Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas
Filter Volgens Aanbieding:



Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Indien jy Table Mountain besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het 'n wonderlike verskeidenheid van akkommodasie naby Table Mountain.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Table Mountain akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

Akkommodasie naby Table Mountain

Vanaf
R1 273
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Stadskern, Wes-Kaap

SANParks Platteklip Wash House is 'n historiese huis wat deel van die Wash House-kompleks was. Dis waar Kaapse wasvroue in die middel tot laat 19de eeu wasgoed gewas en gestryk het. Die Platteklip Wash House is aan ...

Vanaf
R1 716
per nag (plek vir 2)
B&B in Oranjezicht, Wes-Kaap

Villa Bianca is gerieflik geleë in Oranjezicht aan die voet van Tafelberg Nasionale Park, en bied 'n gasvrye tuiste vir gaste. Ons het 6 ruim suites waarin gaste in die luuksheid van 'n boetiekgastehuis tuisgaan. A...

Vanaf
R3 500
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Kampsbaai, Wes-Kaap

Best Views is 'n volledig gemeubileerde selfsorgwoonstel in Kampsbaai teen die hange van Tafelberg en bied ononderbroke uitsigte oor die see en berge. Die woonstel beslaan die boonste verdieping van 'n huis, maar is...

Vanaf
R1 600
per nag, vir 4 mense
Selfsorg in Kampsbaai, Wes-Kaap

Studio Comrie is 'n moderne, skoon en ruim selfsorgwoonstel in 'n stil en veilige straat in Kampsbaai. Dis die perfekte sluit-en-ry-woonstel vir 'n vakansie of sakebesoek. Dié woonstel het slaapplek vir 4 gaste en...

Vanaf
R2 000
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Tuine, Wes-Kaap

3 on Derwent is 'n smaakvolle selfsorgwoonstel in 'n veilige kompleks in Tuine in Kaapstad. Die kompleks is ideaal geleë naby 'n rits sake- en ontspanningsgeriewe in die middestad. Die woonstel is op die grondvloe...

Vanaf
R1 950
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Kampsbaai, Wes-Kaap

2 Medburn Road is ’n selfsorg-vakansiehuis op die eienaar se perseel in Kampsbaai. Dié huis spog met ’n balkon reg rondom die huis wat ’n asemrowende see-uitsig bied. Die woonstel het lugversorging en bied s...

Vanaf
R2 050
per nag (plek vir 2)
B&B in Tuine, Wes-Kaap

Welgelegen Boutique Guest House is in 'n stil area van Oranjezicht in 2 Victoriaanse huise. Dis naby die besige Kloofstraat met van Kaapstad se beste restaurante, kroeë en winkels. Dié gastehuis het verskeie kame...

45% af Langtermyn-
verblyf!
VanafR1 600
R880
per nag, vir 4 mense
Selfsorg in Oranjezicht, Wes-Kaap

Ambiance Apartment front noord en is ideaal geleë in Oranjezicht, 'n sentrale, stil, veilige en boomryke woonbuurt tussen Tafelberg se voorheuwels en Kaapstad se sentrale sakegebied. Die woonstel is koud in somer e...

Vanaf
R2 895
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Kampsbaai, Wes-Kaap

Boutique@10 verwelkom jou by unieke verblyf op die randjie van Kampsbaai. Ons is ideaal bokant Kampsbaaistrand geleë en kyk uit oor pragtige wit strande wat deur die Atlantiese Oseaan skoongevee word. Daarmee saam...

Vanaf
R1 200
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Upper Gardens, Wes-Kaap

180 Degrees of Splendour is 'n smaakvol gemeubileerde woonstel in 'n veilige gebou in die Tuine. Dit is ideaal vir 'n individu wat op soek is na gerieflike verblyf naby verskeie besienswaardighede in Kaapstad se mid...

Bladsy:
1
2
3
4
5
6
7
8
9
Bladsy 3 - Wys 21 tot 30 van 4840 opsies
* Let asb dat al die afstande is soos die kraai vlieg en mag verskil van die werklike reis afstande.
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za