Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas
Filter Volgens Aanbieding:

Nuut

Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Indien jy Table Mountain besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het 'n wonderlike verskeidenheid van akkommodasie naby Table Mountain.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Table Mountain akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

Akkommodasie naby Table Mountain

 Koepons teen 10% af
Vanaf
R1 500
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Oranjezicht, Wes-Kaap

Exhibit Gastehuis is in Tuine in Kaapstad se middestad en is sentraal geleë om al die geskiedkundige en besienswaardighede in die stad te verken. Die woonstel is geskik vir 6 en het 3 slaapkamers, 1 badkamer en '...

Vanaf
R1 400
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Tuine, Wes-Kaap

Stylish on Kloof is 'n selfsorgwoonstel in 'n veilige kompleks in Tuine, Kaapstad. Die kompleks is naby 'n verskeidenheid geriewe en besienswaardighede. Die woonstel het slaapplek vir 4 gaste en beskik oor 2 slaapk...

Vanaf
R700
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Oranjezicht, Wes-Kaap

Heavenly 17th-floor Studio with Views bied selfsorgverblyf in 'n woonstel bo 'n winkelsentrum in Kaapstad. Die gebou is naby besienswaardighede, restaurante en openbare vervoer geleë. Die kompakte woonstel het sla...

Vanaf
R1 200
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Tuine, Wes-Kaap

Dunkley House is onder die berg in die hartjie van Kaapstad se Victoriaanse hoekie geleë. Ons is stapafstand van 'n paar van Kaapstad se voorste restaurante, soos Aubergine en Maria's Greek Restaurant, geleë. Dit ...

Vanaf
R1 350
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Kampsbaai, Wes-Kaap

Beachside is ontwerp om jou die allerbeste gemak en geriewe te bied. Ons oopplan-leefwyse weerspieël ware Suid-Afrikaanse styl. Ons is slegs 2 minute vanaf Kampsbaai se strand en kyk uit oor die asemrowende Twaalf ...

33% af Aanbod!
Aanpasbare Kansellasie!
VanafR1 860
R1 240
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Kampsbaai, Wes-Kaap

The Glen Apartments is in 'n boomryke buurt geleë en is vernoem na die Glen Forrest Natuurreservaat van 14 hektaar waaraan dié woonstelle in Kampsbaai grens. The Glen Apartments bestaan uit luukse woonstelle met '...

33% af Aanbod!
Aanpasbare Kansellasie!
VanafR3 340
R2 227
per nag (plek vir 2)
Hotel in Kampsbaai, Wes-Kaap

Camps Bay Retreat is 'n luukse boetiekhotel in Kampsbaai, 'n buurt in Kaapstad wat veral bekend is vir sy pragtige strande, prentjiemooi landskappe, restaurante, luukse huise en naglewe. Dit is die perfekte wegbreek...

 Koepons teen 20% af
Vanaf
R2 900
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Tamboerskloof, Wes-Kaap

Kom ervaar rus en vrede in die hartjie van die stad! The Walden House skuil teen Kaapstad se welbekende agtergrond, Tafelberg. Dié elegante en ou Victoriaanse-styl huis bied 'n ontspanne atmosfeer met 'n tikkie luu...

Vanaf
R630
per nag, vir 2 mense
Rugsakreisigerslosies in Tuine, Wes-Kaap

Once in Cape Town is in Kloofstraat in Gardens, Kaapstad. Dié verblyf is naby verskeie sosiale doendinge. Once in Cape Town bied 4 verskillende kamers, van slaapsale en kamers met 2 enkelbeddens tot dubbelkamers e...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R699
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Kampsbaai, Wes-Kaap

Camps Bay Apartments bied 2 moderne woonstelle en 1 kamer met uitstekende uitsigte in die spoggerige voorstad Kampsbaai in Kaapstad. Die woonstelle is net 400 meter van Kampsbaai se strand af en 2,8 kilometer van Ta...

Bladsy:
1
2
3
4
5
6
7
8
9
Bladsy 9 - Wys 81 tot 90 van 5149 opsies
* Let asb dat al die afstande is soos die kraai vlieg en mag verskil van die werklike reis afstande.
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za