Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas
Filter Volgens Aanbieding:

Nuut

Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Indien jy St Alban's College besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het 'n wonderlike verskeidenheid van akkommodasie naby St Alban's College.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van St Alban's College akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

Akkommodasie naby St Alban's College

Vanaf
R1 100
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Lynnwood Glen, Pretoria-Oos

Kom geniet 'n pragtig gemeubileerde gastehuis in 'n groot rustige tuin in 'n stil, sentraal geleë woonbuurt met sekuriteitsbeheer. Ons bied diens uit die boonste rakke in agt individueel gestileerde luukse kamers e...

Vanaf
R710
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Lynnwood Glen, Pretoria-Oos

Ons is sentraal geleë binne Lynnwood Glen Sekuriteits Landgoed en naby Menlyn, Menlyn Maine, Sun Arena, Varsity College, St Albans College, Atterbury Teater, Universiteit van Pretoria, Loftus-stadion, Faerie Glen H...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R380
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Pretoria-Oos, Lynnwood Glen

Penny's Bed is in 'n veilige sekuriteitskompleks in Pretoria-Oos geleë. Dit is sentraal naby verskeie hospitale, winkels, restaurante, hoofweë en gewilde besienswaardighede. Die eenheid bied slaapplek aan 2 gaste...

Vanaf
R850
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Pretoria-Oos, Lynnwood Glen

Rus te Lekker is sentraal geleë en bied 2 selfsorg-eenhede in Pretoria se voorstad, Lynnwoord Glen. Albei eenhede is op die eienaar se perseel en elkeen het 'n privaat ingang. Elke eenheid het 'n kombuisie, slaa...

Vanaf
R1 000
per nag, vir 2 mense
B&B in Lynnwood Glen, Pretoria-Oos

64 on Malabor is in die stil woonbuurt, Lynwood Glen, geleë en bied gerieflike kamers vir sake- en vakansiereisigers. Dié gastehuis bied 3 privaat gastekamers. Elke kamer het lugversorging, 'n koninggrootte- of k...

Vanaf
R980
per nag, vir 4 mense
Selfsorg in Lynnwood Glen, Pretoria-Oos

Menlyn Accommodation is 'n selfsorgdorpshuis in 'n 24 uur-sekuriteitslandgoed in Lynnwood Glen, 'n voorstad van Pretoria. Hierdie dorpshuis het 2 slaapkamers en 2 badkamers en bied slaapplek vir 4 gaste. Die hoofsl...

15% af Langtermyn-
verblyf!
Aanpasbare Kansellasie!
VanafR850
R723
per nag, vir 2 mense
B&B in Pretoria-Oos, Lynnwood Glen

40 on Ilkey B&B is 'n bekoorlike B&B in Lynnwood Glen, 'n stil, veilige, lowerryke woonbuurt net 'n klein entjie se ry vanaf Menlyn Park Winkelsentrum. Johan en Danél, jou gasheer en gasvrou, is bekend vir hul hart...

Vanaf
R450
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Lynnwood Glen, Pretoria-Oos

Moderne Selfsorgeenheid @ Lynnwood Bridge is 'n gerieflik gemeubileerde woonstel vir 2 persone in Lynnwood Glen, Pretoria. Dié oopplan-woonstel het 'n privaat ingang en het 'n koningingrootte-bed. Die eenheid het ...

Vanaf
R825
per nag (plek vir 5)
Selfsorg in Pretoria-Oos, Lynnwood Glen

55 Around the Corner is in die rustige voorstad Lynnwood Glen, Pretoria. Hierdie tuineenheid het slaapplek vir 5 gaste en beskik oor 1 slaapkamer, 1 badkamer en 'n oopplan-kombuis en -leefarea. Die eerste slaapkame...

Vanaf
R870
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Lynnwood Ridge, Pretoria-Oos

Wildflower Lodge is in Lynnwood Ridge geleë en bied gerieflike eenhede met maklike toegang tot die hoofweë. Gaste kan onder andere tussen die Almond Suite en die Berry Rooms kies. Elkeen het 'n koningingrootte-b...

Bladsy:
1
2
3
4
5
6
7
8
9
Wys 1 tot 10 van 2321 opsies
* Let asb dat al die afstande is soos die kraai vlieg en mag verskil van die werklike reis afstande.
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za