Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas
Filter Volgens Aanbieding:



Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Indien jy Tankwa Karoo National Park besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het 'n wonderlike verskeidenheid van akkommodasie naby Tankwa Karoo National Park.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Tankwa Karoo National Park akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

Akkommodasie naby Tankwa Karoo National Park

Spesiale Aanbod!
Vanaf
R850
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Sutherland, Noord-Kaap

The V8 Guest House is in die bekoorlike dorp Sutherland geleë. Die gastehuis is die ideale basis vir motorliefhebbers, en ook vir gaste wat die omliggende besienswaardighede wil verken. Verblyf by The V8 Guest Hou...

25% af Langtermyn-verblyf!
VanafR1 000
R750
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Sutherland, Noord-Kaap

Perlman House bied gerieflike verblyf in 'n bekoorlike, geskiedkundige huis in Sutherland. Die huis is een van die oudste geboue in die dorp en is sowat 140 jaar oud. Die verblyf is sentraal geleë. Verblyf word i...

Vanaf
R700
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Sutherland, Noord-Kaap

Hierdie Karoo-styl huis het 4 slaapkamers met badkamers en is geskik vir 'n groep, 'n gesin of vriende wat die hele huis wil huur vir 'n selfsorgwegbreek. Ons bied ook 'n B&B-opsie as jy dit so verkies, en dan sit o...

Vanaf
R1 400
per nag (plek vir 5)
Selfsorg in Sutherland, Noord-Kaap

The Artist Cottage is 'n knus selfsorgkothuis vir 5 gaste in die middel van Sutherland. Dié Karoo-kothuis is in die vroeë 1930's gebou en beskik oor 2 slaapkamers en 2 badkamers. Een van die slaapkamers is 'n oop...

Vanaf
R800
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Sutherland, Noord-Kaap

Little Artist Cottage is in die dorpie Sutherland geleë. Die kothuisie is tipies van die Karoo-styl, maar is modern oorgedoen sonder om die Karoo-gevoel te verloor. Little Artist Cottage is klein, snoesig en romant...

Vanaf
R1 000
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Sutherland, Noord-Kaap

Boorgat is in Sutherland in die Noord-Kaap geleë. Dit is een van die oudste huise op die dorp en is in 1860 gebou. Daar is 'n hoofhuis, die Velvet Olive, 'n kothuis naamlik De Oude Waenhuys en 3 gastekamers. Die ...

Vanaf
R2 500
per nag, vir 8 mense
Selfsorg in Sutherland, Noord-Kaap

Die Prokureurshuis is in die klein Karoo-dorp Sutherland, wat bekend is vir sterrekyk en sneeu in die winter, geleë. Dié ruim huis bied verblyf aan 8 gaste en het 4 ruim slaapkamers, 2 Victoriaanse badkamers, 'n...

Vanaf
R3 000
per nag, vir 10 mense
Selfsorg in Sutherland, Noord-Kaap

Andromeda Gastehuis is in Sutherland in die Noord-Kaap geleë en bied die perfekte wegbreek vir groot gesinne of vriendegroepe wat op soek is na gemaklike verblyf ver van die geraas en gemaal van die stad. Hierdie ...

Vanaf
R2 852
per nag, vir 2 mense
Lodge in Tankwa Karoo, Wes-Kaap

Kagga Kamma Nature Reserve is bekend vir sy natuurskoon en dramatiese rotsformasies tipies aan die Sederberge, en bied aan gaste 'n unieke wegbreek. Verblyf is beskikbaar in mensgemaakte grotsuites of ruim grasdak...

Voorkeurvennoot
Vanaf
R1 980
per nag, vir 2 mense
Lodge in Sutherland, Noord-Kaap

Rogge Cloof Privaat Natuurreservaat is net 15 km vanaf Sutherland en is in 'n geregistreerde Biosfeer-reservaat met wild en jagluiperds wat vrylik rondloop. Rogge Cloof bied verblyf in eenhede wat alle maaltye insl...

Bladsy:
1
2
3
4
5
6
7
8
9
Bladsy 5 - Wys 41 tot 50 van 96 opsies
* Let asb dat al die afstande is soos die kraai vlieg en mag verskil van die werklike reis afstande.
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]