Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas
Filter Volgens Aanbieding:



Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Indien jy The Gautrain besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het 'n wonderlike verskeidenheid van akkommodasie naby The Gautrain.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van The Gautrain akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

Akkommodasie naby The Gautrain

Vanaf
R451
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Sandton, Strathavon

Inn and Out bied gerieflike sakpasverblyf in Sandton. Dié gastehuis is sentraal geleë net 2,6 km vanaf Sandton City Mall en naby openbare vervoer. Dit is ideaal vir reisigers wat op soek is na 'n oornagbestemming ...

Vanaf
R2 650
per nag, vir 2 mense
B&B in Sandton, Benmore Gardens

Seven Villa Hotel & Spa bied B&B-verblyf in Sandton. Die hotel is ideaal vir 'n vakansie of sakereis en is naby talle sakeondernemings en besienswaardighede in die area. Verblyf bestaan uit verskillende kamesr wat ...

Vanaf
R900
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Sandton, Parkmore

Parkmore Gem is 'n ruim woonstel vir 4 gaste in Parkmore, Sandton. Dié lieflike woonstel beskik oor 1 ruim slaapkamer wat met 2 trappies bereik word. Die kamer het 2 dubbelbeddens en 'n privaat badkamer met 'n bad...

Vanaf
R2 600
per nag, vir 2 mense
B&B in Benmore Gardens, Johannesburg

Villa Lechlade skuil in die luukse Benmore Gardens-buurt en bied 'n luukse ervaring. Verwag pragtige meubels, patio's met Marokkaanse teëls en lieflike kunswerke. Ontspan op die terras en bewonder die sonsondergang...

Vanaf
R900
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Sandton, Parkmore

Somona Guest House is in Parkmore, Sandton geleë. Die personeel is vriendelik en altyd byderhand met persoonlike diens. Dié gastehuis is minder as 2 km vanaf Sandton se middestad. Verblyf word gebied in 6 en suit...

20% af Langtermyn-verblyf!
VanafR995
R796
per nag, vir 3 mense
Selfsorg in Morningside, Benmore Gardens

Lovely Sandton Loft is 'n woonstel op die boonste verdieping in die hartjie van Sandton, naby geriewe en minder as 300 m van die naaste Gautrein-bushalte af. Dié woonstel beskik oor 1 kamer met 'n koningingrootte-...

Vanaf
R699
per nag (plek vir 2)
Lodge in Sandton, Strathavon

Marion Lodge is in die vooraanstaande buurt, Sandton, in die hartjie van Johannesburg geleë en is net 'n kort entjie van die Sandton Konvensiesentrum, Santon City, Nelson Mandela Square, groot winkelsentrums, skole...

Vanaf
R900
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Sandton, Benmore Gardens

Shrublands Suites and Cottage bied selfsorg-verblyf naby Sandton se middestad. Die perseel is in 'n woonbuurt met toegangbeheer net 2,4 km vanaf Mandela Square, die Gautreinstasie en die Sandton Convention Centre. D...

Vanaf
R925
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Sandton, Johannesburg

Anka Lodge bied selfsorgverblyf in Sandton se voorstad Atholl, naby Sandton se middestad, Sandton Gautreinstasie, Sandton Konvensiesentrum, Melrose Arch en Rosebank. Dit is ook naby die Wanderers Gholfbaan, Wanderer...

Vanaf
R1 200
per nag, vir 2 mense
B&B in Illovo, Johannesburg

59 on Central is in die prentjiemooi Illovo in Sandton. Die B&B is 3 km vanaf Sandton City, Gautrein-stasie en Rosebank Mall. Verblyf by 59 on Central word in 2 soorte kamers gebied. Elke kamer het 'n koninggrootte...

Bladsy:
1
2
3
4
5
6
7
8
9
Bladsy 4 - Wys 31 tot 40 van 2193 opsies
* Let asb dat al die afstande is soos die kraai vlieg en mag verskil van die werklike reis afstande.
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]