Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas
Filter Volgens Aanbieding:



Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Indien jy Table Mountain Frame, V&A Waterfront besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het 'n wonderlike verskeidenheid van akkommodasie naby Table Mountain Frame, V&A Waterfront.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Table Mountain Frame, V&A Waterfront akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

Akkommodasie naby Table Mountain Frame, V&A Waterfront

Vanaf
R1 950
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in De Waterkant, Stadskern

The Docklands 325 is 'n selfsorgwoonstel in 'n veilige gebou in De Waterkant naby die Kaapse middestad. Die gebou is naby verskeie sake- en ontspanningsgeriewe in die mooie Moederstad. Hierdie woonstel het slaappl...

35% af Langtermyn-verblyf!
VanafR960
R624
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in De Waterkant, Wes-Kaap

The Docklands 509 by CTHA is in De Waterkant in Kaapstad geleë en bied gehalte-verblyf vir 'n paartjie of 'n sakereisiger. Dit is lekker naby verskeie winkels, restaurante, die strand, doendinge en besienswaardighe...

Vanaf
R1 000
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Groenpunt, Wes-Kaap

Charm Apartment is 'n selfsorgwoonstel in 'n veilige kompleks in Groenpunt, 'n bekende woonbuurt in Kaapstad. Die woonstel is lekker naby die V&A Waterfront, uitstekende restaurante, kroeë, winkels, strande en Kaap...

Voorkeurvennoot
Vanaf
R1 800
per nag (plek vir 2)
Hotel in Groenpunt, Wes-Kaap

Sugar Hotel and Spa bied B&B-verblyf in Groenpunt, Kaapstad. Die hotel is ideaal naby talle sake- en ontspaningsgeriewe Dié hotel bied 8 kamers wat uniek versier is. Die kamers het elkeen 'n koninggrootte-bed of 2...

Vanaf
R1 295
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in De Waterkant, Stadskern

Urban Elephant 422 is 'n moderne en luukse selfsorgwoonstel in die veilige The Docklands-kompleks in die Groenpunt-, De Waterkant- en Foreshore-area. Die woonstel het slaapplek vir 2 volwassenes en 2 kinders en bes...

Vanaf
R1 290
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in De Waterkant, Stadskern

Urban Elephant 118 is 'n moderne en luukse selfsorgwoonstel in die veilige The Docklands-kompleks in die moderne Groenpunt-, De Waterkant- en Foreshore-area. Die woonstel bied slaapplek aan 2 volwassenes en 2 kinde...

Vanaf
R1 395
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in De Waterkant, Stadskern

Urban Elephant 317 is 'n moderne en luukse selfsorgwoonstel in die veilige The Docklands-kompleks in die Groenpunt-, De Waterkant- en Foreshore-area. Die woonstel bied slaapplek aan 2 volwassenes en 2 kinders en b...

Vanaf
R1 594
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in De Waterkant, Stadskern

Urban Elephant 117 is ’n moderne en luukse selfsorgwoonstel in die veilige The Docklands-kompleks in die moderne Green Point, De Waterkant- en Foreshore-area. Die woonstel bied verblyf aan tot 2 volwassenes en 2...

Vanaf
R1 495
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in De Waterkant, Stadskern

Urban Elephant 505 is 'n selfsorgwoonstel wat mooi ontwerp is en met fantastiese uitsigte spog. Dit is in die Docklands-kompleks in die Groenpunt-, De Waterkant- en Foreshore-area geleë. Die woonstel is geskik vi...

Vanaf
R1 595
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in De Waterkant, Stadskern

Urban Elephant 424 is 'n pragtige selfsorgwoonstel met lieflike uitsigte in die veilige The Docklands-kompleks in die Groenpunt-, De Waterkant- en Foreshore-area. Die woonstel bied slaapplek aan 2 gaste en beskik ...

Bladsy:
1
2
3
4
5
6
7
8
9
Bladsy 3 - Wys 21 tot 30 van 4182 opsies
* Let asb dat al die afstande is soos die kraai vlieg en mag verskil van die werklike reis afstande.
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]