Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas
Filter Volgens Aanbieding:



Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Indien jy St Cyprian's Senior School besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het 'n wonderlike verskeidenheid van akkommodasie naby St Cyprian's Senior School.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van St Cyprian's Senior School akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

Akkommodasie naby St Cyprian's Senior School

Vanaf
R900
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Oranjezicht, Wes-Kaap

Anat's Cottage is 'n selfsorg-ateljeewoonstel op die eienaar se perseel in die welvarende Oranjezicht-woonbuurt in Kaapstad wat hoog die hange van Tafelberg lê. Die kothuis het 'n aparte ingang en is heeltemal priv...

Vanaf
R1 290
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Vredehoek, Wes-Kaap

House Fritz is teen die hange van Tafelberg versteek en bied gerieflike verblyf naby die Gardens-winkelsentrum, Kloof- en Langstraat, die Kaapse middestad sowel as 'n verskeidenheid restaurante. Verblyf word aange...

Vanaf
R2 310
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Oranjezicht, Wes-Kaap

Dié luukse 5-ster-gastehuis lê aan die hange van Tafelberg en kyk oor die Moederstad uit. Abbey Manor het 9 luukse kamers wat elkeen spog met 'n lieflike uitsig oor die see en stad, en dis slegs 15 min van die V&A...

Vanaf
R1 716
per nag (plek vir 2)
B&B in Oranjezicht, Wes-Kaap

Villa Bianca is gerieflik geleë in Oranjezicht aan die voet van Tafelberg Nasionale Park, en bied 'n gasvrye tuiste vir gaste. Ons het 6 ruim suites waarin gaste in die luuksheid van 'n boetiekgastehuis tuisgaan. A...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R660
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Oranjezicht, Wes-Kaap

Tuinwoonstel teen Tafelberg is 'n selfsorgwoonstel in die stil residensiële area Oranjezicht teen die voet van Tafelberg. Die woonstel bied slaapplek aan 2 gaste en beskik oor 'n slaapkamer, badkamer en 'n ooppla...

Vanaf
R1 428
per nag, vir 2 mense
B&B in Oranjezicht, Wes-Kaap

Esperanza Guest House is 'n gastehuis wat deur die eienaar bestuur word aan die voet van die wêreldbekende Tafelberg, net 5 minute van die middestad af. Esperanza is ideaal geleë vir gaste wat die uiteenlopende be...

60% af Laaste Kans!
VanafR3 060
R1 224
per nag, vir 2 mense
Hotel in Oranjezicht, Wes-Kaap

Three Boutique Hotel is in Oranjezicht, Kaapstad, 'n gewilde internasionale toeristebestemming. Die kusdorpie is bekend vir sy klimaat, natuurlike ligging, ongerepte strande, markte, fauna en flora en die ikoniese l...

45% af Langtermyn-
verblyf!
VanafR1 600
R880
per nag, vir 4 mense
Selfsorg in Oranjezicht, Wes-Kaap

Ambiance Apartment front noord en is ideaal geleë in Oranjezicht, 'n sentrale, stil, veilige en boomryke woonbuurt tussen Tafelberg se voorheuwels en Kaapstad se sentrale sakegebied. Die woonstel is koud in somer e...

10% af Aanbod!
VanafR530
R477
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Vredehoek, Wes-Kaap

Etafileni Studio Flat is 'n oopplan-selfsorgwoonstel wat op die eienaar se perseel aan die voet van Tafelberg in die Kaapse middestad geleë is. Die woonstel het 'n gerieflike en privaat tuin met plante en voëls, e...

Vanaf
R3 000
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Oranjezicht, Wes-Kaap

Table Mountain Retreat het "Boheemse sjiek" interieur en bied 'n ware tuiste aan diegene wat hou van estetiese ruimtes. Dit is deur verskeie kulture en wêreldreise beïnvloed. Dié huis is in die bergrots gebou deu...

Vanaf
R3 000
per nag (plek vir 8)
Selfsorg in Oranjezicht, Wes-Kaap

Table Mountain Eco Retreat bied selfsorgverblyf in Oranjezicht. Dis op die Tafelberg Nasionale Park se grens geleë en net 'n entjie se ry van die Kaapse middestad af. Die eenheid grens half aan 'n ander, maar is he...

Vanaf
R1 273
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Stadskern, Wes-Kaap

SANParks Platteklip Wash House is 'n historiese huis wat deel van die Wash House-kompleks was. Dis waar Kaapse wasvroue in die middel tot laat 19de eeu wasgoed gewas en gestryk het. Die Platteklip Wash House is aan ...

Vanaf
R2 800
per nag (plek vir 8)
Selfsorg in Oranjezicht, Wes-Kaap

Table Mountain Family Retreat is die ideale plek vir 'n Kaapse wegbreek met die majestueuse Tafelberg af agtergrond. Hierdie pragtige villa word deur 'n rustige ontwerperstuin omring en die smaakvolle dekor en titse...

Vanaf
R1 735
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Oranjezicht, Wes-Kaap

Cape Riviera Guesthouse is aan die voorheuwels van Tafelberg in Oranjezicht geleë. Dié gastehuis bied luukse verblyf vir die oordeelkundige reisiger. Die Oranjezicht-area is pragtig en is net 'n kort entjie se ry...

Vanaf
R3 000
per nag (plek vir 8)
Selfsorg in Vredehoek, Wes-Kaap

Rugley Road Family Holiday Home is 'n selfsorg-huis in die lowerryke woonbuurt, Vredehoek, 'n area van Kaapstad se middestad. Die uitsigte van Vredehoek is van die beste in Kaapstad. Die huis het 'n dek met sitplek....

35% af Langtermyn-
verblyf!
VanafR840
R546
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Vredehoek, Wes-Kaap

Kuusiku by CTHA is in Vredehoek in Kaapstad geleë en is 'n lekker stil plek waar gaste kan rus, of vanwaar hulle kan gaan voetslaan, draf en fietsry op die nabygeleë bergroetes. Die eenheid het slaapplek vir 2 ga...

60% af Aanbod!
VanafR8 610
R3 444
per nag (plek vir 2)
B&B in Oranjezicht, Wes-Kaap

Camissa House is 'n rustige wegbreekplek teen die berg in die hartjie van Kaapstad. Dié ligging is een van die stad se mees benydenswaardige areas en hiér sal gaste dink hulle slaap op Tafelberg - een van die 7 Na...

Vanaf
R1 200
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Vredehoek, Wes-Kaap

7 Ray Mansions is 'n tweeslaapkamerwoonstel in Vredehoek wat pragtig versier is en 'n uitsig oor die stad, op Signal Hill en Tafelberg het. Die woonstel bied stylvolle gerief met maklike toegang tot die MyCiTi-roete...

Vanaf
R1 125
per nag, vir 2 mense
B&B in Oranjezicht, Wes-Kaap

Redbourne Hilldrop is in Oranjezicht, Kaapstad geleë, 'n gebied wat veral bekend is vir sy skilderagtige roetes, strande, wynproe, staproetes, branderplankry en ikoniese besienswaardighede, soos Tafelberg, Kaappunt...

Vanaf
R2 200
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Oranjezicht, Wes-Kaap

Suttons Place, in die hartjie van Kaapstad, is perfek geleë tussen die sakekern en kleurvolle, geskiedkundige Bo-Kaap. Die gebou is 'n unieke voorbeeld van moderne, kontemporêre argitekoniese ontwerp. Dit bestaan ...

Bladsy:
1
2
3
4
5
6
7
8
9
Wys 1 tot 20 van 4226 opsies
* Let asb dat al die afstande is soos die kraai vlieg en mag verskil van die werklike reis afstande.
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za