Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas
Filter Volgens Aanbieding:

Nuut

Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Indien jy The Big Hole besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het 'n wonderlike verskeidenheid van akkommodasie naby The Big Hole.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van The Big Hole akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

Akkommodasie naby The Big Hole

Vanaf
R700
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Klisserville, Noord-Kaap

Leisure Lodge is in Kimberley geleë en is na aan besienswaardighede soos Die Groot Gat, die Benfontein Natuurreservaat en die Kimberley Gholfklub. Die gastehuis het 4 slaapkamers wat verdeel is in 2 enkelkamers, 1...

Vanaf
R1 400
per nag, vir 2 mense
B&B in Monument Heights, Labram

Barney Barnato B&B is 'n luukse instansie in Monument Heights, Kimberley. Dis minder as 5 km van die lughawe af en 4 km vanaf die middestad. Daar is 6 gastekamers, elkeen individueel versier en gemeubileer. Elke ka...

Vanaf
R1 000
per nag, vir 2 mense
B&B in Belgravia, Noord-Kaap

Guesthouse 4 Carrington is sentraal in die Memorial-area in Kimberley geleë. Die ruim en historiese huis het 'n rustige atmosfeer en 'n groot tuin en swembad. Die eiendom is as 'n monument verklaar en is meer as 10...

Vanaf
R750
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Klisserville, Noord-Kaap

Carrington Lodge is 'n gastehuis in 'n rustige voorstad in Kimberley in die Noord-Kaap. Dit is ideaal vir gaste wat op soek is na gerieflike verblyf en hartlike gasvryheid. Dit is ook na aan 'n verskeidenheid doendi...

Vanaf
R480
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Hadison Park, Noord-Kaap

The Cottage - Hadison Park is in Kimberley en het 2 ruim selfsorgkothuise. Verblyf word in Kothuis 1 en Kothuis 2 gebied. Albei kothuise het gemaklike beddens, 'n en suite-badkamer met 'n bad of stort en 'n kombui...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R1 100
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Labram , Royldene

Uitzicht Guesthouse bied luukse verblyf in die Noord-Kaap se hoofstad, Kimberley. Die gastehuis is gerieflik geleë, na aan alles wat die Diamantstad bied, met maklike toegang tot al die hoofroetes deur Kimberley. ...

Vanaf
R1 160
per nag (plek vir 2)
Hotel in Belgravia, Herlear

The Halfway House Hotel dateer uit 1872 en is in Kimberley geleë. Kimberley word as die wêreld se diamanthoofstad beskou en is ook die hoofstad van die Noord-Kaap. The Halfway House Hotel is op die historiese Belg...

Vanaf
R750
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Kimberley, Noord-Kaap

Ubuntu Guest House is in die rustige voorstad, Ernestville geleë. Die gastehuis is omring deur pragtige bome en het 'n uitsig oor De Beers-plaas. Die instansie is naby 'n verskeidenheid museums, die lughawe en ande...

 Koepons teen 10% af
Vanaf
R550
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Rhodesdene, Noord-Kaap

Vetra Amour Guesthouse is in Kimberley en bied gehalteverblyf vir sakereisigers of diegene wat 'n oornagplekkie soek. Die gastehuis is sentraal geleë, naby winkels, restaurante, skole ander geriewe. Die verblyf h...

Vanaf
R940
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Monument Heights, Noord-Kaap

Fancy Yellow Guesthouse is 'n luukse gastehuis geleë in 'n stil woonbuurt in Kimberley. Ons is oorkant die North Cape Mall met restaurante, filmteaters en vermaak vir jonk en oud. Daar is 8 kamers beskikbaar. Daa...

Bladsy:
1
2
3
4
5
6
7
8
9
Bladsy 4 - Wys 31 tot 40 van 159 opsies
* Let asb dat al die afstande is soos die kraai vlieg en mag verskil van die werklike reis afstande.
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za