Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas
Filter Volgens Aanbieding:

Nuut

Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Indien jy The Big Hole besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het 'n wonderlike verskeidenheid van akkommodasie naby The Big Hole.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van The Big Hole akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

Akkommodasie naby The Big Hole

Vanaf
R1 100
per nag (plek vir 2)
B&B in Rhodesdene, Noord-Kaap

Carters Rest Guesthouse is in Rhodesdene in Kimberley. Dié gastehuis is sentraal geleë en maklik om te bereik, en is dus die ideale oorslaapplek vir 'n gesin of sakereisiger. Ons 15 semi-selfsorgeenhede is op byn...

Vanaf
R680
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Hadison Park, Kestelhof

Agros Guest House bied puik akkommodasie in Kimberley. Jy kan seker wees dat ons baie besorg oor jou sal wees. Ons het 7 kamers: 1 met 'n dubbelbed en 'n enkelbed, 3 met dubbelbeddens, en 3 met 2 enkelbeddens elk w...

Vanaf
R800
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Klisserville, Noord-Kaap

Bell-Lu Guest House is in 'n stil, rustige woonbuurt in Kimberley geleë en bied gerieflike verblyf na aan die plaaslike winkelsentrums, restaurante, hospitale en die middestad is. Ons bied verblyf in en suite-kam...

Vanaf
R960
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Rhodesdene, Noord-Kaap

At Judy's Guest House bied gerieflike gastehuisverblyf in die stil voorstad van Rhodesdene in Kimberley. Die gastehuis bied gasvryheid en vriendelikheid, asook toegang tot die plaaslike winkels. Verbyf word in 10 g...

Vanaf
R950
per nag, vir 2 mense
B&B in Kimberley, Noord-Kaap

75 on Milner Lodge is 'n B&B langs die N8 in Kimberley. Dié B&B bied 5 en suite-kamers wat elk 'n aparte ingang het. Elke kamer het 'n koningingrootte-bed, lessenaar, gratis WiFi, platskerm-TV met DStv hotelpakke...

 Koepons teen 30% af
Vanaf
R1 300
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Kimberley, Noord-Kaap

Oleander Guest House is 'n asemrowende Edwardiaanse huis wat meer as 'n eeu oud is. Dit is sentraal in die geskiedkundige voorstad Belgravia in Kimberley geleë. Die huis het 'n pragtige tuin met ons kenmerkende sel...

 Koepons teen 10% af
Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R1 060
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Monument Heights, Labram

Mondior Manor is geleë in Kimberley en bied puik diens en aandag aan detail, maar ons moedig ook ons gaste aan om hulle skoene uit te skop. Beleef absolute vrede en rustigheid, vandat jy ons drumpel betree totdat j...

Vanaf
R1 130
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Klisserville, Noord-Kaap

44 Villa Palma is 'n luukse gastehuis in Kimberley gefokus op die sake- en gesofistikeerde vakansie reisiger. Die gastehuis is gerieflik geleë naby verskeie geriewe in die stad. Ons het 9 slaapkamers wat smaakvol...

Vanaf
R1 250
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Belgravia, Noord-Kaap

Kimberley Country House bied B&B-verblyf en is in Belgravia, Kimberley geleë. Dit is ideaal vir gaste wat op soek is na gerieflike oornagverblyf naby verskeie geriewe in die dorp en omgewing. Verblyf word gebied i...

Vanaf
R690
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Kimberley, Verwoerd Park

Hadida Guest House bied gerieflike en privaat selfsorg-verblyf in Kimberley. Die gastehuis is gerieflik in 'n stil straat geleë en is minder as 3 km van die bekende Groot Gat en Kimberley se mynmuseum af. Die verb...

Bladsy:
1
2
3
4
5
6
7
8
9
Bladsy 3 - Wys 21 tot 30 van 159 opsies
* Let asb dat al die afstande is soos die kraai vlieg en mag verskil van die werklike reis afstande.
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za