Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas
Filter Volgens Aanbieding:


Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Indien jy Tankwa Karoo National Park besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het 'n wonderlike verskeidenheid van akkommodasie naby Tankwa Karoo National Park.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Tankwa Karoo National Park akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

Akkommodasie naby Tankwa Karoo National Park

Vanaf
R2 111
per nag, vir 6 mense
Selfsorg in Tankwa-Karoo Nasionale Park, Tankwa Karoo

SANParks Paulshoek Cottage is in die Tankwa-Karoo Nasionale Park. Dié asemrowende park is weerskante van die Noord-Kaap en Wes-Kaap se grens, met die Roggeveld-platorand na die ooste, die Sederberge na die weste en...

Vanaf
R1 143
per nag, vir 15 mense
Kampeer/karavaan in Tankwa-Karoo Nasionale Park, Noord-Kaap

SANParks Skaapwagterspos Campsite is in die Tankwa-Karoo Nasionale Park. Die asemrowende park grens aan die Noord-Kaap en die Wes-Kaap met die Roggeveld-platorand in die ooste, die Sederberg in die weste en die Klei...

Vanaf
R1 143
per nag, vir 15 mense
Kampeer/karavaan in Tankwa-Karoo Nasionale Park, Noord-Kaap

SANParks Volmoersfontein Campsite is in die Tankwa-Karoo Nasionale Park geleë. Dié park is op die grens tussen die Noord- en Wes-Kaap. Die Roggeveld-platorand is oos, die Sederberge is wes en die Klein-Roggeveldbe...

Vanaf
R1 868
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Tankwa-Karoo Nasionale Park, Noord-Kaap

SANParks Elandsberg Wilderness Camp is in die Tankwa-Karoo Nasionale Park. Die manjifieke Tankwa-Karoo Nasionale Park is aan weerskante van die grens tussen die Noord- en Wes-Kaap-provinsie met die Roggeveld-platora...

Vanaf
R1 143
per nag, vir 15 mense
Kampeer/karavaan in Tankwa-Karoo Nasionale Park, Tankwa Karoo

SANParks Steenkampshoek Campsite is in die Tankwa Karoo Nasionale Park geleë. Dié park strek oor die grens van die Noord-Kaap en Wes-Kaap, met die Roggelveld-platorand in die ooste, Cederberg in die weste en die K...

Vanaf
R1 143
per nag, vir 15 mense
Kampeer/karavaan in Tankwa-Karoo Nasionale Park, Noord-Kaap

SANParks Biesjiesfontein Campsite is in die Tankwa-Karoo Nasionale Park. Die asemrowende park grens aan die Noord-Kaap en die Wes-Kaap met die Roggeveld-platorand in die ooste, die Sederberg in die weste en die Klei...

Vanaf
R1 143
per nag, vir 15 mense
Kampeer/karavaan in Tankwa-Karoo Nasionale Park, Tankwa Karoo

SANParks Pyper se Boom Campsite is in die Tankwa-Karoo Nasionale Park. Dié asemrowende park is weerskante van die Noord-Kaap en Wes-Kaap se grens, met die Roggeveld-platorand na die ooste, die Sederberge na die wes...

Vanaf
R424
per nag, vir 2 mense
Kampeer/karavaan in Tankwa-Karoo Nasionale Park, Tankwa Karoo

SANParks Perdekloof Campsite is in die Tankwa-Karoo Nasionale Park. Dié pragtige park deel grense met die Noord- en Wes-Kaap, die Roggeveld-platorand in die ooste, Sederberg in die weste en die Klein Roggeveld-berg...

Vanaf
R939
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Tankwa-Karoo Nasionale Park, Tankwa Karoo

SANParks Tanqua Guesthouse Complex is in die Tankwa-Karoo Nasionale Park geleë. Dié manjifieke park strek oor die grens van die Noord-Kaap en Wes-Kaap, met die Roggelveld-platorand in die ooste, Sederberg in die w...

Vanaf
R1 143
per nag, vir 15 mense
Kampeer/karavaan in Tankwa-Karoo Nasionale Park, Noord-Kaap

SANParks Oom Rickert se Huis Campsite is in die Tankwa Karoo Nasionale Park. Dié pragtige park is grens aan die Noord- en Wes-Kaap, met die Roggeveld-platorand na die ooste, die Sederberge na die weste en die Klein...

Bladsy:
1
2
3
4
5
6
7
8
9
Wys 1 tot 10 van 135 opsies
* Let asb dat al die afstande is soos die kraai vlieg en mag verskil van die werklike reis afstande.
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za