Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas
Filter Volgens Aanbieding:

Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Indien jy St Anne’s School For Girls besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het 'n wonderlike verskeidenheid van akkommodasie naby St Anne’s School For Girls.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van St Anne’s School For Girls akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

Akkommodasie naby St Anne’s School For Girls

Vanaf
R1 300
per nag, vir 2 mense
B&B in Hilton, KwaZulu-Natal

Hilton Safari Lodge is 'n 4-ster-gegradeerde instansie. Ons luukse grasdak-B&B het 4 slaapkamers en is op 'n groot perseel met pragtige tuine geleë. Dit is in die hartjie van die dorp en 'n gemaklike stapafstand va...

Vanaf
R740
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in World's view, Hilton

Gateside Guesthouse is in 'n stil doodloopstraat in Hilton Village geleë. Dit is net 10 km van Pietermaritzburg se middestad af en halfpad tussen die Drakensberge en KwaZulu-Natal se strande. Verblyf word gebied ...

Vanaf
R1 080
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Hilton, KwaZulu-Natal

Villa Santaurio bied gerieflike selfsorgverblyf in die eg plattelandse dorpie, Hilton, hoog teen die berge buite Pietermaritzburg in die Natalse Middellande. Ons bied verblyf in 2 gemeubileerde eenhede, toegerus ...

Vanaf
R840
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Hilton, KwaZulu-Natal

The Barn bied selfsorgkothuise op die eienaar se eiendom in die lowerryke voorstad Hilton. Die kothuise is strategies geposisioneer in die tuin om gaste se privaatheid te verseker. The Barn is 'n ruim, losstaande k...

30% af Langtermyn-
verblyf!
VanafR1 200
R600
per nag, vir 6 mense
Selfsorg in Hilton, KwaZulu-Natal

IsiKhoma-Khoma is in 'n lowerryke voorstad in die bekoorlike plattelandse dorpie Hilton geleë. Die skilderagtige Middellandse Kronkeling bied gehalte kuns, kunsvlyt, restaurante, deli's en talle werkswinkels en gew...

Vanaf
R1 200
per nag, vir 2 mense
B&B in Hilton, KwaZulu-Natal

The Hilton B&B is 'n gastehuis in Hilton, 11 km van die hartjie van Pietermaritzburg af. Dis ideaal vir gaste wat op soek is na 'n gerieflike oornagplek naby 'n verskeidenheid geriewe. Verblyf word aangebied in 5 s...

25% af Weeksdae!
Vanaf
R800
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Hilton, KwaZulu-Natal

Hilton Haven is in die rustige dorpie Hilton geleë. Dit is net 12 km van Pietermaritzburg af, net langs die N3-snelweg. Dit is ook na aan verskeie winkelsentrums en restaurante in die omgewing. Verblyf word aangeb...

Vanaf
R940
per nag, vir 2 mense
B&B in Hilton, KwaZulu-Natal

Hilton View is 'n paleisagtige huis in Hilton met 'n uitsig van die Drakensberge en die Karkloofberge. Hilton is die poort na die gewilde Midlands Kronkeling. Geniet die vars lug van die heuwels bo Pietermaritzburg....

10% af Aanbod!
VanafR750
R675
per nag, vir 2 mense
B&B in Hilton, KwaZulu-Natal

Tracey's B&B is in die hartjie van Hilton en aan die begin van die Midlands Meander. Dié B&B word deur die eienaar bestuur en is ideaal vir sakereisigers en vakansiegangers. Verblyf word in 3 kamers gebied, waarva...

Vanaf
R1 700
per nag, vir 2 mense
Hotel in Hilton, KwaZulu-Natal

Anew Hotel Hilton bied 'n ouwêreldse sjarme met moderne geriewe in die Midlands Meander en is ideaal vir sakereisigers en vakansiegangers wat Pietermaritzburg besoek. Die hotel, met indrukwekkende Tudor-lyne, bied...

Bladsy:
1
2
3
4
5
6
7
8
9
Wys 1 tot 10 van 2007 opsies
* Let asb dat al die afstande is soos die kraai vlieg en mag verskil van die werklike reis afstande.
Blad laai, wag asb...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za