Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas
Filter Volgens Aanbieding:



Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Indien jy The High School For Girls Potchefstroom besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het 'n wonderlike verskeidenheid van akkommodasie naby The High School For Girls Potchefstroom.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van The High School For Girls Potchefstroom akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

Akkommodasie naby The High School For Girls Potchefstroom

Vanaf
R795
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Van der Hoff Park, Noordwes

Sunset Manor Guest House is 'n luukse, nuwe gastehuis in Potchefstroom. Dié herehuis kry sy naam by die beeldskone sonsondergange wat 'n mens van hier af sien. Sunset Manor is langs die Mooirivier se vleiland gele...

Vanaf
R690
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Die Bult, Noordwes

Down to Earth Guesthouse is in Potchefstroom geleë. Dié universitietsdorp het 'n lewendige studentegemeenskap, 'n landbou-ekonomie, en 'n puik gasvryheidsbedryf. Dit alles verleen 'n unieke atmosfeer aan hierdie d...

Vanaf
R950
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Die Bult, Noordwes

Dié gastehuis is 'n kosbare juweel, wat in die hartjie van Potchefstroom geleë is, net 'n klipgooi van die Noordwes Universiteit en die Bult-besigheidsentrum af. Die gastehuis het moderne, luukse en suite-kamers....

Vanaf
R500
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Potchefstroom, Baillie Park

Flutterby Guesthouse is in Baillie Park, Potchefstroom en bied verblyf in eenhede wat geskik is vir 2 tot 4 gaste. Verblyf is beskikbaar in die Dubbelkamer-eenheid vir 2 of die Gesinskamer vir 4. Die Dubbelkamer h...

Vanaf
R830
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Die Bult, Noordwes

Presidensie Guest Rooms is in 2012 gebou en is direk langs die President Pretorius Museum. Ons is in 'n baie rustige woonbuurt, net 'n entjie se stap vanaf die Aardklop-feesterrein. Ons is 1 km vanaf die hoofhek van...

Vanaf
R500
per nag, vir 2 mense
B&B in Die Bult, Noordwes

Um die Ecke bied 'n gerieflike B&B-eenheid vir 2 in Potchefstroom. Die eenheid is vas aan die hoofhuis en het 'n privaat ingang en parkeerplek. Die oopplan-eenheid het 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer ...

Vanaf
R840
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Potchefstroom, Noordwes

Oppitippie is aan die suidekant van Potchefstroom in 'n stil residensiële area geleë. Jou gasheer praat Engels en Afrikaans. Hier kan jy hartlike vriendelikheid en gasvryheid verwag. Ons bied 2 lieflike, ruim ho...

Vanaf
R900
per nag, vir 4 mense
Selfsorg in Die Bult, Noordwes

Blissful Stay is 'n gerieflike semi-selfsorgeenheid vir 4 gaste in Potchefstroom. Hierdie oopplan-eenheid het 'n privaat ingang, 'n dubbelbed en 'n slaapbank. Die eenheid het 'n en suite-badkamer met 'n stort en 'n...

Voorkeurvennoot
Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R380
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Die Bult, Noordwes

114 Cachethof is 'n enkelwoonstel in die hartjie van Potchefstroom se studente-area. Die woonstel is op die eerste verdieping van drieverdieping-woonstelblok. Die woonstel bied parkeerplek agter sekuriteitshekke op...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R970
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Kanonierspark, Die Bult

Leopard Lily B&B is in Potchefstroom in Noordwes. Dié dorp is aan die oewers van die Mooirivier, sowat 120 km suidwes vanaf Johannesburg en 45 km noordoos vanaf Klerksdorp. Verblyf is beskikbaar in 4 kamers met ...

Bladsy:
1
2
3
4
5
6
7
8
9
Bladsy 5 - Wys 41 tot 50 van 500 opsies
* Let asb dat al die afstande is soos die kraai vlieg en mag verskil van die werklike reis afstande.
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]