Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas
Filter Volgens Aanbieding:


Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Indien jy The Big Hole besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het 'n wonderlike verskeidenheid van akkommodasie naby The Big Hole.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van The Big Hole akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

Akkommodasie naby The Big Hole

Vanaf
R1 003
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Kimberley, West End

Die New Rush Guesthouse beskik oor 5 verskillende geboue in dieselfde outydse straat op die perseel van die Big Hole Kompleks in Kimberley. Die oorspronklike Craven Hotel was op die hoek van Ou Hoofweg en Stockdale-...

Vanaf
R1 449
per nag (plek vir 4)
Gastehuis in Kimberley, West End

New Rush Guesthouse: Digger's Cottage bestaan uit 5 verskillende geboue wat in dieselfde straat in die Big Hole-kompleks in Kimberley geleë is. Dié kothuis is 'n oorspronklike sinkhuisie wat vanaf Tuckerstraat 19 ...

Vanaf
R1 150
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Kimberley, West End

New Rush Guesthouse bestaan uit 5 verskillende geboue in dieselfde outydse straat op die Big Hole-kompleks se perseel in Kimberley. Dié gastehuis is een van die oorspronklike geboue by die Groot Gat en is in die 18...

Vanaf
R1 150
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Kimberley, West End

Die New Rush Gastehuis bestaan uit 5 geboue, almal in dieselfde straat in die Big Hole-kompleks in Kimberley. New Rush Gastehuis: Die 4 C's is 'n oorspronklike gebou wat in 1903 gebou is. New Rush Gastehuis: Die 4...

30% af Langtermyn-
verblyf!
VanafR800
R400
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Kimberley, West End

Victorian Guest Lodge is in Kimberley, oorkant die ingang na die Groot Gat, die Mynmuseum en Mittha Seperepere Konferensiesentrum geleë. Die lodge is die ideale vertrekpunt om die historiese en kulturele besienswaa...

Vanaf
R590
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Kimberley, New Park

Estralita Guest Rooms is in New Park, Albertynshof, 'n stil buurt in die Noord-Kaap se hoofstad Kimberley geleë. Verblyf word gebied in 3 en suite-kamer met dubbelbeddens en is ingerig met 'n yskas, mikrogolfoon...

Vanaf
R700
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Kimberley, New Park

The Well Guest House is in Kimberley geleë en bied verblyf in kamers aan wat naby die besigheidspark, hospitale, universiteit en winkelsentrums geleë is. Die gastehuis het 4 kamers waarvan 3 van hulle 2 gaste kan...

Vanaf
R1 150
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Kimberley, Noord-Kaap

Cecil John Rhodes Guest House is 'n historiese gebou wat uit 1895 dateer. Dit is sentraal geleë en stapafstand van Kimberley se historiese huise en monumente, die stadskern, inkopiesentrums, galerye, die teater, pr...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R1 200
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Kimberley, New Park

Sundowner Lodge is in Kimberley net buite die middestad en op die roete tussen Johannesburg en Kaapstad geleë. Boonop is dit net 'n klipgooi van konferensiesentrums en besienswaardighede af. Die verblyf word in 14...

Vanaf
R924
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Kimberley, Noord-Kaap

Cullinan Guest House is sentraal geleë met maklike toegang tot al die ingange na Kimberley. Die gastehuis is deur Dr. Werner en Tania Visser opgebou en die pligsgetroue, vriendelike en betroubare span sal verseker ...

Bladsy:
1
2
3
4
5
6
7
8
9
Wys 1 tot 10 van 158 opsies
* Let asb dat al die afstande is soos die kraai vlieg en mag verskil van die werklike reis afstande.
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za