Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas
Filter Volgens Aanbieding:



Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Indien jy Stanger Hospital besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het 'n wonderlike verskeidenheid van akkommodasie naby Stanger Hospital.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Stanger Hospital akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

Akkommodasie naby Stanger Hospital

Vanaf
R760
per nag (plek vir 2)
B&B in Blythedale, Noordkus

Fig Tree Manor is in Blythedale geleë , 'n pragtige en rustige dorpie. Die eenheid is minder as 1 km van die see af, en dis omring deur pragtige tuine. Sommige van die kamers op die boonste verdieping spog ook met ...

Vanaf
R1 900
per nag (plek vir 8)
Selfsorg in Blythedale, Noordkus

The Blyths @ Blythedale is 'n pragtige vierslaapkamerhuis met 'n ongelooflike uitsig oor die Indiese Oseaan. Dit is stapafstand van die strand af. Daar 4 slaapkamers en slaapplek vir 8 gaste. Die hoofslaapkamer het...

Vanaf
R1 000
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Noordkus, KwaZulu-Natal

Kearsney Manor is op 'n oorspronklike suikerlandgoed geleë, naby Stanger in die KwaDukuza-distrik. Kearsney Manor is 'n ou Engelse herehuis wat in die laat 1800’s deur Heer James Liege Hulett gebou is. Hierdie on...

Vanaf
R2 080
per nag, vir 10 mense
Selfsorg in Blythedale, Noordkus

3 Dolphins is in die rustige kusdorp, Blythedale, minder as 1 km van die see af. Die perseel het 'n pragtige tuin en van die stoep af bied dit 'n uitsig oor die see in die verte. Dié dubbelverdiepinghuis het slaa...

Vanaf
R3 500
per nag (plek vir 12)
Selfsorg in Blythedale, Noordkus

Ocean Breeze is 'n lieflike vakansiehuis in Blythedale, 'n dorpie 72 km van Durban af. Die huis is naby pragtige strande en verskeie natuurlike besienswaardighede. Die huis is geskik vir 12 gaste en beskik oor 5 s...

Vanaf
R2 000
per nag (plek vir 5)
Selfsorg in Blythedale, Noordkus

The Green Lady is 'n selfsorg-eenheid wat gerieflik toegerus is vir 5 gaste in Blythedale, net 700 m van die strand af. Dié eenheid is op die eerste verdieping en het 2 slaapkamers, 2 badkamers, 'n kombuis, sitka...

10% af Langtermyn-
verblyf!
VanafR1 000
R900
per nag (plek vir 12)
Selfsorg in Blythedale, Noordkus

The Family Beach House is 'n selfsorghuis in Blythedale. Dié ruim strandkothuis is verhewe bo die strand en het 'n pragtige uitsig van die stoep af. Dis ideaal vir 'n gesinsvakansie. Die verblyf word in 4 slaapkam...

Vanaf
R4 400
per nag (plek vir 8)
Selfsorg in Blythedale, Noordkus

The Lookout Beach House bied selfsorgverblyf vir 8 gaste en is in die kusdorpie Blythedale geleë. Dié vakansiehuis het 3 slaapkamers, elk met lugreëling, en 2 badkamers. Die hoofslaapkamer het 'n koninggrootte-b...

Vanaf
R4 850
per nag (plek vir 14)
Selfsorg in Blythedale, Noordkus

Thokozani Beach House is 'n pragtige vakansiehuis met 6 slaapkamers en 'n gedeeltelike see-uitsig in Blythedale. Die huis is naby die strand en is ideaal vir 'n familie of groep vriende op soek na 'n vakansie by die...

Vanaf
R1 600
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Blythedale, Noordkus

36 Umvoti bied selfsorgverblyf vir 4 gaste in Blythedale net 150 m van die strand af. Die eenheid beskik oor 1 slaapkamer, 1 badkamer, 'n kombuis en 'n sitarea. Die slaapkamer het 'n dubbelbed en 'n dubbelslaapban...

Vanaf
R3 500
per nag (plek vir 8)
Selfsorg in Blythedale, Noordkus

’n Juweel van die noordkus en ’n stukkie paradys. Beach Blessing is 'n dubbelverdieping selfsorghuis in 'n veilige kompleks in Blythedale. Die kompleks bied direkte toegang tot die strand. Dié vakansiehuis het...

Vanaf
R3 200
per nag (plek vir 8)
Selfsorg in Blythedale, Noordkus

37 Sovereign Sands is 'n pragtige selfsorgwoonstel wat teen 'n duin naby die see skuil. Die huis is in die veilige Sovereign Sands-kompleks en daar is veilige toegang tot die strand deur draaibome. Die woonstel he...

Vanaf
R2 600
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Blythedale, Noordkus

2 Sovereign Sands is 'n pragtige selfsorghuis in die Sovereign Sands-kompleks wat toegang tot die strand bied. Die huis bied slaapplek aan 6 gaste en het 3 slaapkamers, 3 badkamers en 'n oopplan-kombuis en -leefar...

Vanaf
R2 999
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Blythedale, Noordkus

22 Sovereign Paradise is 'n pragtige selfsorg-eenheid in die Sovereign Sands-kompleks wat toegang tot die strand bied. Die eenheid bied slaapplek aan 6 gaste en het 3 slaapkamers, 2 badkamers, 'n gastetoilet en 'n ...

Vanaf
R2 900
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Blythedale, Noordkus

46 Sovereign Sands is 'n pragtige selfsorghuis in die veilige Sovereign Sands-kompleks met veilige toegang tot die strand via 'n draaihek. Die huis het slaapplek vir 6 gaste en beskik oor 3 slaapkamers, 3 badkamers...

Vanaf
R3 500
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Noordkus, KwaZulu-Natal

Bunker's View bied verblyf op Prince's Grant Gholflandgoed aan die Noordkus van KwaZulu-Natal en 'n uitsig oor die Indiese Oseaan en die Mdlotanerivier. Dié rivier het baie vis en daar is 'n groot verskeidenheid vo...

Vanaf
R2 000
per nag (plek vir 8)
Selfsorg in Noordkus, KwaZulu-Natal

Prince's Grant Golf Estate Blink Bonnie 67 is in Kwadukuza en bied gehalteverblyf vir 'n gesin of 'n groep vriende wat smag na 'n rustige wegbreek. Dié huis beskik oor 4 slaapkamers en bied verblyf aan 8 gaste. Di...

Vanaf
R3 245
per nag (plek vir 8)
Selfsorg in Noordkus, KwaZulu-Natal

Princes Grant Holiday Home KPD1 bied selfsorgverblyf in die veilige Princes Grant Gholflandgoed aan die Noordkus. Hierdie huis bied 'n lieflike uitsig oor die welige landgoed. Die huis het slaapplek vir 8 gaste en ...

Vanaf
R1 750
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Noordkus, KwaZulu-Natal

Prince's Grant 147 is 'n selfsorghuis wat in Prince's Grant Gholflandgoed teen die ongerepte Dolfynkus geleë is. Die landgoed is omring deur natuurskoon en die landgoed se 18 putjie-gholfbaan is ontwerp deur Peter ...

Vanaf
R3 500
per nag (plek vir 10)
Selfsorg in Noordkus, KwaZulu-Natal

Prince's Grant Cub House bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n vierslaapkamerhuis en is in die Prince's Grant Gholflandgoed aan KwaZulu-Natal se Noordkus geleë. Dié huis het 4 slaapkamers. Die eerste en tweede sl...

Bladsy:
1
2
3
4
5
6
7
8
9
Wys 1 tot 20 van 1575 opsies
* Let asb dat al die afstande is soos die kraai vlieg en mag verskil van die werklike reis afstande.
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za