Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas
Filter Volgens Aanbieding:

Nuut

Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Indien jy The Lookout Restaurant and Deck besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het 'n wonderlike verskeidenheid van akkommodasie naby The Lookout Restaurant and Deck.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van The Lookout Restaurant and Deck akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

Akkommodasie naby The Lookout Restaurant and Deck

Vanaf
R1 150
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Plettenbergbaai, Tuinroete

Ocean Watch Guest House skuil teen die kushange in Plettenbergbaai en is die ideale plek om walvisse en dolfyne dop te hou. Dit is gerieflik na aan die dorp, lieflike strande en gewilde uitkykpunte. Verblyf word ge...

Vanaf
R950
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Plettenbergbaai, Tuinroete

The Joneses is in Plettenbergbaai geleë en bied gehalte-vakansieverblyf wat perfek is vir 'n gesin en 'n groep vriende. Dis lekker naby verskeie winkels, restaurante, die strand en 'n rits ander geriewe en doending...

Vanaf
R1 300
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Plettenbergbaai, Tuinroete

Seaviews 8 Arrowood is 'n gerieflike selfsorgwoonstel in die veilige Arrowood-kompleks in Plettenbergbaai. Dis sentraal geleë en net 'n entjie vanaf die dorp en die strand en fantastiese uitsigte. Die kompleks bied...

Vanaf
R1 500
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Plettenbergbaai, Tuinroete

21 Arrowood is 'n selfsorgwoonstel in 'n veilige kompleks in Plettenbergbaai. Dis sentraal geleë en net 'n entjie vanaf die dorp en die strand. Die kompleks bied 'n uitsig oor die baai, riviermonding, die strandmee...

Vanaf
R1 900
per nag (plek vir 7)
Selfsorg in Plettenbergbaai, Tuinroete

Time Out bied gemaklike selfsorg-verblyf in 'n mooi versierde dupleks-woonstel in 'n kompleks in Plettenbergbaai. Dié kompleks is gerieflik naby die strandmeer en Lookout Beach waar gaste uitsigte oor die strandmee...

10% af Langtermyn-
verblyf!
VanafR1 900
R1 710
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Plettenbergbaai, Tuinroete

Once Upon a Tide bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n grondvloerwoonstel wat smaakvol versier is in 'n kompleks in Plettenbergbaai. Die kompleks is 550 m van die strandmeer en Lookout Beach af en gaste kan 'n uitsi...

Vanaf
R1 250
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Plettenbergbaai, Tuinroete

7 Granada is 'n selfsorgwoonstel op die tweede verdieping van die Granada-kompleks in Plettenbergbaai en bied 'n ongelooflike see-uitsig. Dit is naby die strand, verskeie winkels en restaurante. Die woonstel het s...

Vanaf
R2 200
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Plettenbergbaai, Tuinroete

Arrowood 34 bied selfsorgverblyf in 'n tweeslaapkamerwoonstel met 'n see-uitsig. Die woonstel is in 'n veilige kompleks in Plettenbergbaai, net 750 m van die strand af. Dié bestemming is ideaal vir diegene wat Plet...

Vanaf
R1 500
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Plettenbergbaai, Tuinroete

Vista Ballena is 'n selfsorgwoonstel in 'n veilige kompleks in Plettenbergbaai. Die kompleks is naby die strand, restaurante en winkels in die omgewing. Die woonstel bied slaapplek aan 6 gaste en beskik oor 3 slaa...

 Koepons teen 10% af
Vanaf
R1 400
per nag (plek vir 7)
Selfsorg in Plettenbergbaai, Tuinroete

Jenmilla Plett Apartment bied selfsorgverblyf in Plettenbergbaai. Die kompleks is ideaal naby die strand, restaurante en winkels in die omgewing. Dié woonstel het slaapplek vir 7 persone en beskik oor 3 slaapkame...

Bladsy:
1
2
3
4
5
6
7
8
9
Bladsy 4 - Wys 31 tot 40 van 1555 opsies
* Let asb dat al die afstande is soos die kraai vlieg en mag verskil van die werklike reis afstande.
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za