Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas
Filter Volgens Aanbieding:

Nuut

Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Indien jy The Garden Route besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het 'n wonderlike verskeidenheid van akkommodasie naby The Garden Route.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van The Garden Route akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

Akkommodasie naby The Garden Route

Vanaf
R1 200
per nag (plek vir 8)
Selfsorg in Plettenbergbaai, Keurboomstrand

Keurboomstrand Holiday Cottage is 'n knus selfsorghuis, ideaal geleë in die rustige vakansiedorpie, Keurboomstrand, naby Plettenbergbaai. Dié huis is in 'n tuin geleë, omring deur inheemse bome en blomme. Dit is ...

Vanaf
R750
per nag (plek vir 8)
Selfsorg in Nature's Valley, Tuinroete

Alliegeld Nature's Valley is 'n A-raam-kothuis met selfsorg-geriewe in Nature's Valley. Dit is ideaal vir 'n gesin wat op soek is na 'n unieke, gerieflike wegbreekplek naby die strand en ver verwyder van die stad se...

 Koepons teen 10% af
Vanaf
R396
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Nature's Valley, Tuinroete

Nature's Valley Cottage bied verblyf in die rustige hartjie van die Tuinroete in die pragtige Nature's Valley-omgewing. Die selfsorgverblyf-eenhede word omring deur die woud en see van die Tsitsikamma Nasionale Park...

Vanaf
R1 800
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Plettenbergbaai, Keurboomstrand

Boomhuis by die See is in Keurboomstrand, 'n pragtige kusdorpie in die hartjie van die Tuinroete, net 13 km van Plettenbergbaai af. Die woonstel is deel van 'n asemrowende houthuis wat tussen die plantegroei en wil...

Vanaf
R3 500
per nag, vir 7 mense
Selfsorg in Keurboomstrand, Plettenbergbaai

Die Boomhuis is 'n tipiese houthuis in Keurboomstrand, sowat 15 minute vanaf Plettenbergbaai. Die huis is omtrent weggesteek onder die takke van 'n groot, ou melkhoutboom. Dis die ideale plek vir 'n gesin of 'n groe...

Vanaf
R1 250
per nag, vir 5 mense
Selfsorg in Keurboomstrand, Plettenbergbaai

House on Hill is op ’n residensiële perseel in Keurboomstrand geleë en bied lieflike verblyf vir 'n paartjie. Dis naby die strand en verskeie geriewe soos restaurante, winkels, besienswaardighede en doendinge. ...

Vanaf
R2 150
per nag (plek vir 12)
Selfsorg in Keurboomstrand, Plettenbergbaai

Garden Villa bied is 'n ruim selfsorghuis vir 12 gaste in Keurboomstrand sowat 160 m van die strand af. Dié veelvlakkige huis word deur melkhoute omring en beskik oor 6 slaapkamers en 4 badkamers. Die tweede verd...

Vanaf
R1 200
per nag, vir 4 mense
Selfsorg in Nature's Valley, Stormsrivier

Sea Why is in Nature's Valley geleë, is stapafstand van die strand af en bied die ideale verblyf vir 'n paartjie wat op soek is na snoesige, bekostigbare selfsorgwegbreek in die natuur. Die verblyf bestaan uit 1 s...

Vanaf
R550
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Keurboomstrand, Plettenbergbaai

Word wakker in die rustige skoonheid van die natuur tussen die berge en die see met voëlgesang en die geruis van branders in jou ore. Kozi@Keurbooms is 'n selfsorg- vakansiewoonstel vir 2 gaste loopafstand vanaf 2 ...

Vanaf
R1 350
per nag (plek vir 10)
Selfsorg in Nature's Valley, Tuinroete

Stok & Hoed is 'n tradisionele familievakansiehuis in die ongerepte Nature’s Valley. Hierdie dubbelverdiepinghouthuis het 3 slaapkamers met dubbelbeddens (1 met 2 addisionele enkelstapelbeddens) en ‘n vierde s...

Bladsy:
1
2
3
4
5
6
7
8
9
Bladsy 5 - Wys 41 tot 50 van 1481 opsies
* Let asb dat al die afstande is soos die kraai vlieg en mag verskil van die werklike reis afstande.
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za