Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas
Filter Volgens Aanbieding:



Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Indien jy Table Mountain besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het 'n wonderlike verskeidenheid van akkommodasie naby Table Mountain.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Table Mountain akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

Akkommodasie naby Table Mountain

Vanaf
R4 250
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Upper Gardens, Wes-Kaap

129 on Kloof Nek is in die luukse woonbuurt Higgovale direk teen die voet van Tafelberg geleë en dit het 'n asemrowende uitsig oor die stad en die hawe. Hierdie elegante, stylvolle gastehuis bied selfsorgverblyf in...

Vanaf
R2 800
per nag (plek vir 8)
Selfsorg in Oranjezicht, Wes-Kaap

Table Mountain Family Retreat is die ideale plek vir 'n Kaapse wegbreek met die majestueuse Tafelberg af agtergrond. Hierdie pragtige villa word deur 'n rustige ontwerperstuin omring en die smaakvolle dekor en titse...

Vanaf
R2 450
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Upper Gardens, Wes-Kaap

Rosedene Gastehuis is ideaal teen die rustige Tafelberg-hange geleë. Hier word jy wakker met voëls wat sing, maar dit is ook stapafstand vanaf Kaapstad se "uiteet-myl", en minute vanaf die middestad, Waterfront en...

Vanaf
R3 900
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Upper Gardens, Tuine

Bellevue Home is 'n pragtige Kaaps-Hollandese huis in Higgovale. Die huis bied lieflike uitsigte op Tafelberg en die omliggende omgewing. Die huis het 3 slaapkamers en is geskik vir 6 gaste. Daar is 2 slaapkamers o...

Vanaf
R2 400
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Oranjezicht, Wes-Kaap

Dié luukse 5-ster-gastehuis lê aan die hange van Tafelberg en kyk oor die Moederstad uit. Abbey Manor het 9 luukse kamers wat elkeen spog met 'n lieflike uitsig oor die see en stad, en dis slegs 15 min van die V&A...

15% af Langtermyn-verblyf!
VanafR950
R808
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Upper Gardens, Wes-Kaap

Cape Paradise Apartments is aan die bopunt van gewilde dog rustige Kloofstraat in Kaapstad geleë. Dit is naby eklektiese restaurante, maar ver van die stadsgeraas. Gaste het maklike toegang tot die middestad. Ver...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R800
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Oranjezicht, Wes-Kaap

Tuinwoonstel teen Tafelberg is 'n selfsorgwoonstel in die stil residensiële area Oranjezicht teen die voet van Tafelberg. Die woonstel bied slaapplek aan 2 gaste en beskik oor 'n slaapkamer, badkamer en 'n ooppla...

Vanaf
R2 420
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Oranjezicht, Wes-Kaap

Cape Riviera Guesthouse is aan die voorheuwels van Tafelberg in Oranjezicht geleë. Dié gastehuis bied luukse verblyf vir die oordeelkundige reisiger. Die Oranjezicht-area is pragtig en is net 'n kort entjie se ry...

Vanaf
R3 000
per nag (plek vir 8)
Selfsorg in Oranjezicht, Wes-Kaap

Table Mountain Eco Retreat bied selfsorgverblyf in Oranjezicht. Dit is op die Tafelberg Nasionale Park se grens geleë en net 'n entjie se ry van die Kaapse middestad af. Die eenheid grens half aan 'n ander, maar is...

Vanaf
R3 500
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Oranjezicht, Wes-Kaap

Table Mountain Retreat het "Boheemse sjiek" interieur en bied 'n ware tuiste aan diegene wat hou van estetiese ruimtes. Dit is deur verskeie kulture en wêreldreise beïnvloed. Dié huis is in die bergrots gebou deu...

Bladsy:
1
2
3
4
5
6
7
8
9
Bladsy 2 - Wys 11 tot 20 van 4078 opsies
* Let asb dat al die afstande is soos die kraai vlieg en mag verskil van die werklike reis afstande.
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]