Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas
Filter Volgens Aanbieding:



Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Indien jy Table Mountain Frame, V&A Waterfront besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het 'n wonderlike verskeidenheid van akkommodasie naby Table Mountain Frame, V&A Waterfront.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Table Mountain Frame, V&A Waterfront akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

Akkommodasie naby Table Mountain Frame, V&A Waterfront

Vanaf
R1 250
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in De Waterkant, Wes-Kaap

Hill House - 2 Bedroom is 'n selfsorgduplekswoonstel in die hartjie van De Waterkant wat omring is met restaurante, winkels en Cape Quarter. Dit is ook naby die V&A Waterfront en die middestad. Die woonstel het sla...

Vanaf
R2 500
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Groenpunt, Wes-Kaap

193 Waterkant Street bied stylvolle verblyf in 'n geskiedkundige area van Kaapstad. Die selfsorgdorpshuis is smaakvol versier en bied 'n privaat plonspoel, terras en 'n uitsig oor die stad. Die huis is 'n mengsel ...

Vanaf
R4 795
per nag (plek vir 8)
Selfsorg in Groenpunt, Wes-Kaap

15 on Wessels is 'n pragtige villa in Groenpunt, 'n prominente, modieuse buurt in die Kaap. Die villa spog met 'n lieflike uitsig op die berg en is naby die V&A Waterfront, uitstekende restaurante, kroeë, winkels, ...

35% af Langtermyn-verblyf!
VanafR960
R624
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in De Waterkant, Wes-Kaap

Rockwell 502 by CTHA is 'n selfsorgwoonstel in die hartjie van De Waterkant en perfek vir gaste wat op soek is na 'n tikkie luuksheid en 'n pragtige uitsig oor Kaapstad se hawe en die V&A Waterfront. Die woonstel ...

Vanaf
R1 950
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Groenpunt, Wes-Kaap

Carpe Diem Lodge is 'n boetiek-styl gaste-lodge in die kulturele spilpunt van Kaapstad en dit bied 'n verfrissende alternatief tot die gewone hotel-akkommodasie. Jy kan egte gasvryheid en stylvolle gerief verwag, e...

Vanaf
R1 300
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in De Waterkant, Stadskern

Kaya Stay is in De Waterkant in Kaapstad en bied gehalte verbly aan sake- of vakansiegreisigers. Dit is naby 'n rits winkels, restaurante, die strand, aktiwiteite en besienswaardighede. Die verblyf behels 8 woonst...

35% af Langtermyn-verblyf!
VanafR960
R624
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in De Waterkant, Wes-Kaap

Rockwell 316 by CTHA is 'n ruim, selfsorgwoonstel wat geskik is vir alle behoeftes en in De Waterkant geleë is. Dit beskik oor 'n slaapkamer met 'n gemaklike koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stor...

Vanaf
R1 700
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in De Waterkant, Wes-Kaap

4 Hill House bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n smaakvol gemeubileerde tweeslaapkamerwoonstel in die stylvolle en historiese De Waterkant Village met sy boomryke strate en elegant opgeknapte kothuise. Hiér kan g...

Vanaf
R1 700
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in De Waterkant, Wes-Kaap

Harbour View @ The Rockwell is deel van die Rockwell All Suite Hotel. Hierdie kontemporêre woonstel is in die hartjie die stad geleë en word omring deur die natuurskoon waarvoor Kaapstad so alombekend is. Die woon...

Vanaf
R550
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Groenpunt, Wes-Kaap

504 Green Park - Room with a View II bied selfsorgverblyf in 'n ateljee-woonstel en het 'n uitsig oor die Atlantiese Oseaan in die verte, asook die V&A Waterfront, Groenpuntstadion en selfs Robbeneiland. Die kompak...

Bladsy:
1
2
3
4
5
6
7
8
9
Bladsy 9 - Wys 81 tot 90 van 4182 opsies
* Let asb dat al die afstande is soos die kraai vlieg en mag verskil van die werklike reis afstande.
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]