Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas
Filter Volgens Aanbieding:

Nuut

Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Indien jy Table Mountain Frame, V&A Waterfront besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het 'n wonderlike verskeidenheid van akkommodasie naby Table Mountain Frame, V&A Waterfront.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Table Mountain Frame, V&A Waterfront akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

Akkommodasie naby Table Mountain Frame, V&A Waterfront

Vanaf
R850
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Groenpunt, Wes-Kaap

Eclipse Studio Apartment is 'n selfsorgwoonstel in Groenpunt naby die V&A Waterfront, winkels, restaurante, die promenade en die middestad. Die ateljee-woonstel bied slaapplek aan 2 gaste en het 'n gekombineerde l...

 Koepons teen 10% af
Vanaf
R1 550
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Groenpunt, Wes-Kaap

202 The Warwick is 'n stylvolle, moderne woonstel in die hartjie van Groenpunt, naby Kaapstadstadion, restaurante, koffiewinkels en net 'n entjie van die bekende V&A Waterfront af. Dit is 'n moderne tuiste in 'n spl...

 Koepons teen 30% af
Vanaf
R2 375
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Groenpunt, Wes-Kaap

207 The Chelsea is 'n selfsorgwoonstel in Groenpunt naby die V&A Waterfront, Groenpunt-stadion en die Kaapse middestad. Die woonstel bied slaapplek aan 4 gaste en beskik oor 2 slaapkamers, 2 badkamers en 'n ooppla...

Vanaf
R1 499
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Strandgebied, Wes-Kaap

Dié weelderige woonstelblok is ideaal geleë op die randjie van die V&A Waterfront binne die omtrek van die Kaapstad Internasionale Konferensiesentrum. Dit bied 'n 360°-uitsig oor die Moederstad se beste besienswa...

35% af Langtermyn-
verblyf!
VanafR1 355
R881
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Groenpunt, Wes-Kaap

48 Harbour Terrace is in Kaapstad geleë. Kaapstad is wêreldbekend vir Tafelberg, die V&A Waterfront, KIKS, sy strande, kulturele doendinge en 'n groot verskeidenheid eetervarings. Dit het die ideale ligging vir va...

35% af Langtermyn-
verblyf!
VanafR714
R464
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Groenpunt, Wes-Kaap

Harbour Terrace 14 by CTHA is 'n moderne en pragtige woonstel in De Waterkant, Kaapstad. Dié woonstel is op die grens van Groenpunt en De Waterkant wat bekend is vir sy nagklubs en vermaak. Dié moderne en liefli...

35% af Langtermyn-
verblyf!
VanafR714
R464
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Groenpunt, Wes-Kaap

Harbour Terrace 31 by CTHA is 'n ruim selfsorg-vakansiewoonstel in De Waterkant. Dit het 'n Juliet-balkon en uitsigte na die V&A Waterfront. Die pragtige woonstel is op die Groenpunt-/De Waterkant-grens wat bekend i...

35% af Langtermyn-
verblyf!
VanafR1 139
R740
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Groenpunt, Wes-Kaap

Hillside Heights 503 by CTHA is 'n selfsorgwoonstel in 'n veilige gebou in die kosmopolitiese Groenpunt. Dit is ideaal vir gaste wat op soek is na gerieflike verblyf naby al die aksie. Die woonstel is op die vyfde...

Vanaf
R2 150
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in V & A Waterfront, Wes-Kaap

501 Canal Quays bied gerieflike selfsorg-akkommodasie in 'n tweeslaapkamerwoonstel in 'n moderne, ikoniese woonstelblok in die hartjie van Kaapstad. Die woonstel is naby die Kaapstad Internasionale Konferensiesentru...

35% af Langtermyn-
verblyf!
VanafR840
R546
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Groenpunt, Wes-Kaap

Portswood Mews 3 by CTHA is 'n selfsorgwoonstel in 'n veilige gebou in Groenpunt. Dis ideaal vir 'n paartjie of 'n klein gesin wat op soek is na huislike verblyf na aan 'n verskeidenheid geriewe. Die woonstel is op...

Bladsy:
1
2
3
4
5
6
7
8
9
Bladsy 5 - Wys 41 tot 50 van 5338 opsies
* Let asb dat al die afstande is soos die kraai vlieg en mag verskil van die werklike reis afstande.
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za