Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas
Filter Volgens Aanbieding:

Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:









Indien jy St Barnabas Hospital besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het 'n wonderlike verskeidenheid van akkommodasie naby St Barnabas Hospital.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van St Barnabas Hospital akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

Akkommodasie naby St Barnabas Hospital

Vanaf
R970
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Umtata, Mthatha

Big Five Guest House is geleë in Northcrest, 'n stil woonbuurt in Mthatha. Die gastehuis is ideaal vir sakereisigers en gesinne wat op soek is na wegbreek. Ons is sentraal geleë ten opsigte van die lughawe, restau...

20% af Langtermyn-
verblyf!
VanafR800
R640
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Mthatha, Oos-Kaap

Casa Guesthouse & Events is in Mthatha geleë, sowat 21 km vanaf Nelson Mandela se geboorteplek en slegs 100 km vanaf die Oos-Kaap se Wildekus. Dié gastehuis word bestuur en onderhou deur die eienaar en bied veilig...

Vanaf
R800
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Umtata, Mthatha

Lucolo Palace B&B is in Mthatha, voorheen bekend as Umtata. Ons is 1,3 km vanaf die Circus Triangle Mall en 1,4 km vanaf Spar. Verblyf is beskikbaar in 5 en suite-gastekamers. Elke kamer het 'n TV met sekere DStv-k...

Vanaf
R1 100
per nag, vir 2 mense
B&B in Umtata, Mthatha

Shonalanga B&B is in Mthatha in die Oos-Kaap geleë. Daar is 10 nuwe, ruim kamers en konferensiegeriewe. Die kamers is pragtig versier en het 'n en suite-badkamer, 'n TV met DStv, yskas, mikrogolfoond en koffie- en...

Vanaf
R1 190
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Umtata, Mthatha

Number 52 Blakeway bied gerieflike selfsorgverblyf in Sentraal-Umtata, 'n woonbuurt in die hartjie van Umtata. Die verblyf is lekker na aan 'n hele rits restaurante, kroeë, die middedorp en Umtata Buiteklub en Ghol...

Vanaf
R1 190
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Umtata, Mthatha

Mountain View Guest House bied luukse B&B-verblyf in Mthatha in die Oos-Kaap. Die gastehuis is sentraal en naby al die restaurante, kroeë en winkels geleë. Mountain View het 10 en suite-gastekamers en elke kamer...

Vanaf
R800
per nag, vir 2 mense
Lodge in Umtata, Mthatha

Lat Grand Lodge is 'n gesellige gaste-lodge naby die gholfbaan in Mthatha. Die lodge is net 2 km van die Ndluli Natuurreservaat af en is gerieflik naby talle restaurante, die Savoy-kompleks, Nelson Mandela Hospitaal...

Vanaf
R1 260
per nag, vir 2 mense
Hotel in Umtata, Mthatha

Hotel Savoy & Conference Centre is net waarvoor jy gesoek het in die stad Mthatha. Dié helder, moderne hotel is net langs die N2-snelweg en 3 minute se stap vanaf die Triangle-treinstasie en 2 km vanaf Nelson Mande...

Vanaf
R1 780
per nag, vir 2 mense
B&B in Fort Gale, Mthatha

Marks Place Bed and Breakfast is in Mthatha en bied gerieflike oornag- of langtermynverblyf. Dié gastehuis bied kamers vir 'n enkelreisiger of vir 2 gaste en die kamers het 'n dubbelbed, koningingrootte-bed of 'n ...

Vanaf
R900
per nag, vir 2 mense
Lodge in Umtata, Mthatha

Die idee wat deur die eienaar nagejaag was, was as 'n eerste vir Mthatha, uitsonderlike luuksheid en gerief terwyl jy steeds die aantreklikhede van hierdie wonderlike erfenisryke dorp kan geniet. Uitsonderlike bedag...

Bladsy:
1
2
3
4
5
6
Wys 1 tot 10 van 55 opsies
* Let asb dat al die afstande is soos die kraai vlieg en mag verskil van die werklike reis afstande.
Blad laai, wag asb...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za