Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas
Filter Volgens Aanbieding:

Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:









Indien jy Stirling High School besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het 'n wonderlike verskeidenheid van akkommodasie naby Stirling High School .

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Stirling High School akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

Akkommodasie naby Stirling High School

Vanaf
R950
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Bunckersheuwel, Stirling

Dié beeldskoon gemeubileerde gastehuis is 'n toevlugsoord van rus en stilte en is ideaal vir vakansiegangers, sakereisigers of toeriste. Ons is in Bunker's Hill, Oos-Londen, geleë en is slegs 8 km vanaf die Oos-Lo...

Vanaf
R1 340
per nag, vir 2 mense
B&B in Bunckersheuwel, Stirling

The Hill Boutique Bed & Breakfast is in die Bunkers Hill-woonbuurt in Oos-Londen geleë. Dié gastehuis is die ideale oorslaapplek vir sakereisigers en vakansiegangers. The Hill Boutique Bed & Breakfast beskik oor ...

Vanaf
R990
per nag (plek vir 2)
B&B in Bunckersheuwel, Stirling

Geleë indie eksklusiewe blaarryke voorstad van Bunkers Hill in Oos-London, Jemima's Bunker op Bailie het 'n ontspanne Moorse atmosfeer gedefinieer deur smaakvol gemeubileerde interieur. Jemima bied veertien elegan...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R860
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Stirling, Oos-Londen

Leisure Lodge B&B bied B&B- en selfsorgverblyf in Oos-Londen en is ideaal vir sakereisigers wat op soek is na verblyf in die middel van die week of 'n gesin wat selfsorgverblyf benodig. Die lodge is sentraal geleë ...

Vanaf
R890
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Stirling, Oos-Londen

3 Drake Road Holiday Units bied selfsorg-vakansieverblyf lekker sentraal in Stirling, 'n stil woonbuurt in Oos-Londen. Dit is 5 minute vanaf strande, winkelsentrums en sportgeriewe. Die verblyf is beskikbaar in 'n ...

Vanaf
R425
per nag, vir 1
Gastehuis in Bunckersheuwel, Stirling

See More Guest House is 'n stil toevlugsoord van rus op die Ooskus, in die middel van tropiese tuine met 'n ryk voëllewe en 'n uitsig van die Indiese Oseaan. Die gastehuis bied 'n keuse van kamers met koninggroott...

Vanaf
R1 320
per nag, vir 2 mense
B&B in Bunckersheuwel, Stirling

Seasons Find Guest Lodge is in die luukse buurt, Bunkers Hill, in Oos-Londen geleë, sowat 2,5 km vanaf Nahoon Beach en Eastern Beach. Dié lodge bied gerieflike B&B in ruim kamers, konferensiegeriewe, asook die hou...

Vanaf
R700
per nag (plek vir 2)
B&B in Stirling, Baysville

Montrose Valley B&B is in Oos-Londen geleë en bied gasteverblyf in 'n lieflike tuin. Gaste het 'n keuse tussen die Houthut of die Grasdakkothuis wat albei slaapplek vir 2 gaste het. Elke eenheid beskik oor 'n TV m...

Vanaf
R920
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Bunckersheuwel, Stirling

Hoylake Inn is op die kruin van die luukse Bunker's Hill geleë. Ons majestueuse uitsig van Oos-Londen se kuslyn en groen gholfbane sal selfs die mees ervare reisiger beïndruk! Die gastehuis se kamers is uiters ge...

Vanaf
R450
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Bunckersheuwel, Baysville

John Bailie Guest Lodge is in die luukse woonbuurt Bunkers Hill in Oos-Londen geleë en is naby die hoofstrand en verskeie skole en die luukse Oos-Londen Gholfklub. Hierdie gastehuis bied pragtige uitsigte oor die s...

Bladsy:
1
2
3
4
5
6
7
8
9
Wys 1 tot 10 van 296 opsies
* Let asb dat al die afstande is soos die kraai vlieg en mag verskil van die werklike reis afstande.
Blad laai, wag asb...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za