Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas
Filter Volgens Aanbieding:

Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Indien jy Silvermine Nature Reserve besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het 'n wonderlike verskeidenheid van akkommodasie naby Silvermine Nature Reserve.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Silvermine Nature Reserve akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

Akkommodasie naby Silvermine Nature Reserve

Vanaf
R895
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Kirstenhof, Wes-Kaap

House Kirstenhof is 'n pragtig gemeubileerde selfsorg-ateljeewoonstel wat naby alles is wat jy nodig het vir langtermynverblyf. Dit is sentraal geleë in Kaapstad, naby al die nodige geriewe en dit is absoluut die i...

Vanaf
R1 200
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Noordhoek, Wes-Kaap

Goose Green Lodge is een van die oudste gaste-instansies in die rustige Noordhoekvallei. Die uitsigte op die berge is asemrowend en dit is naby een van die pragtigste strande in Suid-Afrika. Elke semi-selfsorgkame...

Vanaf
R2 300
per nag (plek vir 5)
Selfsorg in Sunnydale, Wes-Kaap

Noordhoek Holiday Let is 'n kontemporêre gesinshuis op 'n klein, rustige landgoed in Noordhoek in die Suidelike Skiereiland van Kaapstad. Die eenheid kyk na die weste wat die perfekte geleentheid bied om die wonder...

Vanaf
R990
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Vishoek, Wes-Kaap

Abington Manor, 'n gastehuis wat ook B&B-opsies bied, is in Vishoek in Kaapstad geleë. Dit is ideaal vir gaste wat op soek is na moderne, gerieflike akkommodasie en hartlike gasvryheid naby die strand en verskeie d...

Vanaf
R650
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Vishoek, Wes-Kaap

La Sal Guest House bied volledig toegeruste verblyf in Vishoek, Kaapstad. Die gastehuis is perfek vir gaste wat op soek is na gerieflike verblyf. Dit is net 1 km van die strand af en na aan verskeie besienswaardighe...

Vanaf
R3 300
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in St James, Wes-Kaap

Pentrich Retreat is 'n drieslaapkamer-gesinshuis teen die hange van St James in Kaapstad. Jy kan die egte erfenis van die plek aanvoel in die huis, met asemrowende uitsigte oor die Indiese Oseaan. Die hoofslaapkam...

Vanaf
R1 700
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Kalkbaai, Wes-Kaap

Crow's Nest is 'n selfsorgwoonstel in die hartjie van Kalkbaai, 'n lewendige, kleurryke vissersdorpie aan Valsbaai se kus. Hierdie ruim tweeslaapkamerwoonstel het slaapplek vir 4 gaste en het 1 groot en suite-badk...

Vanaf
R1 450
per nag, vir 2 mense
B&B in Tokai, Wes-Kaap

Rustic Manor Bed and Breakfast is in die lowerryke Kaapstadse woonbuurt, Tokai geleë. Dis 'n perfekte plek vir oornagverblyf wat lekker naby verskeie besienswaardighede in die Suidelike Voorstede is. Dié B&B bes...

Vanaf
R4 500
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in St James, Wes-Kaap

The Lookout is 'n ligte, moderne selfsorghuis in St James met ongelooflike panoramiese uitsigte oor Valsbaai. Die huis is bo Danger Beach geleë en is stapafstand van die St James-getypoel en Dalebrook-getypoel af. ...

Vanaf
R1 400
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Kalkbaai, Wes-Kaap

Starfish Cottage is 'n lieflike selfsorgwoonstel met 'n ontspanne atmosfeer wat in Kalkbaai naby verskeie restaurante, koffiewinkels, strande en getypoele geleë is. Dié kothuis het slaapplek vir 4 en beskik oor 2...

Bladsy:
1
2
3
4
5
6
7
8
9
Bladsy 6 - Wys 51 tot 60 van 5337 opsies
* Let asb dat al die afstande is soos die kraai vlieg en mag verskil van die werklike reis afstande.
Blad laai, wag asb...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za