Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas
Filter Volgens Aanbieding:

Nuut

Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Indien jy Tenikwa Wildlife Awareness Centre besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het 'n wonderlike verskeidenheid van akkommodasie naby Tenikwa Wildlife Awareness Centre.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Tenikwa Wildlife Awareness Centre akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

Akkommodasie naby Tenikwa Wildlife Awareness Centre

Vanaf
R4 290
per nag (plek vir 10)
Selfsorg in Nature's Valley, Stormsrivier

Van Hasselt word omring deur die Tsitsikamma-woud en is geleë in Nature's Valley, 'n kusdorpie op die Tuinroete. Die see, strandmeer, inheemse woud, fynbos en berge resoneer mooi met die kalmte van hierdie bekoorli...

Vanaf
R2 000
per nag (plek vir 8)
Selfsorg in Plettenbergbaai, Keurboomstrand

Baviaanshoek is 'n selfsorghuis in Keurboomstrand, Plettenbergbaai. Ons is omring deur fynbos en pragtige, ongerepte natuur. Gaste hoef slegs 2 minute oor die duine te stap vir 'n pragtige uitsig oor die Indiese Ose...

Vanaf
R2 000
per nag (plek vir 8)
Selfsorg in Nature's Valley, Tuinroete

Langsaan is 'n moderne selfsorghuis vir 8 gaste in Nature's Valley. Die huis het 4 slaapkamers. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en die tweede slaapkamer het 'n dubbelbed. Die ander 2 kamers het elk 2 ...

Vanaf
R358
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Nature's Valley, Tuinroete

SANParks Natures Valley Rest Camp in die Tsitstikamma-streek van die Tuinroete Nasionale Park is in die De Vasselot Natuurreservaat op die oewer van die Grootrivier geleë. Dis sowat 30 km vanaf Plettenbergbaai en 4...

Vanaf
R890
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Nature's Valley, Tuinroete

Irma's Cottage is 'n knus selfsorg-eenheid vir 2 gaste in Nature's Valley en is net 800 m van die strand en riviermonding af. Die kothuis is langs die hoofhuis geleë en het 'n privaat ingang en 'n stoep. Die kothu...

Vanaf
R780
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Nature's Valley, Tuinroete

Nature’s Valley is 'n omgewing van uitmuntende natuurlike skoonheid. Amicus is in Nature's Valley, 'n kusdorpie, op die bekende Kaapse Tuinroete geleë en word begrens deur die Tsitsikamma Nasionale Park. Die ko...

Vanaf
R2 640
per nag (plek vir 9)
Selfsorg in Nature's Valley, Stormsrivier

Natures Valley Beach House is in Nature's Valley geleë, 'n luisterryke kusdorpie langs die Tuinroete. Dié huis word omring deur die Tsitsikamma Nasionale Park. Alhoewel die huis nie ’n see-uitsig of direkte stra...

Vanaf
R1 700
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Nature's Valley, Stormsrivier

10 St Andrews Avenue is 'n selfsorghuis stapafstand vanaf die strandmeer en die strand in Nature's Valley. Dié moderne huis beskik oor 'n hoofhuis met slaapplek vir 10 en 'n tuinkothuis met slaapplek vir 4. Die ...

Vanaf
R1 875
per nag (plek vir 8)
Selfsorg in Nature's Valley, Tuinroete

Lazy Days is in Nature's Valley, 'n idilliese kusdorpie in die omtrek van die Tsitsikamma Nasionale Park en die warm Indiese Oseaan. Die unieke kombinasie van see, strandmeer, woud, fynbos en berge maak van Nature's...

Vanaf
R1 600
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Nature's Valley, Stormsrivier

Entre Mer et Fôret Beach House is in Nature's Valley aan die bekende Tuinroete en is omring deur die Tsitsikamma Nasionale Park. Dié vakansiehuis is in 'n lowerryke tuin en is naby die strand en strandmeer. Verb...

Bladsy:
1
2
3
4
5
6
7
8
9
Bladsy 9 - Wys 81 tot 90 van 1439 opsies
* Let asb dat al die afstande is soos die kraai vlieg en mag verskil van die werklike reis afstande.
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za