Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas
Filter Volgens Aanbieding:

Nuut

Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Indien jy Somerset College besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het 'n wonderlike verskeidenheid van akkommodasie naby Somerset College.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Somerset College akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

Akkommodasie naby Somerset College

 Koepons teen 20% af
Vanaf
R900
per nag, vir 2 mense
B&B in Somerset-Wes, Wes-Kaap

Vredenburg Manor House is 'n Kaaps-Hollandse gastehuis en trou-venue. Die gastehuis is ideaal op 'n plaas in die hartjie van die Kaapse Wynlande geleë. Dié instansie is sowat 40 km vanaf Kaapstad, 25 km vanaf die ...

 Koepons teen 20% af
Vanaf
R1 045
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Raithby, Wes-Kaap

The Country Guesthouse is op die voorheuwels van die Helderberge geleë en is die ideale wegbreekbestemming vir enige vakansie. Die gastehuis is sowat 12 km buite Stellenbosch en bied maklike toegang tot die N2 en K...

15% af Langtermyn-
verblyf!
VanafR1 200
R1 020
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Somerset-Wes, Wes-Kaap

Orchard Place bied gerieflike selfsorgverblyf in ’n ruim woonstel vol lig met ’n uitsig op die Helderberge vanaf die balkon en vanuit die meeste van die leefareas. Orchard Place is op ’n residensiële erf gele...

 Koepons teen 20% af
Vanaf
R500
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Somerset-Wes, Wes-Kaap

23 on Vergenoegd bied gerieflike selfsorgverblyf in ‘n opgeknapte ateljeewoonstel, apart van die hoofhuis op die eienaar se perseel. Dis in ‘n vreedsame straat in Somerset-Wes geleë. Dié eenheid het slaapplek...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R750
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Somerset-Wes, Wes-Kaap

Serenity and Tranquility Defined bied oornagverblyf op die eienaar se perseel in Somerset-Wes. Dié prentjiemooi dorp is omring deur berge en wingerde, met uitsigte oor die see en strand. Verblyf is beskikbaar in ...

Vanaf
R600
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Somerset-Wes, Wes-Kaap

Die Herberg is in Heldervue, Somerset-Wes en bied gehalteverblyf vir 'n paartjie, sakereisigers of oornaggaste. Die Herberg is baie gerieflik geleë vir besoekers aan die Helderberg Village Aftree-oord. Dit is binne...

20% af Aanbod!
VanafR690
R552
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Somerset-Wes, Wes-Kaap

Wegbreek Self Catering is perfek vir alle tipe reisigers, insluitend vakansiegangers, sakereisigers en toeriste. Gaste het ook hulle eie privaat ingang. Die eenheid is op 'n privaat woning geleë, maar is heeltemal ...

Vanaf
R750
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Somerset-Wes, Wes-Kaap

Rosenblüte is 'n bekoorlike selfsorgwoonstel in 'n boomryke doodloopstraat in Somerset-Wes. Dis ideaal vir gaste wat op soek is na gerieflike verblyf naby die dorp se geriewe en besienswaardighede. Die woonstel is...

Vanaf
R500
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Somerset-Wes, Wes-Kaap

Sultana Stay is in Steynrust in Somerset-Wes geleë en bied gehalte-verblyf vir sakereisigers, gesinne, vakansiegangers en gaste wat net wil oornag. Dit is naby verskeie winkels, restaurante, die strand, doendinge e...

Vanaf
R805
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Somerset-Wes, Wes-Kaap

Casi House bied selfsorgverblyf op die eienaar se eiendom in 'n luukse deel van Somerset-Wes. Dié vakansiehuis is ideaal geleë in die Kaapse Wynlande en 29,5 km vanaf Kaapstad Internasionale Lughawe. Dié gastesu...

Bladsy:
1
2
3
4
5
6
7
8
9
Wys 1 tot 10 van 5592 opsies
* Let asb dat al die afstande is soos die kraai vlieg en mag verskil van die werklike reis afstande.
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za