Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas
Filter Volgens Aanbieding:

Nuut

Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Indien jy Table Mountain Frame, Eden On The Bay besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het 'n wonderlike verskeidenheid van akkommodasie naby Table Mountain Frame, Eden On The Bay.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Table Mountain Frame, Eden On The Bay akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

Akkommodasie naby Table Mountain Frame, Eden On The Bay

 Koepons teen 10% af
Vanaf
R703
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Big Bay, Wes-Kaap

Eden on the Bay Apartment 67B bied verblyf in 'n luukse ateljee-woonstel naby die strand, restaurante en winkels in Big Bay. Dié voorstad langs is 20 km van die middestad af waar daar verskeie besienswaardighede is...

 Koepons teen 10% af
VanafR875
R700
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Big Bay, Wes-Kaap

192 Eden on the Bay is in Big Bay, een van Kaapstad se bekende vakansiebestemmings. Die woonstel beskik oor 2 slaapkamers. Die hoofslaapkamer het 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n bad en stort, di...

 Koepons teen 10% af
VanafR925
R740
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Big Bay, Wes-Kaap

233 Eden on the Bay is 'n selfsorgwoonstel in 'n veilige, lewendige kompleks in Bloubergstrand. Die kompleks is naby die strand geleë en slegs 'n entjie se ry van verskeie besienswaardighede in Kaapstad af. Dié w...

 Koepons teen 10% af
VanafR925
R740
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Big Bay, Wes-Kaap

144 Eden on the Bay is 'n luukse tweeslaapkamer-strandfrontwoonstel in Big Bay, een van die bekendste vakansiebestemmings in Kaapstad. Dié woonstel is op die eerste verdieping en beskik oor 2 slaapkamers en 2 badk...

Vanaf
R1 050
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Bloubergstrand, Wes-Kaap

Eden On The Bay 238 is 'n selfsorg-vakansiewoonstel in die inkopie- en leefstylkompleks, Eden on the Bay, in Big Bay, Bloubergstrand. Dis die ideale verblyf naby die see en dis in 'n veilige kompleks met 'n uitsig o...

 Koepons teen 10% af
VanafR875
R700
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Big Bay, Wes-Kaap

234 Eden on the Bay bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n tweeslaapkamerwoonstel in die Eden on the Bay-kompleks in Big Bay. Die kompleks is 130 m van die strand af. Die woonstel is op die tweede verdieping en het ...

 Koepons teen 10% af
VanafR925
R740
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Big Bay, Wes-Kaap

Spectacular Sea View Apartment 257 Eden on The Bay bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n tweeslaapkamerwoonstel in die Eden on the Bay-kompleks. Die kompleks is net 130 m van die strand af. Die woonstel is op die ...

 Koepons teen 10% af
VanafR850
R723
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Big Bay, Wes-Kaap

105 Eden on The Bay bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n eenslaapkamerwoonstel wat op die eerste verdieping is in die Eden Bay-kompleks in Big Bay. Die kompleks is net 120 m van die strand af. Die woonstel het 1 ...

 Koepons teen 10% af
VanafR925
R740
per nag (plek vir 5)
Selfsorg in Big Bay, Wes-Kaap

112 Eden on The Bay is 'n selfsorgwoonstel in 'n veilige kompleks in Bloubergstrand. Die kompleks is ideaal geleë naby die strand en net 'n entjie se ry van ander besienswaardighede in Kaapstad af. Die woonstel he...

 Koepons teen 10% af
VanafR925
R740
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Big Bay, Wes-Kaap

241 Eden on The Bay is 'n selfsorgwoonstel in 'n veilige kompleks in Bloubergstrand. Die kompleks is ideaal geleë naby die strand en is 'n motorrit vanaf ander besienswaardighede in Kaapstad. Die woonstel beskik ...

Bladsy:
1
2
3
4
5
6
7
8
9
Bladsy 3 - Wys 21 tot 30 van 5250 opsies
* Let asb dat al die afstande is soos die kraai vlieg en mag verskil van die werklike reis afstande.
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za