Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas
Filter Volgens Aanbieding:



Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Indien jy Table Mountain Frame, V&A Waterfront besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het 'n wonderlike verskeidenheid van akkommodasie naby Table Mountain Frame, V&A Waterfront.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Table Mountain Frame, V&A Waterfront akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

Akkommodasie naby Table Mountain Frame, V&A Waterfront

Vanaf
R1 950
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Groenpunt, Wes-Kaap

49 Harbour Terrace is 'n New York-styl solderwoonstel in Groenpunt met 'n pragtige uitsig. Die woonstel bied slaapplek aan 4 gaste en het 2 slaapkamers, 2 badkamers en 'n oopplan-kombuis en -leefarea. Die kamer op...

Vanaf
R750
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in De Waterkant, Wes-Kaap

Centrally Located Apartment is 'n moderne woonstel wat sentraal in De Waterkant geleë is. Die woonstelblok is naby inkopiesentrums, restaurante, die Cape Quarter winkelsentrum, die V&A Waterfront en Kaapse strande....

Vanaf
R1 700
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in V & A Waterfront, Wes-Kaap

210 Canal Quays bied luukse selfsorgverblyf op die eerste verdieping van die Canal Quays-gebou op die waterfrontkanaal. Dié woonstel is ideaal vir 'n romantiese wegbreek of vir sakereisigers. Dit het alles wat mens...

35% af Langtermyn-verblyf!
VanafR714
R464
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Groenpunt, Wes-Kaap

Harbour Terrace 14 by CTHA is 'n moderne en pragtige woonstel in De Waterkant, Kaapstad. Dié woonstel is op die grens van Groenpunt en De Waterkant wat bekend is vir sy nagklubs en vermaak. Dié moderne en liefli...

Vanaf
R1 200
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Kaapstad Middestad, V & A Waterfront

103 Canal Quays is 'n eksklusiewe woonstel in 'n veilige gebou op die kanaal tussen die KIKS (CTICC) en die V&A Waterfront. Dié woonstel bied 'n gerieflike basis om besienswaardighede in die area te verken. Die a...

Vanaf
R650
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Groenpunt, Stadskern

Hip City Studio is 'n ateljeewoonstel in 'n woonstelgebou in die hartjie van die gewilde, Kaapse buurt, Groenpunt. Die gebou is stapafstand van die winkels, restaurante, Kaapstadstadion en 'n lieflike stappie van Gr...

Vanaf
R750
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Groenpunt, Wes-Kaap

608 Cascades is 'n selfsorg-ateljeewoonstel in 'n veilige woonstelblok met toegangsbeheer en 'n portier in Groenpunt. Dié knus woonstel het slaapplek vir 2 gaste in 'n oopplan-leefarea, -kombuis en -slaaparea. Die...

Vanaf
R2 520
per nag, vir 3 mense
Selfsorg in Strandgebied, Wes-Kaap

410 Harbour Bridge is 'n moderne en pragtig gemeubileerde selfsorgwoonstel in 'n veilige kompleks wat oor die waterkanale uitkyk. Die kompleks is net 1,3 km van die V&A Waterfront af, 17 km van Kaapstad Internasiona...

Vanaf
R955
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Strandgebied, V & A Waterfront

Canal Quays 606 bied verblyf in 'n selfsorgwoonstel wat in die hotelstyl-woonstelkompleks, Canal Quays, op die kanaal tussen die Kaapstadse Internasionale Konferensiesentrum (KIKS) en die V&A Waterfront geleë is. ...

35% af Langtermyn-verblyf!
VanafR714
R464
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Groenpunt, Wes-Kaap

Cascades 507 by CTHA is 'n smaakvol versierde selfsorg-ateljeewoonstel in 'n veilige gebou in Groenpunt. Die gebou is ideaal geleë, net 'n entjie se ry die middestad, die V&A Waterfront en die stadion af. Die ten ...

Bladsy:
1
2
3
4
5
6
7
8
9
Bladsy 7 - Wys 61 tot 70 van 4181 opsies
* Let asb dat al die afstande is soos die kraai vlieg en mag verskil van die werklike reis afstande.
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]