Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas
Filter Volgens Aanbieding:

Nuut

Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Indien jy The Lookout Restaurant and Deck besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het 'n wonderlike verskeidenheid van akkommodasie naby The Lookout Restaurant and Deck.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van The Lookout Restaurant and Deck akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

Akkommodasie naby The Lookout Restaurant and Deck

Vanaf
R799
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Plettenbergbaai, Tuinroete

Village du Pecheur in Plettenbergbaai bied gehalte-verblyf in 'n huis met 'n Frans-Provensaalse styl. Dit naby die strand en verskeie winkels, restaurante, doendinge en besienswaardighede. Dié gastehuis is op 'n r...

Vanaf
R2 917
per nag (plek vir 10)
Selfsorg in Plettenbergbaai, Tuinroete

Plettenberg Bay Holiday Home is 'n lieflike seefront-huis regoor die strandmeer en Lookout-strand in Plettenbergbaai. Gaste kan berg-, see- en strandmeer-uitsigte geniet. Die huis het 4 en suite-slaapkamers en 'n ...

Vanaf
R800
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Plettenbergbaai, Tuinroete

Sunshowers Plett Luxury Self Catering is in Plettenbergbaai, 'n kusdorp op die Wes-Kaap se Tuinroete, geleë. Die mond oorkant Sunshowers het in 2012 weggespoel as gevolg van vloede en daar is 'n strand oorkant die ...

Vanaf
R800
per nag (plek vir 3)
B&B in Plettenbergbaai, Tuinroete

Kandelare, kwaliteit en kraakvars afwerkings is net van die elemente wat met jou siel sal praat. Lyell's B&B, in die hartjie van Formosa Bay, kyk uit oor die strandmeer en see met 'n 180º see-uitsig van die hoof-ga...

Vanaf
R900
per nag, vir 2 mense
B&B in Plettenbergbaai, Tuinroete

Verloor jouself in ons vars, kreatiewe dekor, eiesoortig, maar bekoorlik en warm. Jy sal werklik tuis voel, soos 'n huisgas, nie 'n blote kliënt nie. In ons binnehof kan jy met 'n skemerkelkie in jou hand die panor...

Vanaf
R1 200
per nag, vir 2 mense
B&B in Plettenbergbaai, Tuinroete

Swallows Nest is in Plettenbergbaai geleë en is net 'n entjie van die strandmeer, strand, winkels en restaurante af. Dié gastehuis het 2 slaapkamers op die boonste verdieping met pragtige see-, strandmeer- en ber...

Vanaf
R2 000
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Plettenbergbaai, Tuinroete

Sunrise Bay Self Catering Accommodation is in die pragtige Plettenbergbaai op die Tuinroete. Nabygeleë besienswaardighede sluit Robberg Natuurreservaat, Garden Route Wolf Sanctuary, Knysna Olifantpark en Keurboom-s...

Vanaf
R1 390
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Plettenbergbaai, Tuinroete

Lagoon Terrace 14 is 'n netjiese selfsorgwoonstel op die eerste verdieping. Dié woonstel is sowat 330 m van die strandmeer, 600 m van die winkelsentrums en 1,5 km van die Hoofstraat af. Die woonstel het slaapplek ...

Vanaf
R2 450
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Plettenbergbaai, Tuinroete

Lagoon Terrace is 'n luukse selfsorgwoonstel op die derde verdieping in die Lagoon Terraces-kompleks in Poortjies in Plettenbergbaai naby die strandmeer. Die woonstel het slaapplek vir 6 gaste en beskik oor 3 slaap...

Vanaf
R495
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Plettenbergbaai, Tuinroete

Place des Amoureaux is in Plettenbergbaai en bied 'n verskeidenheid gerieflike, gemeubileerde kamers. Gaste kan die Robberg- of Dolphin-kamer bespreek. Die kamers is in die hoofhuis en elkeen bied slaapplek aan 2 ...

Bladsy:
1
2
3
4
5
6
7
8
9
Bladsy 7 - Wys 61 tot 70 van 1555 opsies
* Let asb dat al die afstande is soos die kraai vlieg en mag verskil van die werklike reis afstande.
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za