Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas
Filter Volgens Aanbieding:

Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Indien jy Sunningdale Private Hospital besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het 'n wonderlike verskeidenheid van akkommodasie naby Sunningdale Private Hospital.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Sunningdale Private Hospital akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

Akkommodasie naby Sunningdale Private Hospital

Vanaf
R750
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Wilkoppies, Noordwes

Huis van Seisoene bied moderne gastekamers in Klerksdorp wat langs die Sunningdale Hospitaal geleë is en ideaal is vir reisigers en besoekers aan die hospitaal. Dié dubbelverdieping-gastehuis het 6 kamers met 'n ...

Vanaf
R800
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Wilkoppies, Flamwood

Hier by Readman Gastehuis Lodge streef ons daarna om elke gas te bederf met 'n onvergeetlike ervaring. Dis hoekom ons seker maak die verblyf is altyd genotvol, gerieflik en verfrissend. Sakereisigers, vakansieganger...

Vanaf
R840
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Wilkoppies, Flamwood

The Palms Guest House bied luukse, gemaklike en suite-kamers, elkeen met 'n private ingang. Die kamers is toegerus met vars linne, TV's, lugversorging, sowel as tee- en koffiemaakgeriewe. Gaste kan verseker wees va...

Vanaf
R600
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Wilkoppies, Noordwes

Alte Welkom is 'n gastehuis in Klerksdorp wat slaapplek vir 16 gaste bied. Verblyf by Alte Welkom-gastehuis is ideaal vir besigheidsmense of hospitaalbesoekers wat 'n meer persoonlike, huislike en rustige atmosfeer ...

Vanaf
R550
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Wilkoppies, Flamwood

Villa Med is in Wilkoppies geleë, 'n deftige en gevestigde woonbuuurt binne stapafstand vanaf die mediese fasiliteite van Ancron geleë. Sunningdale en Wilmed Park is net 1 km van ons af. Villa Med is 'n splinternu...

Vanaf
R610
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Wilkoppies, Flamwood

The Hancock Inn is in die residensiële buurt, Wilkoppies, in Klerksdorp. Dié gastehuis bied verblyf in 2 stylvolle, versierde kamers met 'n rustieke gevoel. Albei kamers het 'n en suite-badkamer met 'n stort, wa...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R540
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Irene Park, Noordwes

La Benroy is sentraal in Klerksdorp geleë en is ideaal vir sakereisgers, gesinne en gaste wat net wil oornag. Dit is naby die omliggende winkels, restaurante en ander geriewe. La Benroy het 2 slaapkamers. Die Stan...

Vanaf
R1 210
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Irene Park, Noordwes

AnnVilla Guest House is naby die N12-Skatkisroete wat strek vanaf Johannesburg tot by Kaapstad via Kimberley. Ons groot, omheinde perseel skuil in 'n woonbuurt en ons kamers is noukeurig ingerig om al ons gaste tuis...

Vanaf
R720
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Wilkoppies, Noordwes

Harmony Place B&B bied gerieflike B&B-verblyf in die middel van Klerksdorp, direk oorkant Anncron Hospitaal. Die B&B is in 'n pragtige tuin geleë waar gaste elke oggend die voëls se getjirp kan geniet. Verblyf wo...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R330
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Klerksdorp, Noordwes

Ameri Cottage is in Flamwood, Klerksdorp geleë en bied vriendelike, gehalteverblyf vir sakereisigers of oornaggaste met mededingende pryse. Almal kan 'n vriendelike, warm verwelkoming verwag en ons stap die ekstra ...

Bladsy:
1
2
3
4
5
6
7
8
9
Wys 1 tot 10 van 425 opsies
* Let asb dat al die afstande is soos die kraai vlieg en mag verskil van die werklike reis afstande.
Blad laai, wag asb...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za