Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas
Filter Volgens Aanbieding:

Nuut

Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Indien jy The Garden Route besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het 'n wonderlike verskeidenheid van akkommodasie naby The Garden Route.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van The Garden Route akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

Akkommodasie naby The Garden Route

Vanaf
R649
per nag, vir 2 mense
Lodge in Tuinroete, Wes-Kaap

African Crags Eco-Lodge is in The Crags in die Plettenbergbaai-omgewing geleë wat veral gewild is onder natuur- en diereliefhebbers. Dié lodge bied moderne gerief en uitstekende geriewe in 'n omgewing met besonder...

 Koepons teen 10% af
Vanaf
R1 700
per nag, vir 2 mense
Lodge in Die Crags, Tuinroete

Tenikwa Nature Lodge and Family Suites is op dieselfde perseel as die Tenikwa Wildrehabilitasie- en Bewusmakingsentrum in The Crags, Plettebergbaai. Verblyf sluit aandete, ontbyt en sekere doendinge by Tenikwa in. ...

Vanaf
R700
per nag (plek vir 2)
B&B in Tuinroete, Wes-Kaap

The Barn on Askop is 'n B&B wat deur die eienaar bestuur word. Dit is net 20 km se ry van Plettenbergbaai af en is ideaal vir gaste wat op soek is na gerieflike verblyf na aan verskeie besienswaardighede op die Tuin...

Vanaf
R2 190
per nag, vir 2 mense
B&B in Tuinroete, Wes-Kaap

Trogon House and Forest Spa is in die inheemse woud in 'n skilderagtige deel van die Tuinroete, met wêreldbekende toeristeaantreklikhede soos Monkeyland, Birds of Eden en The Elephant Sanctuary. Die verblyf beskik...

Vanaf
R4 680
per nag, vir 2 mense
B&B in Tuinroete, Wes-Kaap

Hog Hollow is 18 km oos van die kusdorp Plettenbergbaai geleë, op 'n privaat natuurreservaat aan die rant van die inheemse woud. Dit bied asemrowende uitsigte oor die omringende valleie en op die Tsitsikammaberge. ...

Vanaf
R2 580
per nag, vir 2 mense
Wildsplaas in Tuinroete, Wes-Kaap

Plettenberg Bay Game Reserve bied Groot 5-safari's en is ideaal geleë langs die gesogte Tuinroete. Dit is 'n rustieke gesinswegbreek of 'n plattelandse Afrika-toevlugsoord. Daar is verskeie verblyfopsies om van t...

Vanaf
R1 190
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Tuinroete, Wes-Kaap

AfriCamps at Ingwe bied gerieflike selfsorg-glanskamptente en is ideaal geleë in The Crags in Plettenbergbaai. Dié kampplek is 'n avontuurlustige en natuurliefhebber se droom ─ 'n mens kan die Tuinroete verken o...

Vanaf
R2 400
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Tuinroete, Wes-Kaap

Fairview House bied verblyf in The Crags wat op die bekende Tuinroete geleë is. The Crags lê tussen Plettenbergbaai en Nature's Valley en was so genoem omdat mens 'n asemrowende uitsig oor die inheemse woud en ber...

Vanaf
R1 600
per nag, vir 5 mense
Selfsorg in Tuinroete, Wes-Kaap

The Carraighs is 'n betowerende selfsorgkothuis wat kalmte hoog bo die boomtoppe bied en uitkyk oor die inheemse woud in Askop Road, The Crags. The Crags is ideaal geleë tussen Plettenbergbaai en Nature's Valley, o...

Vanaf
R1 100
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Tuinroete, Wes-Kaap

Katuri and Coral Cottages is knus tweeslaapkamerkothuise in die Brackenburn Privaat Natuurreservaat in die hartjie van die Tuinroete. Die kothuis is omring deur die Tsitsikamma-woud en bied vrede en rustigheid met l...

Bladsy:
1
2
3
4
5
6
7
8
9
Bladsy 3 - Wys 21 tot 30 van 1480 opsies
* Let asb dat al die afstande is soos die kraai vlieg en mag verskil van die werklike reis afstande.
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za