Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas
Filter Volgens Aanbieding:

Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:









Indien jy Sterkfontein Caves besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het 'n wonderlike verskeidenheid van akkommodasie naby Sterkfontein Caves .

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Sterkfontein Caves akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

Akkommodasie naby Sterkfontein Caves

Vanaf
R790
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Wes-Rand, Krugersdorp

Ples's Rest is in die Weig van die Mensdom en bied gerieflike selfsorg-eenhede wat slaapplek bied aan tussen 2-4 gaste . Verblyf is beskikbaar in Hummingbird, wat slaapplek bied aan 2 gaste of Swallow's Nest wat sl...

Vanaf
R600
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Wes-Rand, Krugersdorp

Hierdie instansie is in die hartjie van die Wieg van die Mensdom en bied ideale verblyf vir enigiemand wat Gauteng wil besoek. Dié kothuise staan op 'n kleinhoewe met skoon boorgatwater en groot oop ruimtes waar ...

Vanaf
R495
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Wes-Rand, Krugersdorp

Cradle Rusplekkie is op 'n bekoorlike kleinhoewe in die buitewyke van Krugersdorp naby die Wieg van die Mensdom geleë. Die plot is naby verskeie trou-venues, spa-geriewe, die Silverstar Casino en Lanseria Lughawe. ...

Vanaf
R1 350
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Protea Ridge, Krugersdorp

EnGedi is 'n meerdoelige venue in die Wieg van die Mensdom ('n wêrelderfenisgebied) net 10 km vanaf Krugersdorp, Johannesburg. Engedi is weggesteek in luisterryke tuine en het 'n uitsig oor die Wieg van die Mensdom...

Vanaf
R1 050
per nag, vir 2 mense
Lodge in Wes-Rand, Krugersdorp

Mount Savannah Game Reserve is in die Wieg van die Mensdom geleë, op 2000 ha van ongerepte grasveld. Dit is die perfekte omgewing om saam met vriende en gesin wild te kyk en te ontspan. Die verblyf is in 4 chalets...

Vanaf
R3 200
per nag, vir 2 mense
Wildsplaas in Wes-Rand, Krugersdorp

Sibani Hills is op 'n privaat reservaat slegs 23,8 km vanaf Krugersdorp en 12,5 km vanaf die Wieg van die Mensdom. Die lodge is ideaal vir 'n boswegbreek en naby verskeie besienswaardighede in die area. Die naaste d...

Vanaf
R1 900
per nag, vir 2 mense
Lodge in Wes-Rand, Krugersdorp

Sibani Lodge is op 'n privaat reservaat en is 20 km vanaf Krugersdorp en die Wieg van die Mensdom. Dis ideaal vir gaste wat op soek is na 'n gerieflike bosveldwegbreek naby verskeie besienswaardighede. Verblyf word...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R1 200
per nag (plek vir 2)
B&B in Protea Ridge, Krugersdorp

Sunset Manor Guesthouse is in Protea Ridge in Krugersdorp, naby die pragtige Magaliesberge en die oeroue, fassinerende Wieg van die Mensdom geleë. Die gastehuis is ook naby talle gewilde trou-venues, funksie-venues...

Vanaf
R850
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Protea Ridge, Krugersdorp

Cloud9 is geleë aan die buitewyke van Krugersdorp en spesialiseer in gerieflike verblyf in die voorstad Protea Ridge. Dit is geskik vir natuurliefhebbers, paartjies, sakereisigers en groepe. Verblyf word aangebied...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R4 450
per nag (plek vir 2)
Hotel in Wes-Rand, Krugersdorp

Forum Homini Boutique Hotel is in die geskiedkundige Wieg van die Mensdom in Mogale-stad geleë en bied luukse akkommodasie wat ideaal is vir oordeelkundige gaste en hul gesinne. Die hotel is op 'n privaat wildlandg...

Bladsy:
1
2
3
4
5
6
7
8
9
Wys 1 tot 10 van 2575 opsies
* Let asb dat al die afstande is soos die kraai vlieg en mag verskil van die werklike reis afstande.
Blad laai, wag asb...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za