Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas
Filter Volgens Aanbieding:

Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Indien jy South Rand Hospital besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het 'n wonderlike verskeidenheid van akkommodasie naby South Rand Hospital.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van South Rand Hospital akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

Akkommodasie naby South Rand Hospital

Vanaf
R700
per nag (plek vir 3)
Gastehuis in Johannesburg, Gauteng

Kate's Nest Guest House is in die woonbuurt The Hill in Johannesburg geleë. Die gastehuis bied gerieflike verblyf aan sakereisigers, mediese reisigers én vakansiegangers. Die verblyf word aangebied in gastekamers...

Vanaf
R1 100
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Johannesburg, Gauteng

Heavenly Boutique Guesthouse is 'n spoggerige 4-ster-gastehuis in die hartjie van Johannesburg-Suid. Ons gee baie aandag aan detail, die diens is puik en ons skep 'n aangename, intieme atmosfeer vir gaste wat op soe...

Vanaf
R550
per nag (plek vir 2)
Lodge in Linmeyer, Gauteng

Kwa-Mkhabele Lodge is in Eastcliff in Oakdene. Ons ligging is ideaal vir sportentoesiaste, lekker naby Soccer City- en Ellispark Stadion. Verblyf is beskikbaar in 17 en suite-slaapkamers met koningingrootte-, dubbe...

SPAAR 30%
VanafR499
R349
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Bassonia, Johannesburg

Wildpear bied gerieflike selfsorgverblyf in 3 selfsorg-eenhede in die voorstad Bassonia in die suide van Johannesburg. Die eiendom het 'n pragtige uitsig oor die omliggende natuurskoon. Die skoonmaakdiens vind op Ma...

Vanaf
R1 100
per nag, vir 2 mense
B&B in Glenvista, Alberton

165 on Mount Pellan, Golfer's Paradise is in die Mount Pellan Residence in die Hills, Johannesburg-suid, geleë. Die gastehuis is langs die elfde gatjie van Glenvista-buiteklub en -gholfbaan geleë en bied gehalte-v...

Vanaf
R350
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Johannesburg, Gauteng

Esther’s B&B is in Turffontein in Johannesburg Suid en bied veilige en ontspanne verblyf, omring deur 'n verskeidenheid doendinge in die area. Verblyf is beskikbaar op 'n selfsorg- of B&B-basis. Die instansie he...

Vanaf
R460
per nag (plek vir 2)
B&B in Southdale, Gauteng

Charity B&B is in 'n stil cul-de-sac in die suidelike voorstad van Southdale met die inkopiesentrum en publieke vervoer binne maklike stapafstand geleë. Of jou doel van besoek besigheid of plesier is, verblyf met ...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R550
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Southdale, Robertsham

Lala's Guesthouse is in die woonbuurt van Southdale in Johannesburg en sowat 9 km vanaf Johannesburgstadion, 18 km vanaf Sandton City Mall en 30 km vanaf O.R. Tambo Internasionale Lughawe. Dit is ook sowat 2,1 km va...

Vanaf
R1 200
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Glenvista, Alberton

Glenvista is in 'n luukse woonbuurt geleë en bied verblyf vir die oordeelkundige vakansieganger of sakereisiger. Dis in die suide van Johannesburg geleë en die beeldskone eiendom is slegs 5 minute van die N12/Klip...

Vanaf
R1 500
per nag (plek vir 5)
Selfsorg in Glenvista, Alberton

Glenvista Apartments bied gerieflike selfsorg-verblyf in 'n smaakvol gemeubileerde tweeslaapkamer-woonstel op ’n residensiële perseel in Glenvista, Johannesburg. Die woonstel het 2 slaapkamers, ’n badkamer me...

Bladsy:
1
2
3
4
5
6
7
8
9
Wys 1 tot 10 van 2503 opsies
* Let asb dat al die afstande is soos die kraai vlieg en mag verskil van die werklike reis afstande.
Blad laai, wag asb...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za