Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas
Filter Volgens Aanbieding:


Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Indien jy The Noon Gun besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het 'n wonderlike verskeidenheid van akkommodasie naby The Noon Gun.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van The Noon Gun akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

Akkommodasie naby The Noon Gun

Vanaf
R4 400
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Groenpunt, Wes-Kaap

Panova is in Groenpunt en dit bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n kontemporêre drieslaapkamerwoonstel met panoramiese uitsigte oor Kaapstad se Atlantiese kusgebied. Dié stylvolle woonstel bied kalmerende kus-de...

Vanaf
R2 000
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Groenpunt, Wes-Kaap

Chepstow Road Family Home is 'n drieslaapkamer-gesinshuis met 'n gedeeltelike see-uitsig en 'n uitsig oor Kaapstadstadion. Dié dubbelverdiepinghuis in Groenpunt is die ideale basis vir gaste wat Kaapstad wil verken...

33% af Aanbod!
Aanpasbare Kansellasie!
VanafR1 260
R840
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in De Waterkant, Wes-Kaap

De Waterkant Huis bied elegante verblyf met 'n rustige Europese gevoel in die hartjie van die historiese De Waterkant. Hierdie pragtig gerestoureerde Kaaps-Georgiaanse Herehuis het 'n stoep en 'n swembad, en kyk uit...

Vanaf
R2 640
per nag, vir 5 mense
Selfsorg in De Waterkant, Wes-Kaap

42 Napier Street is in die keisteen gedeelte van Napierstraat in die middestad. Dié huis is opgeknap en bied slaapplek vir 5 persone in 3 slaapkamers, en 'n volledige skoonmaakdiens is ingesluit. Die eiendom word ...

Vanaf
R3 225
per nag, vir 6 mense
Selfsorg in Stadskern, Wes-Kaap

70 Loader Street is aan die stiller kant van Loaderstraat geleë en is 'n luukse huis met 'n enkelmotorhuis wat strek tot by Bayview Terrace. Die huis is stylvol versier en op die grondvloer is daar 'n volledig toe...

Vanaf
R2 850
per nag, vir 6 mense
Selfsorg in Stadskern, Wes-Kaap

4 Bayview Terrace is 'n 4-ster-eenheid en die perfekte plek vir gesinne of groepe. Dié eenheid spog met die beste ligging in De Waterkant met asemrowende uitsigte. Die eenheid strek van Loaderstraat tot by Bayview...

Vanaf
R2 040
per nag, vir 4 mense
Selfsorg in De Waterkant, Wes-Kaap

115 De Waterkant Piazza is aan die stil kant van die dorpie geleë, en dit het sy eie ingang, veilige parkeerplek en toegang tot 'n groot gemeenskaplike swembad. Die voorste ingang is indrukwekkend met 'n groot ter...

Vanaf
R2 035
per nag, vir 4 mense
Selfsorg in De Waterkant, Wes-Kaap

Hierdie stylvolle gemeubileerde, eietydse tweeslaapkamereiendom is aan die stiller kant van die dorpie geleë. Die groot grondvloer-woonkamer met grys leerbanke het ondervloerse verhitting en 'n platskerm-TV. Die t...

Vanaf
R1 510
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Groenpunt, Wes-Kaap

Bluegum is 'n hartlike en verwelkomende dubbelverdiepinghuis in die heel boonste straat in Groenpunt, een van Kaapstad se luukste residensiële areas. Dit is naby die stadskern en die beroemde V&A Waterfront, maar s...

Vanaf
R3 300
per nag, vir 6 mense
Selfsorg in Groenpunt, Wes-Kaap

7 Bayview Terrace bied die ideale verblyf vir gesinne of groepe. Hierdie is een van die instansies met die beste ligging en beste geriewe in die area met 3 slaapkamers, 'n motorhuis, 'n swembad en uitsonderlike uits...

Bladsy:
1
2
3
4
5
6
7
8
9
Wys 1 tot 10 van 5375 opsies
* Let asb dat al die afstande is soos die kraai vlieg en mag verskil van die werklike reis afstande.
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za