Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas
Filter Volgens Aanbieding:

Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:









Indien jy St Nicholas Diocesan School besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het 'n wonderlike verskeidenheid van akkommodasie naby St Nicholas Diocesan School.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van St Nicholas Diocesan School akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

Akkommodasie naby St Nicholas Diocesan School

Vanaf
R1 200
per nag, vir 2 mense
B&B in Pietermaritzburg Central, KwaZulu-Natal

Heritage House B&B bied B&B-verblyf in die sentrale deel van Pietermaritzburg. Dié gastehuis is naby restaurante, winkels, die universiteit en verskeie ander besienswaardighede in die dorp geleë. Heritage House B...

Vanaf
R695
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Pietermaritzburg, KwaZulu-Natal

Die 'At Home Self-catering' is 'n hoegehalte, stylvolle woonstel wat gerief en gemak teen bekostigbare tariewe aanbied. Ons bied vir gaste 'n ware veilige en private verblyf in die groen woonbuurt van Clarendon aan....

Vanaf
R740
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Pietermaritzburg, KwaZulu-Natal

Town View bied gemaklike selfsorgverblyf in 2 gemeubileerde woonstelle wat smaakvol versier is. Die woonstelle is in 'n veilige kompleks in die noordelike buurt, Clarendon, in Pietermaritzburg geleë. Die kompleks b...

Vanaf
R980
per nag, vir 2 mense
B&B in Scottsville, KwaZulu-Natal

Tancredi B&B is bekend vir hul vriendelike, verwelkomende diens aan al hul gaste en is trots daarop. Dit is 'n gastehuis waar ons hoop jy tuis en ontspanne sal voel! Tancredi B&B is geleë in Scottsville, 'n ou woo...

Vanaf
R830
per nag, vir 2 mense
B&B in Scottsville, KwaZulu-Natal

Casa Mia is 'n gastekamer op die eienaar se perseel in Pietermaritzburg en word op 'n B&B-basis verhuur. Die gastehuis is naby die middestad en ontspanningsgeriewe. Verblyf is beskikbaar in 1 gastekamer met slaappl...

Vanaf
R1 120
per nag (plek vir 4)
B&B in Scottsville, KwaZulu-Natal

Hoofbeskrywing de Hoeve is 'n gerieflike tweeslaapkamer-kothuis met beperkte selfsorggeriewe, insluitend 'n swembad en parkering op die terrein. Ons is naby etlike private en staatskole geleë. Ons is ook binne ...

Vanaf
R750
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Pietermaritzburg, Clarendon

Benodig jy verblyf tydens 'n besoek aan Pietermaritzburg? Dan het ons net die plek vir jou! Duvet & Crumpets bied luukse akkommodasie vir sakelui, gesinne, sportspanne, toeriste en meer teen bekostigbare pryse. Ons...

Vanaf
R800
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Pietermaritzburg, Clarendon

Wooden Manor Guest House is in Pietermaritzburg op 'n pypsteelerf net onder die ongelooflike Worlds View. Ons bied rustige, stylvolle verblyf aan vakansiegangers of sakereisigers. Die verblyf beskik oor 3 kamers wa...

Vanaf
R700
per nag, vir 2 mense
B&B in Pietermaritzburg, Clarendon

Africa's Eden is 'n landgoed van minder as 'n hektaar in die parkgordel wat al langs Worlds View verbyloop, tussen 2 waterstroompies, en net sowat 2,5 km vanaf die stadskern. Dié B&B bied 6 eenhede, elkeen met 'n...

Vanaf
R800
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Pietermaritzburg, Clarendon

The Jays Guest House is in Pietermaritzburg, Claredon, 'n area wat bekend is vir sy Nasionale Botaniese Tuine, die Voortrekkermuseum en die tuiste van die Dusi-kanowedvaart is. The Jays Guest House beskik oor 3 st...

Bladsy:
1
2
3
4
5
6
7
8
9
Wys 1 tot 10 van 1999 opsies
* Let asb dat al die afstande is soos die kraai vlieg en mag verskil van die werklike reis afstande.
Blad laai, wag asb...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za