Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas
Filter Volgens Aanbieding:


Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Indien jy The Garden Route besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het 'n wonderlike verskeidenheid van akkommodasie naby The Garden Route.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van The Garden Route akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

Akkommodasie naby The Garden Route

Vanaf
R1 400
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Tsitsikamma, Baviaanskloof Ingang

Fairview Escape is op 'n vreedsame plaas in Misgund op Roete 62. Dié plaas bied 'n uitsig oor appelboorde en die pragtige landskap tussen die Kouga- en Tsitsikammaberge. Dié selfsorg gastehuis bied slaapplek in 3...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R604
per nag, vir 2 mense
Hotel in Tsitsikamma, Baviaanskloof Ingang

Kliphotel Country Store is in die Langkloofvallei geleë. langs die R62, en bied gaste ontspanne verblyf in 'n rustige omgewing. Dié hotel het nog steeds sy historiese uitleg van 1931 en beskik oor 4 slaapkamers ...

Vanaf
R1 000
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Die Crags, Tuinroete

Cashel Cottage bied gerieflike selfsorgverblyf op die Kundalila Plaas aan die voorheuwels van die Tsitsikamma-berge. Gaste kan hier kom ontspan en allerlei besienswaardighede en doendinge by The Crags, Nature's Vall...

15% af Langtermyn-
verblyf!
VanafR2 238
R1 902
per nag, vir 2 mense
B&B in Die Crags, Tuinroete

Buffelsdam Country House is sowat 5 minute vanaf die N2-hoofweg in The Crags aan die voorheuwels van die Tsitsikammaberge tussen Plettenbergbaai en Nature’s Valley. Verbluf is beskikbaar in 6 goed ingerigte kamer...

Vanaf
R850
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Die Crags, Tuinroete

Amara Farm is 'n klein organiese plaas in The Crags, 'n rustige plattelandse dorpie sowat 24 km vanaf Plettenbergbaai en 18 km van Nature's Valley af. Amara Farm bied gemaklike selfsorgverblyf in 3 houtkothuise wat ...

Vanaf
R750
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Tuinroete, Wes-Kaap

Kurlandpark Accommodation bied B&B- en selfsorg-eenhede en is naby die Kurland Park Polo-plaas en ongeveer 20 minute van Plettenbergbaai af geleë. Dit is perfek vir gaste wat op soek is na gerieflike verblyf naby v...

Vanaf
R760
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Die Crags, Tuinroete

Sweetwater Farm is geleë op die Redfordpad, 'n stil, landelike deel van The Crags. Die plaas beskik oor 3 privaat selfsorgkothuise wat stapafstand van mekaar af is. Dit is ideaal vir groter groepe, families, vrien...

Vanaf
R4 620
per nag, vir 2 mense
Hotel in Die Crags, Tuinroete

Kurland Hotel is in familiebesit en word bestuur as 'n trotse lid van die Relais & Châteaux-vereniging. Die hotel is naby die skilderagtige strandoorde, Plettenbergbaai en Nature's Valley, in die hartjie van die Tu...

Vanaf
R1 800
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Die Crags, Tuinroete

The Forge at Parklands is ten volle gemeubileer vir selfsorg in The Crags, 4 km vanaf Kurland Polo, stapafstand vanaf Newstead Vineyard en 1 km vanaf Bramin Vineyard. Besoekers kan ook naby doendinge geniet soos vis...

Vanaf
R1 300
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Die Crags, Tuinroete

Valmont Estate bied selfsorgverblyf in luukse kothuise en is sowat 24 km van Plettenbergbaai se middedorp af geleë. Die lodge is die ideale basis vanwaar gaste dié deel van die Tuinroete se besienswaardighede kan ...

Bladsy:
1
2
3
4
5
6
7
8
9
Wys 1 tot 10 van 1497 opsies
* Let asb dat al die afstande is soos die kraai vlieg en mag verskil van die werklike reis afstande.
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za