Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas
Filter Volgens Aanbieding:



Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Indien jy Tenikwa Wildlife Awareness Centre besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het 'n wonderlike verskeidenheid van akkommodasie naby Tenikwa Wildlife Awareness Centre.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Tenikwa Wildlife Awareness Centre akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

Akkommodasie naby Tenikwa Wildlife Awareness Centre

Vanaf
R1 250
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Die Crags, Tuinroete

Cashel Cottage bied gerieflike selfsorgverblyf op die Kundalila Plaas aan die voorheuwels van die Tsitsikamma-berge. Gaste kan hier kom ontspan en allerlei besienswaardighede en doendinge by The Crags, Nature's Vall...

Vanaf
R2 420
per nag (plek vir 8)
Selfsorg in Plettenbergbaai, Keurboomstrand

Keurbooms Strandhuis is 'n dubbelverdiepingvakansiehuis wat toegerus is vir selfsorg in Keurboomstrand, Plettenbergbaai. Dis ideaal vir 'n groep vriende of 'n gesin wat op soek is na gemaklike verblyf, na aan die st...

Vanaf
R2 200
per nag (plek vir 8)
Selfsorg in Keurboomstrand, Plettenbergbaai

Lalapanzi Cottage is 'n selfsorgkothuis vir 8 in Keurboomstrand en dis net 200 m vanaf die strand. Die kothuis beskik oor 4 slaapkamers, 2 badkamers, 'n kombuis en 'n sitarea wat na die stoep lei. Die hoofslaapkam...

Vanaf
R1 700
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Plettenbergbaai, Keurboomstrand

Mare Nostrum Sweet Sixteen is ’n lieflike vakansiehuis in ’n veilige kompleks in Keurboomstrand. Dié kusdorp is aan die voet van ’n boomryke berg, langs die warm waters van die Indiese Oseaan en bied ’n sal...

Vanaf
R3 500
per nag (plek vir 10)
Selfsorg in Nature's Valley, Tuinroete

267 Forest Drive is in Nature's Valley, 'n klein dorpie langs die Tuinroete in die Kaap se suidelike kuslyn. Hierdie dorpie lê tussen Soutrivier, die voorheuwels van die Tsitsikamma-berge, die Indiese Oseaan en die...

Voorkeurvennoot
Vanaf
R1 800
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Nature's Valley, Tuinroete

Kamma-Otter is 'n nuut opgeknapte woonstel met 3 slaapkamers wat smaakvol ingerig is. Dis in die skilderagtige dorpie Nature's Valley op die Tuinroete aan die Suidkus van Suid-Afrika geleë. Kamma-Otter I het 3 ...

Vanaf
R1 270
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Nature's Valley, Tuinroete

The Wood B&B is in die hartjie van die Tuinroete in Nature's Valley. Dit is aan die voorheuwels van die Grootrivier-pas net 30 km oos vanaf Plettenbergbaai. Digte woude, berge, kranse, ru kuslyne, strande, riviere, ...

Vanaf
R2 300
per nag (plek vir 8)
Selfsorg in Nature's Valley, Tuinroete

Kostaplenti bied selfsorgverblyf met 'n fantastiese ligging in Nature's Valley. Aangesien die verblyf net 30 meter vanaf die strand en oorkant die dorp se enigste winkel en restaurant is, is dit selde nodig dat gast...

Vanaf
R1 311
per nag, vir 4 mense
Selfsorg in Nature's Valley, Tuinroete

134 St. Michaels Ave Cottage is geleë in die kusdorpie Nature's Valley langs die gewilde Tuinroete en word omring deur die Tsitsikamma Nasionale Park. Die kombinasie van see, strandmeer, inheemse woud, fynbos en be...

Vanaf
R396
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Nature's Valley, Tuinroete

Nature's Valley Cottage bied verblyf in die rustige hartjie van die Tuinroete in die pragtige Nature's Valley-omgewing. Die selfsorgverblyf-eenhede word omring deur die woud en see van die Tsitsikamma Nasionale Park...

Bladsy:
1
2
3
4
5
6
7
8
9
Bladsy 5 - Wys 41 tot 50 van 1148 opsies
* Let asb dat al die afstande is soos die kraai vlieg en mag verskil van die werklike reis afstande.
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]