Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas
Filter Volgens Aanbieding:



Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Indien jy The Ann Van Dyk Cheetah Centre - De Wildt besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het 'n wonderlike verskeidenheid van akkommodasie naby The Ann Van Dyk Cheetah Centre - De Wildt.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van The Ann Van Dyk Cheetah Centre - De Wildt akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

Akkommodasie naby The Ann Van Dyk Cheetah Centre - De Wildt

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R500
per nag, vir 2 mense
Lodge in Bojanala, Noordwes

Cheetah Lodge bied gerieflike verblyf in 'n klein gaste-lodge op die De Wildt-pad, 12 km van Hartbeespoortdam af. Die lodge is die ideale wegbreek uit die stad, na lowerryke tuine en 'n rustige bos-atmosfeer. Verb...

Vanaf
R400
per nag, vir 2 mense
Lodge in Schietfontein, Bojanala

De Wildt 4x4 skuil aan die noordelike voorheuwels van die Magaliesberge. Dit is net 20 km vanaf en sentraal tussen Pretoria en Brits geleë. Verblyf by De Wildt 4x4 bestaan uit 'n houthuisie, die plaashuis, struktu...

Voorkeurvennoot
Vanaf
R700
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Bojanala, Noordwes

Bly-'n-Bietjie Self-catering Units skuil in Afrika-bosveld aan die voet van die Magaliesberg. Dit is op 'n 8 hektaar-kleinhoewe en is net 50 km vanaf Pretoria en 115 km vanaf Johannesburg. Dit bied die ideale naweek...

Vanaf
R1 100
per nag (plek vir 2)
B&B in Bojanala, Noordwes

Tutuwedzo Venue bied gerieflik gemeubileerde chalets op 'n klein wildsplaas net 20 km vanaf Brits en Hartbeespoortdam en 50 km vanaf Pretoria. Gaste het 'n keuse van 10 chalets, elk met slaapplek vir 2. Die chalets...

Vanaf
R1 488
per nag, vir 2 mense
Hotel in Schietfontein, Gauteng

Graceland Conference and Lifestyle Centre is die ideale plek vir 'n privaat wegbreek en ontpanning by die leefstylsentrum. Graceland Conference and Lifestyle Centre bied ook sake- en sosiale-funksies, familiebyeenko...

Vanaf
R1 099
per nag, vir 2 mense
Hotel in Melodie, Bojanala

Villa Paradiso Country Manor is 'n lieflike hotel, landgoed en konferensie venue aan die oostelike buitewyke van die Hartbeespoortdam. Dit bied uitsigte op die majestueuse Magaliesberge. Die landgoed is sowat 45 mi...

Vanaf
R895
per nag (plek vir 2)
Lodge in Bojanala, Noordwes

Sandstone Lodge lê tussen Brits en Hartbeespoortdam. Dié lodge bied gerieflike verblyf omring deur reuse tuine en bome. Ons het 3 dubbelkamers, 2 selfsorgwoonstelle en 'n gesinskamer. Elke kamer is toegerus met l...

Vanaf
R1 400
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Melodie, Bojanala

Nehema Manor is in die hartjie van Hartbeespoort geleë en spog met 'n pragtige uitsig op die berge en 'n ligging naby alle toeriste-aantreklikhede. Die stylvolle en knus vakansiekothuise is in 'n stil tuin geleë. ...

Vanaf
R2 120
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Melodie, Bojanala

Aan die voorheuwels van die pragtige Magaliesberge wag 'n luukse en elegante toevlugsoord op jou. Three Oaks and an Aloe Boutique Hotel bied gaste 'n rustige wegkomkans, met fantastiese diens en pragtige geriewe. ...

Vanaf
R1 260
per nag (plek vir 3)
Selfsorg in Melodie, Bojanala

Harties Cottage is in Melodie, Hartbeespoort en bied gerieflike selfsorgverblyf aan 3 gaste. Dié eenheid is ruim en het 2 slaapkamers, 'n badkamer en 'n kombuis en sitkamer. Die hoofslaapkamer het lugversorging e...

Bladsy:
1
2
3
4
5
6
7
8
9
Wys 1 tot 10 van 2301 opsies
* Let asb dat al die afstande is soos die kraai vlieg en mag verskil van die werklike reis afstande.
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]