Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas
Filter Volgens Aanbieding:

Nuut

Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Indien jy Table Mountain besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het 'n wonderlike verskeidenheid van akkommodasie naby Table Mountain.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Table Mountain akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

Akkommodasie naby Table Mountain

Vanaf
R1 500
per nag (plek vir 3)
Selfsorg in Kampsbaai, Wes-Kaap

Astris Apartment is 'n selfsorgwoonstel wat in 'n stil area in Kampsbaai geleë is en net 15 minute se stap van die strand en winkels af is. Die woonstel bied uitsigte op die berge, strand en Atlantiese Oseaan. Di...

Vanaf
R1 000
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Oranjezicht, Wes-Kaap

15 on Upper Orange bied gerieflike selfsorgverblyf in 4 stylvolle woonstelle in Oranjezicht. Dit is stapafstand vanaf De Waal Park en sowat 10 minute se ry van Tafelberg se kabelkar af. Elke woonstel beskik oor 'n ...

Vanaf
R2 000
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Kampsbaai, Wes-Kaap

Dolphin Crest Villa - Cormorant is 'n luukse woonstel in Kampsbaai. Die kompleks bied veilige parkeerplek en 'n gemeenskaplike swembad. Die woonstel het slaapplek vir 6 gaste en bestaan uit 2 slaapkamers, 2 badkame...

Vanaf
R450
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Tuine, Wes-Kaap

702 on Kloof is 'n selfsorg-ateljeewoonstel in Kloofstraat, Gardens, omring deur restaurante, winkels en die naglewe. Die woonstel bied skitterende uitsigte oor die stad en op Seinheuwel. Dié kompakte woonstel bi...

Vanaf
R2 500
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Kampsbaai, Wes-Kaap

Condo Carolina in Kampsbaai bied luukse verblyf vir 'n gesin of groep vriende. Die huis spog met 'n 180°-uitsig en is naby verskeie winkels, restaurante, doendinge en besienswaardighede geleë. Die huis beskik oor...

Vanaf
R1 500
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Oranjezicht, Wes-Kaap

Suttons Place, in die hartjie van Kaapstad, is perfek geleë tussen die sakekern en kleurvolle, geskiedkundige Bo-Kaap. Die gebou is 'n unieke voorbeeld van moderne, kontemporêre argitekoniese ontwerp. Dit bestaan ...

Vanaf
R1 100
per nag, vir 4 mense
Selfsorg in Tamboerskloof, Wes-Kaap

Down The Lane is 'n tweeslaapkamerwoonstel in Tamboerskloof in die Kaapse Middestad. Plaaslike reataurante, winkels en koffiekroeë is binne stapafstand van ons af en Tafelberg is net 10 minute se ry van ons af. Di...

Vanaf
R1 420
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Tamboerskloof, Wes-Kaap

First Group Hastings Hall is naby aan die hartjie van Kaapstad geleë en bied een- en tweeslaapkamerwoonstelle wat toegerus is vir selfsorg. Die eenslaapkamerwoonstelle is ideaal vir paartjies of klein gesinne. Di...

35% af Langtermyn-
verblyf!
VanafR1 139
R740
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Tamboerskloof, Wes-Kaap

Warren Heights 504 by CTHA is 'n selfsorgwoonstel wat in 'n veilige gebou in Tamboerskloof geleë is. Die eenheid is ideaal vir gaste wat op soek is na gerieflike verblyf naby verskeie geriewe en besienswaardighede ...

 Koepons teen 10% af
Vanaf
R3 160
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Kampsbaai, Wes-Kaap

Saints Villa bied selfsorgverblyf in 'n lieflike villa met 7 slaapkamers wat in 'n stil straat in die gewilde voorstad Kampsbaai geleë is. Die villa is net 5 minute se ry van Kampsbaai se strand af en die bekende s...

Bladsy:
1
2
3
4
5
6
7
8
9
Bladsy 6 - Wys 51 tot 60 van 5149 opsies
* Let asb dat al die afstande is soos die kraai vlieg en mag verskil van die werklike reis afstande.
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za