Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas
Filter Volgens Aanbieding:

Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:









Indien jy Soweto besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het 'n wonderlike verskeidenheid van akkommodasie naby Soweto.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Soweto akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

Akkommodasie naby Soweto

Vanaf
R625
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Wes-Rand, Soweto

Ekuthuleni, wat "by 'n plek van vrede" beteken, bied gehalteverblyf is Soweto. Dit is die ideale plek om agteroor te sit na 'n besige dag in die woelige Johannesburg of na 'n aandjie uit in een van die nabygeleë ge...

Vanaf
R700
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Wes-Rand, Kliptown

Zazas Guesthouse and Spa bied B&B en is in Pimville, Soweto, Gauteng geleë. Dit is ideaal vir gaste wat op soek is na bederfverblyf ver van die gedruis van die stad af. Ons het 3 ruim suites met driekwartbeddens w...

Vanaf
R600
per nag, vir 2 mense
B&B in Johannesburg, Kliptown

Vriendelike en persoonlike diens wag op jou by Dithakong B&B, of jy nou 'n sakereisiger of 'n vakansieganger is, en of jy bloot op soek is na oornag-akkommodasie. Hierdie luukse B&B is in Pimville, Soweto naby inter...

Vanaf
R750
per nag (plek vir 2)
B&B in Wes-Rand, Kliptown

Ons is in Soweto, in een van die oudste informele nedersettings in dié gebied, geleë en bied 'n ryk geskiedenis aan ons besoekers. By Flossie's B&B beleef jy die algehele gevoel van die ware lewenstyl in Soweto....

Vanaf
R550
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Wes-Rand, Soweto

Zizwe Guest House is in Orlando-Wes, langs die Vilakazi-distrik in die bekende informele nedersetting, Soweto, geleë. Hierdie nedersetting, en Vilakazi-straat spesifiek, is van enorme politiese en geskiedkundige wa...

Vanaf
R410
per nag, vir 2 mense
Rugsakreisigerslosies in Orlando West, Soweto

Lebo's Soweto Backpackers is in Orlando-Wes geleë. Dié lewendige gemeenskap het 'n ryk geskiedenis en kultuur. Lebo's Soweto Backpackers bied 'n persoonlike en unieke ervaring met verblyf-opsies te kies en te keu...

Vanaf
R480
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Wes-Rand, Johannesburg

The African Rock Guesthouse is 'n gastehuis in 'n stedelike gebied, naamlik Florida in Roodepoort. Dis in die weste van Johannesburg geleë en bied maklike toegang tot winkelsentrums en erfenisterreine. Die gastehui...

Vanaf
R580
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Florida Lake, Florida Park

O’Hanna’s Guest House is bied vriendelike, professionele diens en 'n tuiste weg van die huis af. O’Hanna’s Guest House was aanvanklik die huis van Florida se eerste burgemeesters. Gaste sê gereeld met aa...

Vanaf
R820
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Florida Noord, Johannesburg

Sooffah Gastehuis - dit beteken PLEK VAN RUS - is 'n oase van gemak en rustigheid, met 'n dosis persoonlike diens, en is gerieflik geleë in Florida, te Roodepoort, Johannesburg, aan die Weste van Gauteng.(Naby aan ...

Vanaf
R840
per nag, vir 2 mense
B&B in Florida Noord, Johannesburg

Welkom by 52 on Ninth. Ons B&B is in Florida, Gauteng geleë en is binne 30 minute se ry van die hoof-sakekerns soos Fairlands, Randburg, Bryanston, Sandton en Johannesburg se middestad uit. Ons het 5 kamers wat pr...

Bladsy:
1
2
3
4
5
6
7
8
9
Wys 1 tot 10 van 2596 opsies
* Let asb dat al die afstande is soos die kraai vlieg en mag verskil van die werklike reis afstande.
Blad laai, wag asb...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za