Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas
Filter Volgens Aanbieding:


Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Indien jy Table Mountain besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het 'n wonderlike verskeidenheid van akkommodasie naby Table Mountain.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Table Mountain akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

Akkommodasie naby Table Mountain

Vanaf
R1 290
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Vredehoek, Wes-Kaap

House Fritz is teen die hange van Tafelberg versteek en bied gerieflike verblyf naby die Gardens-winkelsentrum, Kloof- en Langstraat, die Kaapse middestad sowel as 'n verskeidenheid restaurante. Verblyf word aange...

60% af Langtermyn-
verblyf!
VanafR1 250
R500
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Upper Gardens, Wes-Kaap

9 on Camp Apartments by Cape Summer Villas is 'n ruim en stylvolle selfsorgwoonstel naby gewilde toeriste-aantreklikhede soos Tafelberg en die V&A Waterfront. Die woonstel is in Kaapstad se middestad geleë in die m...

30% af Aanbod!
VanafR510
R408
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Vredehoek, Wes-Kaap

Etafileni Studio Flat is 'n oopplan-selfsorgwoonstel wat op die eienaar se perseel aan die voet van Tafelberg in die Kaapse middestad geleë is. Die woonstel het 'n gerieflike en privaat tuin met plante en voëls, e...

Vanaf
R1 650
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Kampsbaai, Wes-Kaap

A12 Sunset Hills is 'n selfsorgwoonstel in Kampsbaai, een van Kaapstad se gesogte woonbuurte. Die verblyf het 'n fantastiese uitsig oor die oseaan en is naby Kampsbaai se topbesienswaardighede en -restaurante. Die ...

35% af Langtermyn-
verblyf!
VanafR840
R546
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Vredehoek, Wes-Kaap

Kuusiku by CTHA is 'n selfsorgwoonstel op die eienaar se perseel in Vredehoek, Kaapstad. Gaste het 'n pragtige uitsig op Tafelberg vanuit die tuin. Dié woonstel bied verblyf aan 2 volwassenes en beskik oor 1 slaap...

Vanaf
R1 250
per nag (plek vir 5)
Selfsorg in Tuine, Wes-Kaap

Cottage on Kloof is 'n selfsorgkothuis in 'n ouwêreldse en stil kliplaan naby Kloofnekweg in Tamboerskloof. Dié dubbelverdiepingkothuis het slaapplek vir 6 gaste en beskik oor 2 slaapkamers, 'n solderkamer, 2 bad...

Vanaf
R1 400
per nag, vir 2 mense
Hotel in Tuine, Wes-Kaap

Lady Hamilton Hotel is in die boomryke voorstad van die Tuine, reg agter die Mount Nelson-hotel geleë. Dis in dieselfde, kenmerkende pienk kleur geverf en dis vernoem na Lord Nelson se pragtige minnares, Lady Emma ...

33% af Aanbod!
Aanpasbare Kansellasie!
VanafR1 872
R1 248
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Kampsbaai, Wes-Kaap

The Crystal lê tussen die Atlantiese Oseaan en die ikoniese Tafelberg. The Crystal is ideaal vir alleenreisigers sowel as gesinne en beskik oor moderne en luukse ateljee- en tweeslaapkamerwoonstelle, asook die vlag...

Vanaf
R3 060
per nag, vir 2 mense
Hotel in Oranjezicht, Wes-Kaap

Three Boutique Hotel is in Oranjezicht, Kaapstad, 'n gewilde internasionale toeristebestemming. Die kusdorpie is bekend vir sy klimaat, natuurlike ligging, ongerepte strande, markte, fauna en flora en die ikoniese l...

Vanaf
R1 738
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Upper Gardens, Wes-Kaap

The Lions is 'n ruim en onlangs opgeknapte dubbelverdieping, Victoriaanse instansie geleë in die boomryke voorstad van Tamboerskloof wat pragtige uitsigte oor Tafelberg en Leeukop bied. Ons het die huis se ouwêre...

Bladsy:
1
2
3
4
5
6
7
8
9
Bladsy 5 - Wys 41 tot 50 van 5036 opsies
* Let asb dat al die afstande is soos die kraai vlieg en mag verskil van die werklike reis afstande.
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za