Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas
Filter Volgens Aanbieding:



Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Indien jy Silvermine Nature Reserve besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het 'n wonderlike verskeidenheid van akkommodasie naby Silvermine Nature Reserve.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Silvermine Nature Reserve akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

Akkommodasie naby Silvermine Nature Reserve

Vanaf
R1 700
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Kalkbaai, Wes-Kaap

Crow's Nest is 'n selfsorgwoonstel in die hartjie van Kalkbaai, 'n lewendige, kleurryke vissersdorpie aan Valsbaai se kus. Hierdie ruim tweeslaapkamerwoonstel het slaapplek vir 4 gaste en het 1 groot en suite-badk...

Vanaf
R850
per nag, vir 2 mense
B&B in Tokai, Wes-Kaap

Rustic Manor Bed and Breakfast is in die lowerryke Kaapstadse woonbuurt, Tokai geleë. Dis 'n perfekte plek vir oornagverblyf wat lekker naby verskeie besienswaardighede in die Suidelike Voorstede is. Dié B&B bes...

Vanaf
R4 000
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in St James, Wes-Kaap

The Lookout is 'n ligte, moderne selfsorghuis in St James met ongelooflike panoramiese uitsigte oor Valsbaai. Die huis is bo Danger Beach geleë en is stapafstand van die St James-getypoel en Dalebrook-getypoel af. ...

Vanaf
R1 350
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Kalkbaai, Wes-Kaap

Starfish Cottage is 'n lieflike selfsorgwoonstel met 'n ontspanne atmosfeer wat in Kalkbaai naby verskeie restaurante, koffiewinkels, strande en getypoele geleë is. Dié kothuis het slaapplek vir 4 en beskik oor 2...

10% af Langtermyn-
verblyf!
VanafR1 550
R1 395
per nag (plek vir 5)
Selfsorg in Lakeside, Wes-Kaap

Plumrose Cottage is 'n selfsorghuis in Lakeside, Kaapstad. Dié eenheid is perfek geleë en net om die draai vanaf Zandvlei, die treinstasie en 5 minute se ry of 20 minute se stap vanaf Muizenberg-strand. Plumrose...

Voorkeurvennoot
Vanaf
R1 500
per nag, vir 3 mense
Selfsorg in St James, Wes-Kaap

SeaLoft bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n solderwoonstel. Die woonstel het 2 slaapkamers en 'n privaat dek met 'n pragtige see-uitsig. SeaLoft is in St. James, naby die strand geleë. SeaLoft bied privaatheid, ...

Vanaf
R900
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Noordhoek, Wes-Kaap

Heron Chase bied selfsorgverblyf op 'n perdewedren-perseel wat 1 ha groot is en in Noordhoek geleë is. Hiér is pragtige uitsigte op die berge en oor die see en vleiland. Al is dit naby Kaapstad het Noordhoek 'n pl...

Vanaf
R550
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Kalkbaai, Wes-Kaap

Chartfield Guesthouse is in die bekoorlike kusdorpie Kalkbaai geleë en dit kyk oor die prentjiemooi hawe uit. Die gastehuis en die dorpie herinner jou aan vervloë jare se ouwêreldse bekoring en tog word elke mode...

Vanaf
R2 000
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Lakeside, Wes-Kaap

Capeblue Manor House is 'n 4-ster-gastehuis in Muizenberg, 'n voorstad van Kaapstad, Suid-Afrika. Manor House is weggesteek in 'n stil doodloopstraat aan die voet van die indrukwekkende Steenberg. Dis in 1927 gebo...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R1 500
per nag, vir 2 mense
B&B in Tokai, Wes-Kaap

Morningside Cottage is in 'n betowerende tuin in die Constantiavallei ingebed. Die opgeknapte Kaaps-Hollandse-styl eenheid bied vreedsaamheid en alle moderne geriewe aan. Ons het 5 mooi kamers, almal met en suite-b...

Vanaf
R1 750
per nag, vir 2 mense
Hotel in Noordhoek, Wes-Kaap

De Noordhoek Lifestyle Hotel is 'n boetiekhotel in Noordhoek Farm Village in Noordhoek, een van die mooiste plekke in Kaapstad. Van die Kaap se beste restaurante en ontmoetingsplekke is in hierdie omgewing. Die be...

Vanaf
R1 400
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Kalkbaai, Wes-Kaap

The Majestic Apartment is 'n luukse woonstel of huis met 1 tot 3 luukse slaapkamers in die opgeknapte ou Majestic Hotel in Kalkbaai. Die hotel se oorspronklike eienskappe uit 1920 is behou en gekombineer met moderne...

Vanaf
R2 800
per nag, vir 6 mense
Selfsorg in St James, Wes-Kaap

Kimberley Cottage is 'n selfsorg-eenheid in Kalkbaai se hoofstraat. Kalkbaai is 'n gonsende vissersdorpie teen die kus van Valsbaai in die Wes-Kaap. Die helder kothuis bied slaapplek vir 6 gaste en is lekker ruim....

Vanaf
R1 100
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Kalkbaai, Wes-Kaap

Blue Sky 1 is 'n selfsorgwoonstel in die hartjie van Kalkbaai, 'n dinamiese vissersdorpie aan Valsbaai se kus in die Wes-Kaap. Dié eenslaapkamerwoonstel bied slaapplek vir 2 gaste. Die slaapkamer beskik oor 'n ko...

Vanaf
R950
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Kirstenhof, Wes-Kaap

The Loft is 'n ruim dupleks-eenheid op die eienaar se perseel in Kirstenhof. Die eenheid spog met uitsigte op Silwermynberg en dis in 'n veilige omgewing agter hoë mure met afstandbeheer-toegang. Die eiendom is nab...

Bladsy:
1
2
3
4
5
6
7
8
9
Bladsy 4 - Wys 46 tot 60 van 4767 opsies
* Let asb dat al die afstande is soos die kraai vlieg en mag verskil van die werklike reis afstande.
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za