Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas
Filter Volgens Aanbieding:

Nuut

Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Indien jy The Baths besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het 'n wonderlike verskeidenheid van akkommodasie naby The Baths.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van The Baths akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

Akkommodasie naby The Baths

 Koepons teen 10% af
Vanaf
R2 200
per nag (plek vir 8)
Selfsorg in Wes-Kaap

Retreat Guest House bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n keurige huis met 4 slaapkamers in Piket-Bo-Berg, sowat 21 km vanaf Piketberg en 150 km vanaf Kaapstad. Dié gastehuis lê weggesteek op 'n klein amandelplaas...

 Koepons teen 10% af
Vanaf
R2 000
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Wes-Kaap

Somerlus Cottage bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n smaakvol gemeubileerde huis met 3 slaapkamers. Die kothuis is op 'n gasteplaas in Piket-Bo-Berg sowat 150 km vanaf Kaapstad geleë. Somerlus Cottage is 1 van 2 ...

Vanaf
R1 400
per nag (plek vir 3)
Selfsorg in Wes-Kaap

Quince Cottage is 'n knus kliphuis op 'n blom- en amandelplaas wat volledig toegerus is vir 'n gesin van 3. Dié kothuis het trappe wat toegang tot die solderkamer bied en daar is ook 'n dam op die perseel wat Quinc...

Vanaf
R3 620
per nag, vir 18 mense
Selfsorg in Sederberg, Tankwa Karoo

The Jonkershoek Farmhouse is ongeveer 80 km buite Ceres geleë en bied gerieflike selfsorg-akkommodasie in 'n plaashuis met 6 slaapkamers. Die plaashuis bied slaapplek vir tot 18 gaste en bestaan uit 6 slaapkamers...

Vanaf
R550
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Swartland, Wes-Kaap

Nieuwedrift Accommodation is op 'n koring-, skaap-, en wynplaas geleë net buite Piketberg in die Swartland omgewing. Die dorpie lê aan die voet van die Piketberge en word gekenmerk deur wingerde, kleurvolle koring...

Vanaf
R500
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Sederberg, Weskus

The Cottage and Private Campsite is op ’n organiese rooibos- en boegoeplaas in die Sederberge geleë. Daar is verskeie bergfiets- en staproetes op die plaas, asook rotskuns. Die kraanwater is spruitwater vanuit di...

Vanaf
R2 250
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Wes-Kaap

River Cottage is die ideale wegbreekbestemming. Dié kothuis is in die afgeleë Witzenberg-vallei en bied aan gaste die geleentheid om die natuur te beleef of om die staproetes te verken, vis te vang, kloof te klim,...

Vanaf
R2 300
per nag, vir 6 mense
Selfsorg in Weskus, Wes-Kaap

Kapteinskloof Guest Cottage is op 'n kleinhoewe in die Weskus-omgewing tussen Piketberg en Velddrif, sowat 180 km noord van Kaapstad. Die kothuis skuil in die pragtige Kapteinskloof en is een van die oudste oorspron...

Vanaf
R2 550
per nag, vir 8 mense
Selfsorg in Moorreesburg, Wes-Kaap

Soutkloof Guesthouse is op die Soutkloof-plaas in die hartjie van die Swartland, net 120 km vanaf Kaapstad, geleë. Dit is net 20 km vanaf Moorreesburg en Piketberg. Frikkie se Huisie is 'n gerestoureerde huis uit...

Vanaf
R1 200
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Moorreesburg, Wes-Kaap

Lieben Den Farm Stay is ’n selfsorg-plaashuis op ’n rustige familieplaas sowat 16 km vanaf Moorreesburg (1,5 km van grondpad en 15 minute se ry vanaf die dorp). Die plaashuis is volledig gemeubileer, bied slaap...

Bladsy:
1
2
3
4
5
6
7
8
9
Bladsy 7 - Wys 61 tot 70 van 857 opsies
* Let asb dat al die afstande is soos die kraai vlieg en mag verskil van die werklike reis afstande.
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za