Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas
Filter Volgens Aanbieding:

Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Indien jy Southernmost Tip Of Africa besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het 'n wonderlike verskeidenheid van akkommodasie naby Southernmost Tip Of Africa.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Southernmost Tip Of Africa akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

Akkommodasie naby Southernmost Tip Of Africa

Vanaf
R1 799
per nag (plek vir 7)
Selfsorg in L'Agulhas, Wes-Kaap

Hart Se Punt is in die kusdorp L'Agulhas in die Kaap Agulhas-streek geleë. L'Agulhas is net 'n paar uur van Kaapstad af en bied opwindende en historiese besienswaardighede en 'n pragtige landskap. Die dubbelverdie...

Vanaf
R3 800
per nag (plek vir 8)
Selfsorg in Agulhas, Wes-Kaap

Seven Seas is 'n vakansiehuis met 'n pragtige see-uitsig in Struisbaai. Met die langste ononderbroke wit strande in die Suidelike Halfrond beloof die gewilde vakansiedorpie wit vissershuise, kleurvolle vissersbote, ...

Vanaf
R1 200
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in L'Agulhas, Wes-Kaap

Nicobar bied gehalteverblyf vir 'n gesin of 'n groep vriende in L'Aghulas en is naby verskeie winkels, restaurante, die strand, doendinge en besienswaardighede. Die huis beskik oor 2 slaapkamers en het slaapplek v...

10% af Aanbod!
VanafR1 200
R1 080
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in L'Agulhas, Wes-Kaap

Soutbos & Janfrederik Selfsorg is twee selfsorg-eenhede in die dorpie L'Agulhas aan die Suidkus van die Wes-Kaap. Soutbos is op die boonste vlak en Janfrederik is op die onderste vlak van die huis geleë. Albei het ...

10% af Langtermyn-
verblyf!
VanafR690
R621
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in L'Agulhas, Wes-Kaap

South of Africa Self-Catering Accommodation is ideaal geleë in die pragtige Kaap Agulhas by die mees suidelike punt van Afrika. Die historiese Kaap Agulhas Vuurtoring en die mees suidelike punt van Afrika, waar die...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R950
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Agulhas, Overberg

Hierdie bekoorlike, afgewitte kothuise, met 'n speelse gevoel, is geleë in Agulhas, die mees suidelike punt van Afrika. Dit is ook die plek waar die Indiese- en Atlantiese Oseaan mekaar ontmoet. Ons het 3 selfsor...

Vanaf
R850
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in L'Agulhas, Wes-Kaap

À La Mer is 'n lieflike troeteldiervriendelike en selfsorg-woonstel in L'Agulhas, 'n kusdorpie en vakansie-oord in die Wes-Kaap. Die dorpie staan bekend vir sy uitsigte, visvanggeleenthede en die Kaap Agulhas-vuurt...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R750
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in L'Agulhas, Wes-Kaap

Pa Nanna's Place is 'n pragtige selfsorgwoonstel wat onder die eienaar se huis in die kusdorpie L'Agulhas in die Wes-Kaap geleë is. Die woonstel het 'n privaat ingang en see-uitsigte binne en buite die eenheid. Voo...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R750
per nag (plek vir 3)
Selfsorg in L'Agulhas, Agulhas

12 on Golf is 'n lieflike selfsorg-eenheid in L'Agulhas. Die eenheid vorm die grondvloer van die eienaar se privaat woning, maar dit het sy eie aparte en privaat ingang. Die huis spog met 'n pragtige uitsig oor die ...

Vanaf
R1 200
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in L'Agulhas, Wes-Kaap

212 On Main is in die kusdorp, Agulhas, aan die mees suidelike punt van Afrika. Dis die naaste selfsorgverblyf aan die Agulhas Vuurtoring en die mees suidelike punt van Afrika. Die perseel is 200 m van die strand af...

Bladsy:
1
2
3
4
5
6
7
8
9
Wys 1 tot 10 van 1556 opsies
* Let asb dat al die afstande is soos die kraai vlieg en mag verskil van die werklike reis afstande.
Blad laai, wag asb...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za