Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas
Filter Volgens Aanbieding:

Nuut

Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Indien jy The Garden Route besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het 'n wonderlike verskeidenheid van akkommodasie naby The Garden Route.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van The Garden Route akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

Akkommodasie naby The Garden Route

10% af Langtermyn-
verblyf!
VanafR500
R450
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Plettenbergbaai, Keurboomstrand

Happy Days is 'n instansie wat deur die eienaar bestuur word en naby die strand in Keurboomstrand geleë is. Dié instansie bied 2 selfsorg-eenhede wat ook saam bespreek kan word vir 7 gaste wat op soek is na 'n rus...

Vanaf
R900
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Plettenbergbaai, Keurboomstrand

Imperani is 'n gesellige selfsorgwoonstel wat in die rustige dorpie, Keurboomstrand geleë is. Dié tweeslaapkamerwoonstel is bo-op die eienaar se motorhuis geleë en het sy eie privaat ingang en lieflike see-uitsi...

Vanaf
R550
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Plettenbergbaai, Keurboomstrand

Strandstreet Cabin bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n alleenstaande oopplan-houthuisie in die oord Keurboomstrand. Die hut het slaapplek vir 2 gaste en beskik oor 'n dubbelbed, 'n badkamer met 'n stort, en 'n kl...

Vanaf
R3 000
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Nature's Valley, Tuinroete

Nature’s Valley Holiday House is 'n gerieflik gemeubileerde huis in Nature's Valley met slaapplek vir 6 gaste. Die huis het 3 slaapkamers wat 2 badkamers met storte deel. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte...

Vanaf
R1 700
per nag (plek vir 10)
Selfsorg in Keurboomstrand, Plettenbergbaai

Keurboomstrand Views is troeteldiervriendelike, selfsorg-verblyf in Keurboomstrand. Die huis is naby die strand en sowat 12 km vanaf Plettenbergbaai se middedorp. Dié perseel het 1 woonstel en ’n volledig gemeu...

Vanaf
R1 000
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Nature's Valley, Tuinroete

Huis in Vallei is in Nature's Valley langs die bekende Tuinroete en is omring deur die Tsitsikamma Nasionale Park. Selfsorgverblyf is beskikbaar in 'n eenheid op die grondverdieping op die eienaar se eiendom. Die s...

Vanaf
R3 800
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Keurboomstrand, Plettenbergbaai

Somerkersfees is 'n selfsorghuis met 'n pragtige uitsig oor die see en bied slaapplek aan 6 volwassenes en 5 kinders. Dié ruim huis beskik oor 4 slaapkamers en deel die badkamers wat 'n bad of 'n stort het. Die ee...

Vanaf
R2 500
per nag (plek vir 7)
Selfsorg in Keurboomstrand, Plettenbergbaai

Timber 'n Tide is 'n selfsorgkothuis naby die see in 'n afgeleë deel van Keurboomstrand. Die vakansiehuis is die ideale basis vanwaar gaste dié deel van die Tuinroete kan verken. Die huis bied slaapplek aan 7 ga...

Vanaf
R1 800
per nag (plek vir 10)
Selfsorg in Nature's Valley, Tuinroete

Sylvas bied verblyf op die hele onderste verdieping van die eienaar se dupleks-woning en in 'n aparte, privaat tuinwoonstel wat onder digte bome in Nature's Valley, 'n versteekte juweel op die Tuinroete, skuil. Die ...

 Koepons teen 10% af
Vanaf
R1 400
per nag, vir 2 mense
B&B in Nature's Valley, Stormsrivier

Ons is reeds vir die afgelope vier jaar as die wenner van die toekenning vir die beste Wittebrood-verblyf in Suid Afrika aangewys deur bruide. Tranquility B&B is 'n paradys vir avonturiers, versteek in die hartjie v...

Bladsy:
1
2
3
4
5
6
7
8
9
Bladsy 7 - Wys 61 tot 70 van 1480 opsies
* Let asb dat al die afstande is soos die kraai vlieg en mag verskil van die werklike reis afstande.
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za