Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas
Filter Volgens Aanbieding:

Nuut

Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Indien jy The Big Hole besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het 'n wonderlike verskeidenheid van akkommodasie naby The Big Hole.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van The Big Hole akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

Akkommodasie naby The Big Hole

Vanaf
R960
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in El Toro Park, Noord-Kaap

Five Acres Guest House is net 10 minute van Kimberley se geskiedkundige middedorp af en bied gerieflike verblyf met 'n plattelandse ligging in groot, rustige en lowerryke tuine omring deur groot bome. Al die kamer...

Vanaf
R750
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Hillcrest, Kimberley

Buchler @ 3 is in Hillcrest, Kimberley geleë en bied gehalteverblyf vir 'n sakereisiger of oornaggas. Dit is naby verskeie winkels, restaurante, doendinge en besienswaardighede. Dié woonstel is op 'n residensiël...

Vanaf
R1 000
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Hillcrest, Noord-Kaap

Bateleur Guest House is in Hillcrest in Kimberley geleë. Hillcrest is 'n nedersetting in die Noord-Kaap. Verblyf word aangebied in 8 en suite-kamers. Daar is 'n gemeenskaplike eetkamer en kombuisgeriewe wat deur a...

Vanaf
R1 750
per nag, vir 2 mense
Hotel in Kimberley, Royldene

Kimberley Anne Hotel is in Royldene Kimberley geleë. Kom ontspan, vier fees en droom saam met Kimberley Anne Small Luxury Hotel. Die hotel bestaan uit 16 suites wat ontwerp is met unieke meubels en afwerkings wat ...

 Koepons teen 10% af
Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R690
per nag, vir 2 mense
B&B in Kimberley, Noord-Kaap

Kimberley se Horseshoe Inn is stapafstand van die nuwe Diamond Pavilion Mall en sowat 10 minute van Kimberley se Groot Gat geleë. Daar is gereelde konferensies en funksies by Horseshoe Inn en dit kan gaste se parke...

 Koepons teen 10% af
Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R500
per nag, vir 2 mense
Hotel in Kimberley, Southridge

Airport Hotel is in Kimberley geleë. Ons bied 'n gratis pendeldiens na en van die Kimberley Lughawe wat 4 km weg is. Ons is sentraal geleë tot alle hoof toeriste aantreklikhede, inkopiesentrums en rolprentteaters....

Vanaf
R890
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in El Toro Park, Noord-Kaap

Kuhns Rus en Vrede Guesthouse bied gerieflike verblyf in 'n vreedsame woonbuurt in Kimberley, wat naby winkels, flieks en restaurante geleë is. Die gastehuis is ideaal vir sakereisigers en vakansiegangers, en is ne...

Vanaf
R730
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Hillcrest, Noord-Kaap

Little Rock Guest House is in Kimberley geleë en bied verblyf- en B&B-opsies. Die perseel is 300 m vanaf die MediClinic Gariep Hospitaal en 3 km vanaf 2 winkelsentrums geleë. Verblyf by Little Rock Guest House be...

Vanaf
R680
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in El Toro Park, Noord-Kaap

El Toro Park Guest Room is 'n gemeubileerde gastekamer in 'n privaat huis. Dit is ideaal vir gaste wat op soek is na oornagverblyf in El Toro Park in Kimberley. Die gastekamer is net 100 m van die Gariep Hospitaal e...

Vanaf
R1 750
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Hillcrest, Noord-Kaap

Crest Villa is in Kimberley geleë en bied verblyf in 'n moderne selfsorg-villa en 'n aparte gesinseenheid wat ideaal vir 2 tot 6 gaste is. Die Volledige Villa bied lugversorging en beskik oor 3 kamers en 2 volledi...

Bladsy:
1
2
3
4
5
6
7
8
9
Bladsy 7 - Wys 61 tot 70 van 159 opsies
* Let asb dat al die afstande is soos die kraai vlieg en mag verskil van die werklike reis afstande.
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za