Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas
Filter Volgens Aanbieding:

Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Indien jy Silvermine Nature Reserve besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het 'n wonderlike verskeidenheid van akkommodasie naby Silvermine Nature Reserve.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Silvermine Nature Reserve akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

Akkommodasie naby Silvermine Nature Reserve

Vanaf
R1 920
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Lakeside, Wes-Kaap

Capeblue Manor House is 'n 4-ster-gastehuis in Muizenberg, 'n voorstad van Kaapstad, Suid-Afrika. Manor House is weggesteek in 'n stil doodloopstraat aan die voet van die indrukwekkende Steenberg. Dis in 1927 gebo...

10% af Aanbod!
VanafR1 080
R972
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Kalkbaai, Wes-Kaap

Castle Hill Guesthouse is in Edwardian Villa in Kalkbaai en het koloniale dekor, pragtige plafonne en 'n omvoustoep. Gaste kan ontspan en die see-uitsig geniet vanaf die stoep of wandel in die dorpie met sy bekoorli...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R1 500
per nag, vir 2 mense
B&B in Tokai, Wes-Kaap

Morningside Cottage is in 'n betowerende tuin in die Constantiavallei ingebed. Die opgeknapte Kaaps-Hollandse-styl eenheid bied vreedsaamheid en alle moderne geriewe aan. Ons het 5 mooi kamers, almal met en suite-b...

Vanaf
R2 250
per nag (plek vir 2)
Hotel in Noordhoek, Wes-Kaap

De Noordhoek Lifestyle Hotel is 'n boetiekhotel in Noordhoek Farm Village in Noordhoek, een van die mooiste plekke in Kaapstad. Van die Kaap se beste restaurante en ontmoetingsplekke is in hierdie omgewing. Die be...

Vanaf
R3 075
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in St James, Wes-Kaap

St James Homestead is in St. James geleë, wat vroeër bekend gestaan het as die "miljoenêrsmyl" en tans sy herverskyning maak as een van die mees moderne blyplekke in Kaapstad. Dit bied pragtige see-uitsigte oor V...

Vanaf
R3 280
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in St James, Wes-Kaap

St James Seaforth Villa is in St James geleë wat geskiedkundig bekend staan as die "miljoenêrsmyl" en tans naam maak as een van die mees moderne plekke om te bly in Kaapstad. Dit bied asemrowende see-uitsigte oor ...

Vanaf
R1 500
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Kalkbaai, Wes-Kaap

The Majestic Apartment is 'n luukse woonstel of huis met 1 tot 3 luukse slaapkamers in die opgeknapte ou Majestic Hotel in Kalkbaai. Die hotel se oorspronklike eienskappe uit 1920 is behou en gekombineer met moderne...

10% af Langtermyn-
verblyf!
VanafR3 000
R2 700
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in St James, Wes-Kaap

Kimberley Cottage is 'n selfsorg-eenheid in Kalkbaai se hoofstraat. Kalkbaai is 'n gonsende vissersdorpie teen die kus van Valsbaai in die Wes-Kaap. Die helder kothuis bied slaapplek vir 6 gaste en is lekker ruim....

Vanaf
R1 100
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Kalkbaai, Wes-Kaap

Blue Sky 1 is 'n selfsorgwoonstel in die hartjie van Kalkbaai, 'n dinamiese vissersdorpie aan Valsbaai se kus in die Wes-Kaap. Dié eenslaapkamerwoonstel bied slaapplek vir 2 gaste. Die slaapkamer beskik oor 'n ko...

Vanaf
R790
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Kirstenhof, Wes-Kaap

The Loft is 'n ruim dupleks-eenheid op die eienaar se perseel in Kirstenhof. Die eenheid spog met uitsigte op Silwermynberg en dis in 'n veilige omgewing agter hoë mure met afstandbeheer-toegang. Die eiendom is nab...

Bladsy:
1
2
3
4
5
6
7
8
9
Bladsy 8 - Wys 71 tot 80 van 5337 opsies
* Let asb dat al die afstande is soos die kraai vlieg en mag verskil van die werklike reis afstande.
Blad laai, wag asb...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za