Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas
Filter Volgens Aanbieding:



Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Indien jy Silvermine Nature Reserve besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het 'n wonderlike verskeidenheid van akkommodasie naby Silvermine Nature Reserve.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Silvermine Nature Reserve akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

Akkommodasie naby Silvermine Nature Reserve

Vanaf
R2 500
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Constantia Valley, Wes-Kaap

Paddock Lane is in 'n rustige woonbuurt in Tokai geleë en is ideaal vir 'n gesin of 'n groep vriende. Dis in 'n groen omgewing naby Tokai-woud, Constantia-wynlandgoedere, Blue Route Mall en Silvermine-natuurreserva...

Vanaf
R720
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Muizenberg, Wes-Kaap

Surfs Up Studio is in Surfer's Corner in Muizenberg en bied gehalteverblyf vir 'n paartjie wat met vakansie is. Dit is naby verskeie winkels en restaurante, en net 'n paar meter van Muizenberg se strand, doendinge e...

Vanaf
R1 905
per nag, vir 4 mense
Selfsorg in Muizenberg, Wes-Kaap

Beachside Villa is in die hartjie van Muizenberg, net langs Muizenberg se strandfront. Dit is naby die strand, verskeie winkels, restaurante, doendinge en besienswaardighede. Dit is die ideale woonstel vir die gesin...

Vanaf
R830
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Muizenberg, Wes-Kaap

Melrose Place is in die hartjie van Muizenberg, net 'n entjie van die strandfront af. Dit is naby verskeie winkels, restaurante, doendinge en besienswaardighede en is die ideale woonstel vir 'n paartjie wat 'n stran...

Vanaf
R3 646
per nag, vir 6 mense
Selfsorg in Muizenberg, Wes-Kaap

Surfers Penthouse is 'n moderne selfsorgwoonstel vir 6 in Muizenberg. Dit het 'n pragtige uitsig oor die see en Valsbaai. Die moderne duplekswoonstel is ideaal vir 4 volwassenes en 2 kinders. Dis op die boonste ve...

Vanaf
R2 460
per nag, vir 4 mense
Selfsorg in Muizenberg, Wes-Kaap

Surfers Sea Loft is 'n selfsorgwoonstel in die ikoniese Empire-gebou op Muizenberg se strandfront. Gaste kan ontwaak tot ongelooflike sonsopkomste oor Valsbaai. Die woonstel het slaapplek vir 4 gaste en beskik oor...

Vanaf
R1 500
per nag, vir 2 mense
Hotel in Vishoek, Wes-Kaap

Calders Hotel and Conference Centre is in Vishoek geleë, 'n kusdorpie aan die punt van die Vishoekvallei aan die Valsbaai-kant van die Kaapse Skiereiland. Die dorp staan bekend vir sy prentjiemooi omgewing, strande...

50% af Aanbod!
VanafR900
R450
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Kaapstad, Wes-Kaap

Bermuda Capri is 'n gesinshuis met 'n groot tuin, swembad en trampolien in Noordhoek op die Suidelike Skiereiland van Kaapstad. Die eienaar en haar familie woon ook op die perseel, so gaste moet van kinders hou en t...

Voorkeurvennoot
30% af Aanbod!
VanafR650
R455
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Vishoek, Wes-Kaap

Salop House bied selfsorgverblyf in 'n privaat kothuis met 1 slaapkamer. Dit het pragtige see- en berguitsigte en dit kyk oor Vishoek en Valsbaai. Salop House is stapafstand vanaf verskeie winkels, die strand en die...

30% af Langtermyn-
verblyf!
VanafR860
R602
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Kaapstad, Wes-Kaap

Sundown Vista is in ‘n sekuriteitskompleks in Capri Village, Kaapstad. Dié buurt is naby Noordhoek en Vishoek met sandstrande waar gaste watersport kan aanpak. Dié vakansiehuis het slaapplek vir 2 en 'n kind on...

15% af Langtermyn-
verblyf!
VanafR610
R519
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Vishoek, Wes-Kaap

Studio Apartment is 'n volledig toegeruste selfsorg-eenheid in Vishoek in die Kaapse Skiereiland. Dié kusdorpie word omring deur pragtige berge en spog met een van die veiligste swemstrande in Kaapstad. Dié woons...

Vanaf
R2 024
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Constantia Valley, Wes-Kaap

Welkom by Tokai Forest Guest House aan die voet van die Constantia-berge. Die Tokai-woud is in ons agterplaas! As jy op soek is na rus en vrede en die kalm klanke van die natuur, hoef jy nie verder as Tokai Forest ...

Vanaf
R950
per nag, vir 2 mense
B&B in Constantia Valley, Wes-Kaap

Windsor House is in Tokai, Kaapstad, in die hartjie van die Constantia wynvallei. Dié area is bekend onder internasionale en plaaslike toeriste omdat dit naby 8 wynlandgoedere, fantastiese restaurante, strande, die...

Vanaf
R720
per nag (plek vir 3)
Selfsorg in Muizenberg, Wes-Kaap

Shabby Chic is 'n woonstel in Muizenberg wat smaakvol ingerig is en net 15 minute se stap van Muizenberg se strand af geleë is. Die Shabby Chic-woonstel is veilig en privaat met 'n houtdek en toegang tot die agte...

Vanaf
R1 050
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Muizenberg, Wes-Kaap

The Studio at the Stone House is 'n selfsorgkothuis net 200 m van die strand af en skuil agter een van Muizenberg se oudste huise wat uit 1900 dateer. Die huis is in 'n stil straat in die dorp geleë. Die ateljee is...

15% af Langtermyn-
verblyf!
VanafR1 830
R1 556
per nag, vir 4 mense
Selfsorg in Vishoek, Wes-Kaap

Crow's Nest Penthouse is 'n selfsorg-eenheid in Vishoek, 'n voorstad aan Valsbaai se kant van die Kaapse Skiereiland. Dié kusdorpie is omring deur bergagtige terrein en spog met een van die veiligste swemstrande in...

15% af Langtermyn-
verblyf!
VanafR610
R519
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Vishoek, Wes-Kaap

Dolphin's Rest is 'n selfsorg-eenheid in Vishoek, aan Valsbaai se kant, in die Kaapse Skiereiland. Hierdie kusdorpie word omring deur ruwe berge en spog met een van die gewildste swemstrande in Kaapstad. Die woonst...

15% af Langtermyn-
verblyf!
VanafR1 380
R1 173
per nag, vir 4 mense
Selfsorg in Vishoek, Wes-Kaap

Garden Apartment is 'n selfsorg-woonstel in Vishoek in Valsbaai. Hierdie kusdorpie is omring deur ruig berge en spog met een van die veiligste swemstrande in die Kaap. Die woonstel bied slaapplek vir 4 mense en be...

Vanaf
R1 299
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Noordhoek, Wes-Kaap

Noordhoek Beach Cottage is ’n oulike selfsorgkothuis tussen dennebome geleë, en slegs ’n kort entjie vanaf Noordhoek se strand, Monkey Valley en Red Herring restaurante. Word wakker met die getjirp van voëls e...

Vanaf
R2 200
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Vishoek, Wes-Kaap

The Crags bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n goed gemeubileerde woonstel met 3 slaapkamers in 'n opgeknapte erfenisgebou in Vishoek. Die woonstel is stapafstand vanaf Vishoek se strand en spog met 'n see-uitsig v...

Bladsy:
1
2
3
4
5
6
7
8
9
Bladsy 9 - Wys 161 tot 180 van 4763 opsies
* Let asb dat al die afstande is soos die kraai vlieg en mag verskil van die werklike reis afstande.
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za