slaapkamers wat op 'n heuwel in die pragtige, rustige Noordhoek geleë is. Die area bied lieflike see- en berg-uitsigte, ideaal vir besoekers ...

Vanaf
R1 400
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Noordhoek, Wes-Kaap

Leopardstone Hill is hoog teen die hange van die lowergroen Noordhoekvallei geleë. Leopardstone Hill bied 'n habitat vir hierdie endemiese spesie en ander flora en fauna in die area. Te danke aan 'n panoramiese uit...

Vanaf
R850
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Kaapstad, Wes-Kaap

Fairways Lodge is in Clovelly op die Kaapse Skiereiland en is halfpad tussen Tafelberg en die Kaappunt Natuurreservaat. Daar is 2 en suite-gastekamers en 'n eenslaapkamerwoonstel. Die woonstel se kamer het 'n konin...

Vanaf
R6 000
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Noordhoek, Wes-Kaap

Wood Close is 'n selfsorghuis in Noordhoek, Kaapstad. Die vakansiehuis bied slaapplek aan 6 gaste en spog met pragtige uitsigte na Kommetjie, Noordhoek se strand en Chapmanspiek. Dié dubbelverdiepinghuis beskik o...

Vanaf
R2 050
per nag, vir 2 mense
B&B in Steenberg Estate, Wes-Kaap

Stillness Manor is een van die enigste oorblywende klassieke Kaaps-Hollandse herehuise in Suid-Afrika. Dié herehuis is 'n versteekte juweel in Kaapstad se Constantia-vallei en bied 10 ruim suites in 'n privaat 4 he...

Vanaf
R750
per nag, vir 2 mense
B&B in Lakeside, Wes-Kaap

G&G's BnB is aan die voet van die Steenberge in Lakeside geleë, ’n rustige voorstad van Kaapstad, slegs 4 km vanaf Muizenberg se gewilde strand. Daar is 2 ateljees wat ’n asemrowende uitsig op Tafelberg het. ...

Bladsy:
1
2
3
4
5
6
7
8
9
Bladsy 2 - Wys 11 tot 20 van 5337 opsies
* Let asb dat al die afstande is soos die kraai vlieg en mag verskil van die werklike reis afstande.
Blad laai, wag asb...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za