Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas
Filter Volgens Aanbieding:


Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Indien jy The Red Table Restaurant besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het 'n wonderlike verskeidenheid van akkommodasie naby The Red Table Restaurant.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van The Red Table Restaurant akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

Akkommodasie naby The Red Table Restaurant

Vanaf
R600
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Paarl, Wes-Kaap

Wil jy daardie egte Suid-Afrikaanse gasvryheid ervaar en terselfdertyd al die moderne geriewe geniet? Dan het jy die tuiste weg van jou eie huis af gevind. Ons is op Charleston Hill geleë, in die pragtige dorpie Pa...

Vanaf
R950
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Paarl, Wes-Kaap

Calais Wine Estate bied selfsorg-akkommodasie in die hartjie van die Kaapse Wynlande en is net 45 minute se ry van Kaapstad af en 10 minute van die Paarl af. Die toevlugsoord is in ongerepte vallei wat omring is deu...

Vanaf
R1 400
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Paarl, Wes-Kaap

Oak Tree Haven is 'n selfsorghuis op 'n plaas in die Paarl-omgewing. Dit is die ideale verblyf vir ontspanningsreisigers of selfs vir sakereisigers wat op soek is na 'n sentrale basis vanwaar hulle verskeie wynplase...

Vanaf
R650
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Paarl, Wes-Kaap

Autumn Lane is selfsorgverblyf op 'n werkende wynplaas in die Paarl. Dié puik verblyf is ideaal vir sakereisigers en toeriste wat die wynplase in die omgewing wil besoek. Autumn Lane se knus dubbelkamer bestaan ui...

Vanaf
R1 400
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Paarl, Wes-Kaap

De Akker bied selfsorgverblyf op 'n werkende wynplaas in die buitewyke van Paarl. Die kothuis bied verblyf aan 4 gaste en beskik oor 2 slaapkamers, 1 badkamer en 'n oopplan-kombuis en -leefarea. Die slaapkamers het...

Vanaf
R1 855
per nag (plek vir 2)
Hotel in Paarl, Wes-Kaap

De Leeuwenhof Estate bied gerieflike verblyf in 'n Kaaps-Hollandse boetiekhotel wat deur 'n gesin bestuur word en omring is deur vrugtebome en wingerde. Die landgoed is in 'n klein, mooi vallei buite Paarl met toega...

15% af Langtermyn-
verblyf!
VanafR750
R638
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Paarl, Wes-Kaap

Sarel's Country House, net buite die Paarl, is 'n ouwêreldse-styl langhuis en is nog lank voordat die Kaaps Hollandse huise gebou is opgerig. Sarel Cilliers, 'n prominente Voortrekker-leier, is hier gebore. Die hui...

Vanaf
R1 700
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Paarl, Wes-Kaap

Schoongezicht Country House and Cottage is in die prentjiemooi vallei Dal Josaphat aan die buitewyke van die Paarl geleë. Dit is ideaal vir gaste wat op soek is na gerieflike, volledig toegeruste verblyf, na aan ve...

20% af Winteraanbod!
VanafR850
R680
per nag, vir 2 mense
B&B in Paarl, Wes-Kaap

Ajee B&B Accommodation bied B&B-verblyf in die Paarl sowat 1 km vanaf die middedorp. Die gastehuis beskik oor 2 kamers wat individueel versier is. Dit kan as 'n geheel bespreek word vir 'n groep van 4 gaste. Die ka...

Vanaf
R910
per nag (plek vir 2)
B&B in Paarl, Wes-Kaap

Agathos Bed & Breakfast is in die Paarl geleë en het 'n huislike atmosfeer en omgewing en tuisgemaakte maaltye. Die prentjiemooi Paarl is 'n onverwagse juweel net 40 minute se ry buite Kaapstad. Daar is 2 koninggr...

Bladsy:
1
2
3
4
5
6
7
8
9
Wys 1 tot 10 van 5688 opsies
* Let asb dat al die afstande is soos die kraai vlieg en mag verskil van die werklike reis afstande.
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za