Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas
Filter Volgens Aanbieding:

Nuut

Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Indien jy The Garden Route besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het 'n wonderlike verskeidenheid van akkommodasie naby The Garden Route.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van The Garden Route akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

Akkommodasie naby The Garden Route

 Koepons teen 10% af
Vanaf
R650
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Tuinroete, Wes-Kaap

Tsitsikamma Sunrise Caravan Park & Self-Catering Units is in Natures Valley geleë, 'n area wat veral bekend is vir sy prentjiemooi roetes, wynproe, voetslaanroetes en ikoniese besienswaardighede, soos die Otter Roe...

 Koepons teen 10% af
Vanaf
R300
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Die Crags, Tuinroete

Natures Way is sowat 9 km vanaf Nature's Valley en bied gerieflike selfsorg-verblyf op ’n melkplaas wat deur ’n gesin bestuur word. Die perseel word deur tuine en weiveld omring en spog met berguitsigte. Akkomm...

Vanaf
R945
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Die Crags, Tuinroete

Four Fields is 'n eko-vriendelike kleinhoewe langs die R102-teerpad, tussen Nature's Valley en Plettenbergbaai. Dit is in die kuswoud en fynbosbiome van die skouspelagtige Tuinroete in die Wes-Kaap. Die plaas is dee...

 Koepons teen 10% af
Vanaf
R1 516
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Die Crags, Tuinroete

Lily Pond skuil op die randjie van die inheemse Tsitsikamma Nasionale Park en bied ‘n vreedsame wegbreek aan enigeen wat op soek is na ‘n vakansie. Dié lodge bied 10 kamers met lugversorging. Elke kamer het ...

Vanaf
R780
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Die Crags, Tuinroete

That Place Self Catering House op 'n werkende wynplaas, That Wine Demesne. Dis 'n gerieflike, vriendelike huis waar jy 'n rustige vakansie kan geniet. Bos- en veld-uitsigte, ryke voëllewe - en as jy gelukkig is - o...

Vanaf
R1 650
per nag, vir 2 mense
B&B in Die Crags, Tuinroete

Elephant Country Guest House bied B&B-verblyf óf slegs verblyf en is in The Crags in Plettenbergbaai geleë. Die gastehuis het die ideale ligging en is net 'n entjie se ry vanaf verskeie besienswaardighede in hierd...

Vanaf
R950
per nag (plek vir 2)
B&B in Tuinroete, Wes-Kaap

Villa Villekula is 'n lieflike, unieke gastehuis met 'n afgesonderde ligging in The Crags, 19 km vanaf Plettenbergbaai. Die gastehuis is op 'n 3,2 ha-eiendom met 'n dam en woudjie. Daar is 4 individuele gastekamers...

 Koepons teen 20% af
VanafR850
R567
per nag (plek vir 3)
Selfsorg in Tuinroete, Wes-Kaap

Green Hills Forest Lodge is in 'n inheemse woud wat 12 hektaar groot is en pragtige uitsigte en bokke wat rondwei het. Dit is 'n idilliese ligging in The Crags, Plettenbergbaai in die hartjie van die Tuinroete in di...

 Koepons teen 30% af
Vanaf
R950
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Tuinroete, Wes-Kaap

Moon Shine on Whiskey Creek is in die hartjie van die Tuinroete geleë. Die eiendom bestaan uit 14 hektaar ongerepte, inheemse woud en is net 10 minute se ry van Plettenbergbaai, maar duisende kilometers van die wer...

Vanaf
R800
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Tuinroete, Wes-Kaap

Treehouse Cottage is in Ashlands geleë wat eers deel van Ashlands Plaas gevorm het. Ashlands is 'n plattelandse landgoed in die inheemse woud in Askopstraat, The Crags. The Crags is tussen Nature's Valley en Plette...

Bladsy:
1
2
3
4
5
6
7
8
9
Bladsy 2 - Wys 11 tot 20 van 1480 opsies
* Let asb dat al die afstande is soos die kraai vlieg en mag verskil van die werklike reis afstande.
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za